Droom Verlore
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Martin S - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Droom Verlore se terugvoer
Dankie Martin, dit was goed om julle te ontmoet en julle as gaste te kon leer ken. Julle is altyd hier welkom. Vriendelike groete, Naas & Louise.
Lin-mari W - Mei 2024
Algehele gradering
Wonderlik!
Droom Verlore se terugvoer
Baie dankie. Was lekker om jou as gas hier te ontvang. Bly jy het kon ontspan. Jy is altyd welkom hier. Vriendelike groete.
Lelani V - Apr 2024
Algehele gradering
Was so lekker. Veilig en lekker om by te bly.
Droom Verlore se terugvoer
Dankie Lelani, dit was lekker om jou en jou hondjie hier as gaste te hê. Sal jou enige tyd weer hier verwelkom. Vriendelike groete.
Thashini M - Mrt 2024
Algehele gradering
Pet friendly, peaceful and lovely hosts.
Marinda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjiese en rustige verblyf.
Droom Verlore se terugvoer
Dankie Marinda, dit was 'n plesier om jou as gas te ontvang. Sal jou altyd verwelkom.
Roy L - Feb 2024
Algehele gradering
Peaceful stay and friendly hosts.
Droom Verlore se terugvoer
Hi Roy, thank you for your review. It was a pleasure to host you and your spouse. Your friendliness and honesty are also appreciated. You're always welcome at Droom-Verlore. Kind regards, Louise & Naas Botha.
Barend K - Jun 2024
Algehele gradering
Droom verlore.
Droom Verlore se terugvoer
Hallo Barend, baie dankie vir julle goeie terugvoer. Julle was model gaste. Weet dat julle altyd welkom is hier.
Vriendelike groete, Naas en Louise, Droom-Verlore.
Michiel M - Apr 2024
Algehele gradering
Baie goed vir sakereis.
Droom Verlore se terugvoer
Dankie, Michiel, vir jou positiewe terugvoer. Al julle sakemanne is baie welkom.
Marie W - Des 2023
Algehele gradering
Lieflik sentraal geleë.
Droom Verlore se terugvoer
Baie dankie, Marie, was baie lekker om jou te ontmoet. Dit was 'n plesier om jou hier as gas te kon ontvang. Wees verseker jy is altyd hier welkom. Vriendelike groete, Naas & Louise Botha, Droom-Verlore.
Perri-grant S - Sep 2023
Algehele gradering
Friendliness of host, location, directions given as to where the destination is at.
Droom Verlore se terugvoer
Thank you Perri-grant for your review. Glad you enjoyed your stay here. It was a pleasure to host you.
Kind Regards, Naas & Louise Botha, Droom-Verlore
Suzette O - Aug 2023
Algehele gradering
Hartlik ontvang.
Droom Verlore se terugvoer
Baie dankie Suzette, dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang. Julle is altyd welkom hier.
Vriendelike Groete,
Naas & Louise,
Droom-Verlore
Mandelein S - Des 2023
Algehele gradering
Great.
Droom Verlore se terugvoer
Dankie Mandelein, dit was 'n plesier om julle hier as gaste te kon ontvang. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete, Naas & Louise.
Braam G - Des 2023
Algehele gradering
Onberispelik skoon en netjies.
Droom Verlore se terugvoer
Dankie Braam, vir jou positiewe woorde. Kom gerus weer. Ons sal julle graag weer verwelkom. Vriendelike groete, Naas & Louise, Droom-Verlore.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Raspberry-rylaan 91, Fountains Estate, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang