Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Droombos Plaashuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Irene M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

What a beautiful peaceful serene stay! I don't know what to say or how to start as words are not enough to describe the place, and I am lost for words. The place is breathtaking, gorgeous, and peaceful. We had the best time of our lives. We will definitely go back for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia T
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Ongelooflik mooi en baie rustig. Dit was 'n besondere naweek weg. Stil, mooi en baie gerieflik. Ons groot gesin (7 volwassenes en 'n baba) het dit terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Relaxing, warm and beautiful location. We were welcomed with friendliness, the host was very accommodating. The home is stunning, clean, spacious and in such a beautiful location. It feels so homely and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minda
Droombos Plaashuis
Such lovely guests, very neat.

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Struan B
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Peaceful. Brilliant. Everything was clean and as shown in the photos. There is a helper that comes in and cleans, which is great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Basie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Hartlike ontvangs, het dadelik gemaklik gevoel. Die rustige plaasomgewing was vir ons 'n belewenis. Stilte en rustigheid in oorvloed. Baie lekker gekuier saam met my gesin en getroude kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minda
Droombos Plaashuis
Sulke aangename gaste. Baie dankie vir jul ondersteuning.

Nicolette P
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Klein stukkie hemel op aarde! Julle sien ons definitief weer! Minda was 'n amazing gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minda
Droombos Plaashuis
Baie dankie vir jul ondersteuning. Sulke aangename gaste.

Hanco D
1 nag
5.0
Sep 2023

Besonders lekker! Baie lekker huis. Sal enigiemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minda
Droombos Plaashuis
Baie dankie vir jul ondersteuning. Julle is netjiese, aangename gaste.

Surita K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Droombos is 'n pragtige groot oopplan-huis. Dit het als wat jy nodig het en meer. Minda is so gasvry en vriendelik. Esther is net so behulpsaam. Dis rustig hier, die mooiste plek. Ek sal dit vir almal aanbeveel wat bietjie wil ontsnap uit die gewoel van die stad. Kom herlaai jou batterye hier. Die huis en die plaas is asemrowend mooi, vriendelike personeel. Jy kry tot 'n verwelkomingspakkie wat heerlik is. Baie dankie aan Minda en haar personeel wat ons so tuis laat voel het. Ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minda
Droombos Plaashuis
Baie dankie vir julle ondersteuning. Gawe, vriendelike, netjiese gaste.

Diane S
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Heerlike naweekhuis op pragtige plaas. Ons het vreeslik lekker by Droombos gebly! Die huis is netjies en ten volle toegerus. Die uitsig oor die plaas en groen grasperke is prentjiemooi. Sien uit om gou weer terug te gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minda
Droombos Plaashuis
Baie dankie vir jul ondersteuning! Julle is wonderlike gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Minda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gerhardt Minnebron-plaas, Boskop, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef8a1d42d2e0c75b55862156b3707ef1e029d62b1a2eb915098863d377fd5e41e6a6fe10b738c6361949aa41c5b67bcad7e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Gerhardt Minnebron Farm Boskop 2520 Noordwes 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.522192867725 27.128248214722

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang