Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Du Bantry 9

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Antonette M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Puik! Alles wat jy nodig het, beste uitsig. Lief vir die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francis V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie lekker gebly. Die uitsig is mooi en sentraal. Veilig, netjies en naby die strand en winkelsentrum. Kort net 'n bietjie koelte op die balkon. Dankie, het lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Was aangenaam. Sal graag handdoeke ingesluit by prys wil gehad het en basiese melk, koffie en tee vir eerste dag se aankoms. Weet dis selfsorg, maar dis basiese dinge. Mens reis ver en winkels is reeds dalk gesluit of mens het baie ekstra bagasie om saam te ry. Gewoonlik is sulke dinge as selfsorg ingesluit asook skoonmaakdienste. Die prys is nie goedkoper sonder dit nie. Du Bantry is so goed geleë en netjies dat hierdie Du Bantry in 'n ander klas sal plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Luzelle
Du Bantry 9
HI Ek is bly julle het dit geniet, en jammer dat jy ektra goed sou wou gehad het, maar ongelukkig kos al daardie dinge geld en sal die prys heelwat laat verhoog, en dan sou jy dit dalk nie wou bespreek het nie, Dit is die rede hoekom ons so min vra vir die eenheid. Ek hoop jy versaan. Luzelle

Johannes S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Stil en rustig soos ons dit verkies. Sal nice wees as DStv kan opgradeer word na die Explora. Anders die wat nog die ou HD PVR het. Hy werk op die EasyView. Maak asb. 'n plan met die badkamer se dreine wat stink. Stil en rustig soos ons dit soek. Out of season. Min mense.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Fantasies. Ligging en uitsig baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Wonderful place with friendly staff and to-die-for sea view. Dream place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonette M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Awesome! Die mooiste uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Excellent sea view and location. Excellent sea view from sleeping room and balcony. Location near Uvongo Beach - walking distance. Premises and garden are beautiful. Privacy and security are excellent. Private braai facility with sea view. Parking garage for your vehicle. Caretaker friendly and helpful when needed as well as the agents, Gerrie and Danie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frieda W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Baie lekker en rustig gekuier. Blyplek was skoon en gerieflik en aangenaam. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayleigh K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

We had the best stay and will definitely be back again. The place was perfect! The view was incredible and the complex itself was very quiet and relaxing. We will definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 127

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R638
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R638
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colin-straat 77, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecbf5e5ada39e4a3d04a139d5c005e298aa6269599754c581b4b4ae47e22081b449b82032267c6bfd64f1c271bfe79c3efa5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R638 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 77 Colin Street Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.833261236082 30.397076950401

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang