Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftwood Self-Catering Home

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
George E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Excellent, value for money. Excellent, value for money, friendly host. I will recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderful and peaceful experience. We had a wonderful stay. Blanche was very welcoming and accommodating. We could see that Blanche had ensured that all that was needed for your stay was available. Beautiful place and private. We will definitely be back again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra L
Lang verblyf
5.0
Sep 2024

Baie baie tevrede met alles. Driftwood is absoluut die moeite werd. Baie netjies en goed geleë. Ek het al meer as 1 keer daar vertoef. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jürg R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

A cosy, spacious, well appointed stay in a driftwood theme for the decorations. We liked the driftwood theme in the decorations. Everything was well appointed and equipped, and the place was cosy and practically laid out. The gas heater was a life-saver.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker braaiplek, mooi tuin en naby genoeg aan see om dit te hoor. Baie lekker. Ja, het lekker gebly en dis 'n baie lekker dorp met die beste Spar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustig, gemaklik, goeie ligging, privaat. Tweede jaar in 'n ry wat ons daar gaan vakansie hou vir 'n week lank, voel soos ons tweede huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Very nice! We really enjoyed our stay there. Everything you need is there. The hostess is very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Aangenaam verby. Kan nie vra vir beter nie. Geen loadshedding, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara L
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Peaceful surroundings, a pity not nearer to the beach. Great accommodation. Everything was neat and clean. Will definitely visit here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa C
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Uitstekend! Heerlik gebly. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Blanche Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Duckitt-straat 30F, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d4081ec9c6fb4bf4b949cab41859f389166fe571ba79b2d4def0aa698409db39577302f5d7e2e4c9fa6d1518ec7251b1319?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 4 mense 55 5 1 5 30 F. Duckitt Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.348773002248 18.158893242328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang