Driver's Deck
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Bel Mar Singel, , Margate, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Driver's Deck bied gerieflike akkommodasie in 'n vakansiehuis met slaapplek vir 10 en see-uitsigte van die dek af. Die vakansiehuis is in Southbroom geleë, naby die Southbroom Gholfbaan en die strand.
Die huis het 4 dubbelslaapkamers met en suite-badkamers, 'n TV-kamer, 'n sitkamer, eetkamer, kombuis en 'n wasarea. Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste. Die aangehegte kothuis het 'n slaapkamer, sitkamer, badkamer en slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamers is met 'n skeepstema versier en lei na die swembad (met 'n veiligheidsnet). Die slaapkamers het en suite-badkamers en is toegerus mt plafonwaaiers. Die huis is toegerus met 'n TV met DStv.
Daar is 24 uur-sekuriteit en die erf is volledig omhein, wat beteken dit is troeteldiervriendelik. Gaste het toegang tot die dubbelmotorhuis en die huis word op versoek skoongemaak teen 'n addisionele koste.
Southbroom Gholfbaan is net 3 minute van die huis af en daar is ook heelwat ander gholfbane in die area. Besoekers kan die Bushbuck-staproete verken, die Krokodilplaas besoek en by die lieflike restaurante in die area gaan eet. Ander doendinge in die omliggende area sluit vierwielmotorfietsry, perdry, kaskarre, visvang, walvis- en dolfynkyk-toere in. Die Wild Coast Sun Casino is net 25 km van ons af en die Oribi Gorge en die wilde "gorge-swaai" en rotsklim is minder as 'n uur van ons af.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Bad
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Vermaak
- Gedeelde dstv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elizma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 3 Bel Mar Singel, , Margate, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Driver's Deck het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Bel Mar Singel, , Margate, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang