Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drummers Nest

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Roland D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lekker man, lekker! Man, vir 'n budget-friendly plekkie, is Drummer's Nest tops. Ek en my twee kinders het só lekker gebly. Die DVD-speler en die verskeidenheid flieks was baie nice. Spreilig by die braai area en bewegingsgeaktiveerde lig by die voertuie. Baie privaat. Waterdruk was bietjie laag, maar die lywe het skoon gekom in die lekker groot stort. Lekker naby aan Matlosana Mall.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Aangename wegbreek. Aangename wegbreek van die huis af. Naby genoeg aan die plekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerencia C
1 nag
5.0
Jul 2023

Wonderful. We had a lovely stay at Drummers Nest. Aunt Adele has a beautiful heart and helped me with an unplanned day to book another night. She is a great host and made sure that we are okay. I'll definitely recommend Drummers Nest and will not book any place else. Thank you, Auntie Adele. May God Bless you with your beautiful heart and you are a great host and a very loving, caring person. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aliza E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2024

Leefbaar. Vriendelikheid. Gemaklike verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heleen B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2024

Bekostigbaar en voel soos huis. Dis 'n perfekte plekkie vir 'n gesin. Ons het alles gehad wat nodig is om 'n aangename verblyf te hê. Die plekkie is privaat en het sy eie ingang. Ons is baie vriendelik ontvang en die eienares doen baie moeite. Ons het lekker gebraai daar. Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Istvan Llewellyn N
Kort verblyf
3.0
Sep 2024

It was okay. On arrival my phone's battery was flat and there was no way of getting hold of the owner to get the key. A call button or access gate would solve this. Photos were somewhat outdated; they were busy repainting the rooms, so this might be an improvement once done.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Adele
Drummers Nest
Thank you for your feedback. Yes, we are busy painting and upgrading the units and think it will be amazing once done. That is also why we moved you to a bigger unit at no extra cost to you because of the paint smell. We had a couple of call buttons at the gate, but teenagers press them when walking by at all hours of the day, and it was an inconvenience to our guests. Hope you had a great trip before heading back to Australia.

Stephnie F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Beautiful, comfortable accommodation with easy access to the attractions offered in town. Loadshedding had no effect on my stay whatsoever, the inverter is an absolute blessing. Wonderful experience, I would recommend it to everyone I know traveling to Klerksdorp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Lekker, veilig, rustig. Baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vishen N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Excellent service and wonderful people. The owners were extremely helpful and really made a plan for us when we needed it. The Wi-Fi, backup power, and gas geyser meant loadshedding was barely an issue. The location is in a more quiet place and seems quite safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2023

Waarde vir geld. Drummers Nest is bekostigbaar, netjies en gerieflik geleë naby winkels. Die gasvrou is baie vriendlik en behulpsaam. Ons sal weer by Drummers Nest bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Maylaan 53, Adamayview, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA883abe9b9461db7a22cb2764674ff84faaa591de413ffb9a8a98b9183c1662bd7f72a858b55e1ac7b92caefc9175fa9aeeea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 53 May Avenue Adamayview 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -26.846301673108 26.692428833135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang