Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drop Anchor

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fleurpark 33, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Drop Anchor bied knus oornagverblyf met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in die hartjie van Gordonsbaai geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir óf 'n paartjie óf alleenreisigers aangesien dit 'n hanetreetjie van die strand af geleë is.

Hierdie knus eenheid kan 'n maksimum van 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Hierdie eenheid het ook 'n staande waaier en 'n koffiestasie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis Wi-Fi is beskikbaar, maar stroom word nie toegelaat nie. Neem asseblief kennis dat die verblyf nie selfsorggeriewe of 'n TV het nie.

Gaste het volle toegang tot die tuin wat braaigeriewe in die skadu bied. 'n Uitsigdek is ook beskikbaar wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy die see-uitsigte bewonder.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Gail W
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Relaxing and comfortable. It was a good place to stay at and attractive.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
B A
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic, safe, nice atmosphere, worth it. We really enjoyed our stay; it was fantastic to be exact. Even under the rough weather cond...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Erika L
Saam met lewensmaat
5.0
Little gem. Carin was such a great host. We really enjoyed our time staying here. We walked on the beach and had coffee on the outside ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Bradley C
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was kort en kragtig! Dit was 'n wonderlike ervaring!
Apr 2024
Hannetjie S
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en net wat 'n mens nodig het. Carin het met ons kontak gemaak en mooi verduidelik waar Drop Anchor is, sy het vir ons gewag en baie vri...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Fleurpark 33, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Drop Anchor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fleurpark 33, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf3d5f05757be017f53a535632767a87d6205f411d2c021c91ace146828782520fe08c2b53f8b8df3c4a5505f8bc2fde4fce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 33 Fleur Park Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.152923769665 18.861984160085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang