Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftwood Cottage

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Leston S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Homely and fully equipped with what we needed. Driftwood was perfect for what my family and I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggy B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Was 'n aangename kuier. Baie lekker gewees. Die huis is in 'n stil omgewing geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Awesome togetherness. Stay was well enjoyed and comfortable, apart from one bunk mattress being too soft, but otherwise very clean and central to our daily journeys and visits to other family in De Kelder, Perlemoen Baai and Franskraal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jun 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Sone L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Ongelooflik, die diens is puik en Liesl en Lizette was ongelooflik behulpsaam! Ons het as 'n gesin besluit om van Bloemfontein en Vanderbijlpark bietjie tyd in die Wes-Kaap te spandeer. Ons het die groot huis bespreek waar almal soggens bymekaargekom het en saans na hulle eie wonings vertrek. My skoonma, skoonpa en swaer het daar oornag. Die huis is toegerus met moontlik alles wat nodig mag wees. Ons sal verseker weer bespreek by Liesl! Baie dankie vir julle gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dudley R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Enjoyed. Excellent location. Well received. The views are beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzanne L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2023

Versteekte juweel! Op die oog af lyk Driftwood na net nog 'n eenheid, maar dis wanneer jy jou tuismaak voor die vuurtjie op die stoep dat jy die mooie see-uitsig en sonsondergange waardeer. Die eenheid is stapafstand van die strand, stapafstand van 'n goed-toegeruste kafeetjie en Gansbaai se groter winkels is net om die draai. Absoluut waarde vir geld. Ons kom kuier weer.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Lekker. Benodig tee, koffie en suiker by aankoms en opwasmiddel vir skottelgoed was. Andersins aangename verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Liesl P
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Jan 2023

Goed geleë met die nodigste. Die tweede slaapkamer het egter aandag nodig. Daar was vlekke op my laken (op die stapelbed) wat die indruk wek dat die beddegoed dalk nie silwerskoon is nie. Iets soos plekmatjies vir eet by die ontbyttoonbank sou ook goed gewees het. Dit was nogal steurend dat die gasheer en die persoon wie die sleutels moes kom afhaal nie seker gemaak het wanneer ons uitboek nie. Ons het alarmerende WhatsApps ontvang van altwee partye wat op ons tweede dag gevra wat ons met die sleutels gemaak het.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mynie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2023

Baie lekker en rustig. Yskas werk nie honderd persent. Yskas was nie voor ons aankoms reeds aan nie. Bed moet vervang word. Nie goeie gehalte beddegoed, ons het koud geslaap.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Liesel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 104, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf86ff6b531fefa2377d00d093ccb8b0f55b3640432b54aa11045aab9ba5138eb54b905360ee970e1678221b018912dceb254?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 104 Main Road De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.56151403193 19.358901626984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang