Drummers Nest
Beskrywing
Dié eenheid het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n dubbelbed omskep kan word, en beskik oor 'n plafonwaaier. Daar is ook 'n TV met verskeie DVD's en die kombuis is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof, oond en eetgerei. Die privaat badkamer het 'n stort en handdoeke. Hierdie eenheid deel die gebruik van die braai-area met Eenheid 1, maar ekstra braaigeriewe kan op versoek voorsien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
-Die tariewe is vir selfsorg.
-Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
-Indien enige items soos borde, glase of ornamente gebreek word, sal die kostes van die gas verhaal word voor hulle vertrek of per rekening na die tyd.
-Indien die eenheid nie gelos word soos gaste dit aangetref het nie sal hulle verantwoordelik wees vir 'n skoonmaakkoste van R200.
-Indien die beddegoed of meubels beskadig is hetsy deur kos, koeldrank, lekkergoed ens. sal die gaste verantwoordelik wees vir die kostes om dit te vervang.
-Inkloktyd is vanaf 14:00 tot en met 20:00. Tref asb. vooraf reëlings indien u na 20:00 gaan inboek.
-Uitkloktyd is streng om 09:00. Indien gaste na 09:00 uitklok sal hulle verantwoordelik wees vir die dag se volledige koste.
- Gaste moet asb. hul eie handoeke, koffie, tee, suiker en melk saambring.
- Die eenheid maak van boorgatwater met 'n filtreersisteem gebruik. Dit beteken dat daar nie tydens beurtkrag water is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n badkamer met 'n stort. Die leefarea het 'n dubbelbed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n TV met 'n DVD-speler. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas toegerus. Hierdie eenheid deel die gebruik van die braai-area met Eenheid 2, maar ekstra braaigeriewe kan op versoek voorsien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
-Die tariewe is vir selfsorg.
-Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
-Indien enige items soos borde, glase of ornamente gebreek word, sal die kostes van die gas verhaal word voor hulle vertrek of per rekening na die tyd.
-Indien die eenheid nie gelos word soos gaste dit aangetref het nie sal hulle verantwoordelik wees vir 'n skoonmaakkoste van R200.
-Indien die beddegoed of meubels beskadig is hetsy deur kos, koeldrank, lekkergoed ens. sal die gaste verantwoordelik wees vir die kostes om dit te vervang.
-Inkloktyd is vanaf 14:00 tot en met 20:00. Tref asb. vooraf reëlings indien u na 20:00 gaan inboek.
-Uitkloktyd is streng om 09:00. Indien gaste na 09:00 uitklok sal hulle verantwoordelik wees vir die dag se volledige koste.
- Gaste moet asb. hul eie handoeke, koffie, tee, suiker en melk saambring.
- Die eenheid maak van boorgatwater met 'n filtreersisteem gebruik. Dit beteken dat daar nie tydens beurtkrag water is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 3 is apart van die ander 2 eenhede en beskik oor 2 slaapkamers wat altesaam geskik is vir 5 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en oond. Die eenheid beskik ook oor 'n sitarea met 'n TV, DVD's en 'n ekstra enkelbed. Die eenheid het ook 'n braai-area en veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
-Die tariewe is vir selfsorg.
-Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
-Indien enige items soos borde, glase of ornamente gebreek word, sal die kostes van die gas verhaal word voor hulle vertrek of per rekening na die tyd.
-Indien die eenheid nie gelos word soos gaste dit aangetref het nie sal hulle verantwoordelik wees vir 'n skoonmaakkoste van R200.
-Indien die beddegoed of meubels beskadig is hetsy deur kos, koeldrank, lekkergoed ens. sal die gaste verantwoordelik wees vir die kostes om dit te vervang.
-Inkloktyd is vanaf 14:00 tot en met 20:00. Tref asb. vooraf reëlings indien u na 20:00 gaan inboek.
-Uitkloktyd is streng om 09:00. Indien gaste na 09:00 uitklok sal hulle verantwoordelik wees vir die dag se volledige koste.
- Gaste moet asb. hul eie handoeke, koffie, tee, suiker en melk saambring.
- Die eenheid maak van boorgatwater met 'n filtreersisteem gebruik. Dit beteken dat daar nie tydens beurtkrag water is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Maylaan 53, Adamayview, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang