Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Droombos Plaashuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Minda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Droombos Plaashuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Irene M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene M

What a beautiful peaceful serene stay!

I don't know what to say or how to start as words are not enough to describe the place, and I am lost for words. The place is breathtaking, gorgeous, and peaceful. We had the best time of our lives. We will definitely go back for sure.

Alicia T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia T

Ongelooflik mooi en baie rustig.

Dit was 'n besondere naweek weg. Stil, mooi en baie gerieflik. Ons groot gesin (7 volwassenes en 'n baba) het dit terdeë geniet.

Candice J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice J

Relaxing, warm and beautiful location.

We were welcomed with friendliness, the host was very accommodating. The home is stunning, clean, spacious and in such a beautiful location. It feels so homely and relaxing.

Droombos Plaashuis se terugvoer

Such lovely guests, very neat.

Droombos Plaashuis
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Struan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Struan B

Peaceful.

Brilliant. Everything was clean and as shown in the photos. There is a helper that comes in and cleans, which is great.

Basie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basie V

Hartlike ontvangs, het dadelik gemaklik gevoel.

Die rustige plaasomgewing was vir ons 'n belewenis. Stilte en rustigheid in oorvloed. Baie lekker gekuier saam met my gesin en getroude kinders.

Droombos Plaashuis se terugvoer

Sulke aangename gaste. Baie dankie vir jul ondersteuning.

Droombos Plaashuis
Nicolette P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette P

Klein stukkie hemel op aarde!

Julle sien ons definitief weer! Minda was 'n amazing gasvrou!

Droombos Plaashuis se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning. Sulke aangename gaste.

Droombos Plaashuis
Hanco D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanco D

Besonders lekker!

Baie lekker huis. Sal enigiemand aanbeveel!

Droombos Plaashuis se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning. Julle is netjiese, aangename gaste.

Droombos Plaashuis
Surita K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita K

Droombos is 'n pragtige groot oopplan-huis. Dit het als wat jy nodig het en meer. Minda is so gasvry en vriendelik. Esther is net so behulpsaam. Dis rustig hier, die mooiste plek. Ek sal dit vir almal aanbeveel wat bietjie wil ontsnap uit die gewoel van die stad. Kom herlaai jou batterye hier.

Die huis en die plaas is asemrowend mooi, vriendelike personeel. Jy kry tot 'n verwelkomingspakkie wat heerlik is. Baie dankie aan Minda en haar personeel wat ons so tuis laat voel het. Ons kom beslis weer.

Droombos Plaashuis se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Gawe, vriendelike, netjiese gaste.

Droombos Plaashuis
Diane S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane S

Heerlike naweekhuis op pragtige plaas.

Ons het vreeslik lekker by Droombos gebly! Die huis is netjies en ten volle toegerus. Die uitsig oor die plaas en groen grasperke is prentjiemooi. Sien uit om gou weer terug te gaan!

Droombos Plaashuis se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning! Julle is wonderlike gaste.

Droombos Plaashuis
Dries K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries K

Asemrowend mooi!

Ons is baie vriendelik ontvang en die ligte het gebrand tydens beurtkrag. Lekker gasplaat vir die ketel. Lekker plaas! Mooiste ruim grasdakhuis. Ons sou graag langer wou bly!

Droombos Plaashuis se terugvoer

Baie gawe, netjiese gaste.

Droombos Plaashuis
Janie T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie T

Rustige plaas atmosfeer.

Baie geniet om gemaklik te kan bly met alles wat mens nodig het. Pragtige, netjiese huis.

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gerhardt Minnebron-plaas, Boskop, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef8a1d42d2e0c75b55862156b3707ef1e029d62b1a2eb915098863d377fd5e41e6a6fe10b738c6361949aa41c5b67bcad7e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Gerhardt Minnebron Farm Boskop 2520 Noordwes 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.522192867725 27.128248214722

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang