Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drumsheugh Farmstead and Cattle Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Penelope V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Heerlik "off the beaten track"! Die huisie was pragtig en smaakvol toegerus. Dit het die grondpad soontoe absoluut die mooite werd gemaak. Vriendelik ontvang. Kalahari op sy beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhardt G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Baie netjies en gerieflike verblyf. Ons het die cottage terdee geniet. Die aircons was 'n lafenis in die Januarie hitte tesame met die binnebraai. Die plek is baie netjies toegerus. Het ook na die plaas gaan kyk en 'n draai deur die plaas gery. Sal graag eendag daar wil gaan bly saam die hele familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zane L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Peaceful, enjoyable. Wonderful stay in a well-appointed cottage. Complete tranquility everything one could want for a peaceful stay in the middle of nowhere!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandria V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Pragtige ongewing en gerieflik. Die 70 km grondpad was 'n uitdaging vir net een aand se slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cezanne V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Ons gaan beslis weer. Freddie was baie behulpsaam en só vriendelik! Baie goeie diens en baie lekker huisie! Ons het baie tuis en gemaklik gevoel. Hulle het ons ook toestemming gegee om by die ander deel van die plaas te gaan swem. Uiters aangenaam in daardie hitte (en load shedding).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jul 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Uitstekende bestemming om die Kalahari te beleef. Die regte plek om die Kalahari se stilte en rustigheid te beleef. Die personeel is uitstekend en behulpsaam. Die verblyf is puik en dit is die beste plek om rustigheid te verkry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska W
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Rus vir die siel. Dit was ongelooflik rustig. Cottage was skoon en baie netjies. Smaakvol gemeubileerd en alles wat jy nodig het. Ons kom beslis weer kuier - sal volgende keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Skoon en netjies met 'n perfekte Kalahari-uitsig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Fantasties! Dit was pragtig, skoon, netjies en die mense daar was baie vriendelik en behulpsaam. Jean-Mari en Ferdi het alles so mooi beplan en was net n fees om mee te werk en kommunikeer. Baie dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean-Mari
Drumsheugh Farmstead and Cattle Farm
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly alles het vlot verloop.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jean-Mari Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R11 000
per nag (plek vir 26)
Vanaf
R11 000
per nag (plek vir 26)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drumsheugh-plaas, R31 tussen Askham en Van Zylsrus, 60 km vanaf Askham, 8814, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe41ea3ba48065b26ca878f853380cceca00d52f3c0090de6be361a0f42fc0646a2de346251ab7c77742010d19d557eb4f6bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 000 per nag (plek vir 26) 23 5 1 5 Drumsheugh Farm R31 between Askham and Van Zylsrus 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.002340787151 21.255624353337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang