Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drostdy Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Wilna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 4 resensies vir Drostdy Gastehuis
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.3/5
Stephan D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D

Netjies, rustig.

Ons het lekker oor gebly. Hulle het moeite gedoen om ons na die normale inklok tyd te help. Al was daar probleme met die water in Wolmaranstad, het hulle spesiaal die drukpomp aangeskakel sodat ons kan stort ens.

George F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George F

Goed.

Was goed gewees, mense vriendelik gewees.

Johnnie M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johnnie M

Teleurstellend. Kan die instelling nie met vrymoedigheid aanbeveel nie.

Met ons aankoms het die gasvrou nie geweet van ons bespreking nie. Sy het toe reeds een van ons kamers aan ander gaste toegeken, maar ek moet erken dat sy geen probleem gehad het om vir ons nuwe kamers toe te ken nie. Twee van die 3 kamers wat ons as werksgroep bespreek het, het die aand voor slaaptyd en die oggend met opstaantyd (05:00) nie warm water gehad nie. Dit was 'n baie onaangename verrassing. Ek het die probleem onder ons gasvrou se aandag gebring wat dit deur die dag aangespreek het deur die warmwatertoestelle te laat herstel. Ons het die 2de aand van ons verblyf gelukkig darem warm water gehad. Ek twyfel oor die stergradering van die instelling en sal voorstel dat dit hersien moet word.

Hardus M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hardus M

Location great. Revamp needed big time.

This town does not have great accommodation. With this location, much is possible if they do a major upgrade.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leask-straat 4, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa197a83319dc2fd7deda8b7b64ff05c54ffc51af222ee7726211db881b0f4b548b71eccf2ce1ca809464ec5ef4c5a8d5d4f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 4 Leask Street Wolmaransstad 2630 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.197660809407 25.985716137434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang