Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Droom Verlore

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Albertus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Nice and quiet place to stay. Friendly hosts. Perfect for a break away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria M
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Dit was alles en meer wat ek verwag het. Het heerlik gebly en sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Droom Verlore
Hallo Maria. Ons waardeer jou terugvoer oor Droom-Verlore. Dit was 'n groot voorreg om jou te huisves. Jou innemende geaardheid was aansteeklik. Sien baie uit om jou weer te ontvang. Vriendelike groete, Naas & Louise Botha

Frank J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lovely. Beautiful, neat, warm and cozy. Will definitely use it again. Host very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Droom Verlore
Thank you, Frank, for your review on Droom-Verlore. It was a pleasure to host you. You and your wife will always be welcome here at Droom-Verlore. Kind regards, Naas & Louise Botha

Martin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekende verblyf. Baie lekker gebly en 'n aangename gasvrou en gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Droom Verlore
Dankie Martin, dit was goed om julle te ontmoet en julle as gaste te kon leer ken. Julle is altyd hier welkom. Vriendelike groete, Naas & Louise.

Lin-mari W
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Wonderlik! Baie vriendelike eienaars, het my hondjies ook verwelkom. Sal enige tyd weer daar bly en aanbeveel om lekker te ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Droom Verlore
Baie dankie. Was lekker om jou as gas hier te ontvang. Bly jy het kon ontspan. Jy is altyd welkom hier. Vriendelike groete.

Lelani V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Was so lekker. Veilig en lekker om by te bly. Dit was baie lekker om daar te bly. Vriendelike ontvangs. Rustig en mooi uitsig. Daar is 'n private tuintjie waar my hondjie kon wees. Nee dit was lekker en sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Droom Verlore
Dankie Lelani, dit was lekker om jou en jou hondjie hier as gaste te hê. Sal jou enige tyd weer hier verwelkom. Vriendelike groete.

Thashini M
1 nag
5.0
Mrt 2024

Pet friendly, peaceful and lovely hosts. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Baie netjiese en rustige verblyf. Baie lekker gebly! Sal beslis weer van Droom Verlore gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Droom Verlore
Dankie Marinda, dit was 'n plesier om jou as gas te ontvang. Sal jou altyd verwelkom.

Roy L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Peaceful stay and friendly hosts. Clean and safe for my dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Droom Verlore
Hi Roy, thank you for your review. It was a pleasure to host you and your spouse. Your friendliness and honesty are also appreciated. You're always welcome at Droom-Verlore. Kind regards, Louise & Naas Botha.

Barend K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Droom verlore. Heerlik gekuier. Pragtige plek. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Droom Verlore
Hallo Barend, baie dankie vir julle goeie terugvoer. Julle was model gaste. Weet dat julle altyd welkom is hier. Vriendelike groete, Naas en Louise, Droom-Verlore.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raspberry-rylaan 91, Fountains Estate, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28be527a9ae9aedb6ca875e6f60288c151dd3cf5af4ad82daa18b354c3dde1232d0d9aced33e490c9faa5dbf3557eb280ae7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 91 Raspberry Drive Fountains Estate 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.03592659416 24.908528451308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang