Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drummers Nest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 62 resensies vir Drummers Nest
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Roland D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland D

Lekker man, lekker!

Man, vir 'n budget-friendly plekkie, is Drummer's Nest tops. Ek en my twee kinders het só lekker gebly. Die DVD-speler en die verskeidenheid flieks was baie nice. Spreilig by die braai area en bewegingsgeaktiveerde lig by die voertuie. Baie privaat. Waterdruk was bietjie laag, maar die lywe het skoon gekom in die lekker groot stort. Lekker naby aan Matlosana Mall.

Salome N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome N

Aangename wegbreek.

Aangename wegbreek van die huis af. Naby genoeg aan die plekke.

Emmerencia C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerencia C

Wonderful.

We had a lovely stay at Drummers Nest. Aunt Adele has a beautiful heart and helped me with an unplanned day to book another night. She is a great host and made sure that we are okay. I'll definitely recommend Drummers Nest and will not book any place else. Thank you, Auntie Adele. May God Bless you with your beautiful heart and you are a great host and a very loving, caring person. Thank you.

Aliza E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aliza E

Leefbaar.

Vriendelikheid. Gemaklike verblyf.

Heleen B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen B

Bekostigbaar en voel soos huis.

Dis 'n perfekte plekkie vir 'n gesin. Ons het alles gehad wat nodig is om 'n aangename verblyf te hê. Die plekkie is privaat en het sy eie ingang. Ons is baie vriendelik ontvang en die eienares doen baie moeite. Ons het lekker gebraai daar. Sal beslis weer teruggaan.

Istvan Llewellyn N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Istvan Llewellyn N

It was okay.

On arrival my phone's battery was flat and there was no way of getting hold of the owner to get the key. A call button or access gate would solve this. Photos were somewhat outdated; they were busy repainting the rooms, so this might be an improvement once done.

Drummers Nest se terugvoer

Thank you for your feedback. Yes, we are busy painting and upgrading the units and think it will be amazing once done. That is also why we moved you to a bigger unit at no extra cost to you because of the paint smell. We had a couple of call buttons at the gate, but teenagers press them when walking by at all hours of the day, and it was an inconvenience to our guests. Hope you had a great trip before heading back to Australia.

Drummers Nest
Stephnie F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie F

Beautiful, comfortable accommodation with easy access to the attractions offered in town. Loadshedding had no effect on my stay whatsoever, the inverter is an absolute blessing.

Wonderful experience, I would recommend it to everyone I know traveling to Klerksdorp.

Heinrich R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich R

Lekker, veilig, rustig.

Baie lekker gebly. Baie dankie.

Vishen N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vishen N

Excellent service and wonderful people.

The owners were extremely helpful and really made a plan for us when we needed it. The Wi-Fi, backup power, and gas geyser meant loadshedding was barely an issue. The location is in a more quiet place and seems quite safe.

Petro S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro S

Waarde vir geld.

Drummers Nest is bekostigbaar, netjies en gerieflik geleë naby winkels. Die gasvrou is baie vriendlik en behulpsaam. Ons sal weer by Drummers Nest bly.

Dj V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dj V

Baie lekker.

Eienaar is baie vriendelike en het ons van die eerste sekonde tuis laat voel.

Franciska C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciska C

Baie mooi en skoon.

Sentraal, mooi toegerus met aircon en waaiers.

Riaan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Altyd lekker.

Vriendelike gasvrou.

Eben V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben V

Uitstekende waarde vir geld.

Gasvrye ontvangs. Baie netjies ingerigte eenheid met als wat nodig is. Baie goeie waarde vir geld. Sal vir seker weer daar oornag. Baie dankie.

Charl K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl K

Lekker, gesellige plekkie en waarde vir geld.

Aangename plekkie om te bly en Adele is baie vriendelik en beleef. Sal weer daar bly.

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Aletta C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta C

Uitstekend

Adelé was vreeslik gaaf en het my baie tuis laat voel.

William W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William W

Waarde vir geld met puik kliëntediens.

Kliëntediens was puik en het baie lekker gebly. Sekerheid is goed wat voertuig insluit.

Charl G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl G

Very nice and great value for money.

Very clean and staff is friendly.

Sara F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sara F

Wonderlik.

Baie vriendelik, hartlike ontvangs.

Lourens S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens S

Stil en gemaklik

My verwagting by 'n gastehuis is om te kan afskakel. Hier by Drummer's Nest kon ek dit doen. Ons het slegs een aand oornag, maar dit was 'n lekker oornag. Ek sal vir seker hulle aanbeveel en vir seker weer daar stop as ek verblyf kort in Klerksdorp.

Martha V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha V

Lekker rustig en veilig gebly.

Baie oulike winkels en eetplekke. As jy wil gaan inkopies doen gaan jy dit geniet.

Riana R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana R

Net vir oorslaap

Net oorgeslaap, was lekker.

Warren B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Warren B

Beautiful and very quiet everything you need in a nutshell.

Went to to stay for 2 days everything was at my fingertips for an extremely good price. Had own small kitchen with everything you need. Extremely beautiful and cute little place.

Manda S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda S

Uitstekende waarde vir geld! Gerieflik en skoon. Vriendelike gasvrou.

Ons was 2 dames wat net een aand moes oorslaap om vroeg by dokters te wees die volgende dag. Ons was gasvry ontvang en het als wat ons nodig gehad het en gevra het voor gekry. Sal dit beslis aanbeveel. Goeie waarde vir geld. Skoon en netjies.

Eloise R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eloise R

Dit is baie netjies en rustig. Prys was ook sakpas.

Met ons aankoms is ons vriendelik ontvang. Elke eenheid is baie privaat. Dit was baie netjies en skoon. Plekkie is groot genoeg vir n kort rukkie se bly.

Kobus V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Baie rustig en veilig.

Mens voel veilig waar jy bly en die plekkie het alles wat mens nodig het.

Jh C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jh C

Waarde vir geld om daar te oornag.

Gasvrou is baie hulpvaardig en vriendelik, uit haar pad gegaan om ons gelukkig te maak.

Johnny K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny K

Presies wat benodig was

Alles was daar wat benodig was terwyl my dogter moes hospitaal diens doen in Klerksdorp

Rene V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Alles wat jy nodig het, waarde vir geld, veilig, goeie ligging.

Ons het net 'n plek gesoek om te slaap, maar daar was 'n kombuis om te gebruik. Goeie waarde vir geld, netjies, goeie ligging, ouerige huis in gevestigde area, maar alles wat jy nodig het. Veilige parkering, net bietjie donker toe ons die aand laat inkom want straatligte werk nie. Jy moet onthou om jou eie koffiegoed te bring en badkamergoed. Goeie waarde vir geld.

Rhonan P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhonan P

Koste effektief.

'n Baie behulpsame en vriendelike eienaar. Definitief waarde vir geld as jy kyk na 'n kort breuk of verbyry en wil oorslaap.

Zozo M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zozo M

I really enjoyed my stay and warm welcoming.

The place was very clean and spacious and very safe.

Marita V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Lekker gebly by Drummers Nest - sou dit definitief aanbeveel.

Rustige buurt, genoeg plek om veilig te kan gaan draf, en goed toegeruste eenheid.

Martin S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Uitstekkende diens, sien julle volgende jaar beslis wwer

Skoon,netjies en adele hulle is uitstekkende, alien julle beslis volgende jaar weer

Angeline G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angeline G

Kliëntediens en ligging was puik.

Beslis waarde vir geld.

Martie Ehlers E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie Ehlers E

Netjies en skoon.

Skoon en kan dit beslis aanbeveel.

Cecilia V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V

Baie lekker plek en waarde vir geld.

Lekker rustige plek en naby Klerksdorp Mall. Plek is perfek vir een aand se verblyf.

Martin S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Baie goeie diens en ontvangs.

Goeie diens, netjies en baie vriendelik.

Susan L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Goeie en vriendelike diens.

Plek skoon en netjies, stil area en veilig. Lekker gebly.

Susan L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Wonderlike plekkie.

Baie dankie vir 'n hartlike verwelkoming Adele! Ek het dadelik tuis gevoel. Die plekkie was uiters skoon en gerieflik. Veilige omgewing. Sal weer daar tuisgaan. Doen so voort Adele, en sterkte!

Anton H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton H

I enjoyed the stay.

I enjoyed the stay and will make use of Drummers Nest if i am in that area again.

Suzelle V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzelle V

Rustig en gerieflik.

'n Lekker gerieflike eenheid. Ons het die vriendelikheid en rustigheid geniet. Sal beslis weer daar wil bly.

Ockert S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert S

Waarde vir geld.

Drummers Nest bied basiese, maar netjiese geriewe, geen reisiger het meer nodig nie. Alles was in plek en die eienaar se belangstelling om self ook te kom seker maak dat alles reg is, word hoog op prys gestel. Ons sou wel net voorstel dat die eienaar bietjie aandag skenk aan die stort se water, die krane en druk werk nie heeltemal lekker saam nie, maar ons sal verseker weer daar tuis gaan.

Johan J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Rustig, aangename en vriendelike ontvangs.

Dit was werklik 'n verrassing om die blyplek te sien. Dis 'n woonstel wat jy in bly met alles in wat jy nodig het en nog meer. Ek sal maklik 'n week daar bly en voel asof ek in 'n huis bly. Dankie, dit was lekker om daar te bly,

Pierre B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B

Quiet neighborhood with good safety measures.

See stars.

Madeleine L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine L

Waarde vir geld.

Het verblyf geniet. Rustige omgewing naby groot inkopie sentrum. Vriendelike mense, sal dit aanbeveel.

Frans F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans F

Bekostigbaar en veilig.

Waarde vir geld, vriendelike diens.

Elsie N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie N

Dit was lekker cosy.

Dit is lekker privaat, klein en skoon, en dit is in 'n goeie ligging en baie veilig.

Jennifer P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer P

Value for money.

Adele is really welcoming and friendly. When I wanted to extend it was arranged quickly and nicely. I enjoyed my stay and would come back again.

Thomas V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas V

Ons het lekker gebly.

Die plek was skoon en netjies en het ons lekker geslaap.

Danie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V

Skoon eenheid. Lekker stil area. Veiligheid goed en goeie diens ontvang.

Lekker gebly. Kan dalk bietjie aandag gee aan stort en bad, bv. nie 'n badprop nie en stort se temperatuur sukkel effe. Kombuisvloer en wasbak moet blink gevryf word. Dankie vir alles.

Drummers Nest se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was so lekker om julle te kon ontmoet.
Ons het op die dokument op tafel ons gaste onverskoning gevra oor ons die bad omskep het in stort agv droogte en swak druk in Klerksdorp en gevra mense moet asb nie probeer bad nie.
Ons was genoodsaak om die prop by die stort weg te vat aangesien mense dit nogsteeds probeer gebruik het as 'n bad.
Jammer as dit enige ongerief veroorsaak het.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Drummers Nest

Drummers Nest
Debbie N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie N

Skoon en netjies.

Baie dankie Adele vir 'n skoon en netjiese plek. Ek sal enigetyd die plek aanbeveel. Adele was baie gasvry en behulpsaam.

Mauritius V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritius V

Goeie prys.

Alles wat jy nodig het. Naby winkels.

Byrin T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byrin T

Waarde vir geld. Jy kan nie beter kry nie.

Baie gemaklik, netjies en het al die nodige goed om lekker te bly. Die Snoepie is 'n wenner.

Este V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este V

Netjies, veilig, bekostigbaar. Absoluut waarde vir geld.

Baie dankie Adele! Baie netjiese en veilige plek. Absoluut waarde vir geld.

Yolandi V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V

Rustige gebied, veilig en naby middedorp.

Adel was baie vriendelik en behulpsaam, haar plekkie is netjies en skoon en veilig, ek sal graag weer daar gaan slaap. Ek sal enige een aanbeveel, dis rerig bekostigbaar en baie netjies daar.

Allan R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Allan R

Blessed.

Wonderful host, safe neighbourhood.

Lee-ann S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann S

Netjies en veilig.

Die plekkie was baie oulik, skoon, netjies en in 'n baie veilige buurt. Ons was net vir 1 aand daar en dit was die moeite werd. Ek dink die plek is beter beskik liewer net vir 2 mense want die sleeper couch is bietjie klein vir 2 mense. Maar dit was baie lekker.

Amelia A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia A

Baie netjiese plek en mal oor die privaatheid.

Die plek was baie oulik en privaat en soveel spasie. Kan regtig sê sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly.

Corna S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corna S

Aangenaam.

Verblyf was aangenaam en kan aanbeveel.

Ria V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ria V

Baie lekker gebly. Alles wat nodig is is daar. Gerieflik.

Die mense was baie gasvry gewees en ons het lekker daar gekuier. Baie gerieflik vir mense wat plek soek om te bly as hul iemand in die hospitaal het. Alles wat jy nodig het om vir jouself te sorg is daar. Skoon en netjies. Baie dankie vir julle vriendelikheid.

Annatjie R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Annatjie R

Vriendelik ontvang. Stapelbed glad nie geskik vir volwassenes nie.

Adele het ons vriendelik ontvang. Die blyplek was baie basies, maar skoon. Die stapelbed is glad nie geskik om op te slaap nie, veral nie vir volwassenes nie. Twee van ons moes op die mat in die sitkamer slaap. Stort is baie oneffektief. Sal nie aanbeveel vir 4 persone nie. Dit is wel aanvaarbaar vir 2 persone.

Drummers Nest se terugvoer

Goeiemore.

Baie dankie dat u ons gekies het vir u verblyf. Ons is so jammer om te verneem dat 2 mense ongemaklik moes slaap maar as u weer kom laat weet ons asb dan bring ons met graagte vir u nog 'n bed in om dit gemakliker vir almal te maak as die slaapbank nie voldoende is nie. Ek is te alle tye beskikbaar vir enige navraag of om iets e uit te sorteer vir u gemak. Hoop u het 'n ongelooflike lekker dag en dat ons u weer binnekort gaan sien.

Groete
Adele

Drummers Nest
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Maylaan 53, Adamayview, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA883abe9b9461db7a22cb2764674ff84faaa591de413ffb9a8a98b9183c1662bd7f72a858b55e1ac7b92caefc9175fa9aeeea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 53 May Avenue Adamayview 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -26.846301673108 26.692428833135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang