Driftwood Dunes
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visvangerstraat 38, The Dunes 2, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Driftwood Dunes is 'n smaakvol versierde selfsorgkothuis in Melkbosstrand en dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie aangesien dit net 180 m van die strand af geleë is.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n spieëltafel. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelgrootte-bed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n oopplan-sitarea en -eetarea met genoeg sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar. Geen rook of troeteldiere word toegelaat binne en buite die kothuis nie.
Buite is daar 'n privaat stoep met 'n tafel, stoele en braaigeriewe. Die kothuis is naby 'n MyCiTi-bushalte. Daar is ook 'n paar restaurante net 'n entjie se ry van plaaslike winkelsentrums af.
Die verblyf is 20 minute se stap vanaf Melkbos se hoofstrand en heerlike restaurante soos Die Damhuis, koffiewinkels soos The Daily en winkels soos Woolworths, Clicks, 'n drankwinkel, Pick & Pay, PostNet, 'n haarkapper, slaghuis en Spur.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Arita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Visvangerstraat 38, The Dunes 2, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
- Gaste dink Driftwood Dunes het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Van Riebeeckstrand Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visvangerstraat 38, The Dunes 2, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang