Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drumsheugh Cottage

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Dirk T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Regte Kalahari saligheid. Netjiese plek, met alles wat nodig is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andria B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

'n Pragtige plekkie in die Kalahari. Wens ons kon langer bly! Ons het 2 aande by Drumsheugh Cottage geslaap en heerlik gekuier. Die huisie het alles wat 'n mens nodig het. Dit is 'n ideale 'stopover' na of van die Kgalagadi Park. Sal beslis weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Great place to transit. Great stay! The gas ran out and there were no soap in the dispensers. Also, maybe mention that although the cottage is on a farm, you do not have access to the farm but only the entrance area. It's a bit deceiving.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina E
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

Perfekte oorslaap oppad Kgalagadi toe. Ons het lekker gebly, dankie. Die R31-pad tussen Van Zylsrus en Askham is net baie sleg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sulette S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jun 2024

Lekker. Ons het lekker gebly, maar ek dink die fotos is misleidend. Baie nice huis, maar vir die ongelooflike slegte pad en die feit dat jy maar eintlik in 'n plaaswerf bly, dink ek nie dis die moeite werd as ek ons ander plekke se ligging en prys vergelyk.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jean-Mari Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R31, Askham, 8814, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79fca47f4a76b27f6cb248df861bb4ff29b1b07fe94151863550bf37bb79f5b99ce171f1d858d5a63fd811ffb15e7d56db05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 R31 Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.07375 21.279278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang