Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Droom Verlore

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raspberry-rylaan 91, Fountains Estate, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Droom Verlore is in die prentjiemooi Fountains-landgoed omgewing in Jeffreysbaai. Dit bied bekoorlike verblyf aan 2 gaste.

Die smaakvolle kamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed wat 'n goeie nagrus verseker. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak en verseker gerief en privaatheid. 'n Waaier en verwarmer is beskikbaar.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, 2 eenplaatgasstofies en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Eetgerei en breekware word voorsien. Daar is 'n opwasbak en braaigeriewe op die dek.

WiFi en die volle DStv-pakket is beskikbaar. Gaste kan ontspan en die rustige atmosfeer indrink op die privaat buite-dekarea wat deur 'n aparte ingang bereik word. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Daar is 'n omsetter wat verseker dat gaste nie deur beurtkrag geraak word nie.

Droom Verlore is troeteldiervriendelik. Of jy nou op soek is na 'n rustige wegbreek of graag die pragtige kusdorp Jeffreysbaai wil verken, Droom Verlore is die perfekte toevlugsoord vir 'n onvergeetlike vakansie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Droom Verlore
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Raspberry-rylaan 91, Fountains Estate, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Droom Verlore het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raspberry-rylaan 91, Fountains Estate, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28be527a9ae9aedb6ca875e6f60288c151dd3cf5af4ad82daa18b354c3dde1232d0d9aced33e490c9faa5dbf3557eb280ae7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 91 Raspberry Drive Fountains Estate 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.03591 24.90855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang