Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Du Repos

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Hannes V
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie ruim. Veilig en goeie ligging. Baie aangename gasheer en gasvrou! Baie dank. Perfekte plek vir enige geleentheid of dit net vir oornag of selfs langer vakansie is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anglique J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Stunning plek, netjies en het 'n baie lekker atmosfeer. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monet G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Heerlike rustige atmosfeer, net die plek vir 'n gesin om te ontspan. Ons het die tydjie in du Repos baie geniet. Die plek is ruim, skoon en mooi met 'n uitsig van heuwels wanneer mens op die stoep ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina V
1 nag
4.8
Aug 2024

Ek beveel Du Repos ten sterkste aan! Wat 'n pragtige gastehuis! Stylvol, skoon en baie baie rustig. Ek wens ons kon langer om die langtafel kuier. Baie dankie vir 'n heerlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dorinda P
1 nag
4.8
Jul 2024

Pragtig en rustig. Pragtige rustige omgewing weg van die besige stadslewe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustig awesome. Baie netjies, uitstekend toegerus veral tydens loadshedding en baie stil omgewing. Uiters gasvry. Het awesome 3 nagte daar spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Sal weer van hul gebruik maak, definitief. Du Repos se naam kon nie van buite af gesien word nie of dit was op 'n onsigbare plek aangebring. Die liggie bo die wasbak het ook nie gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rut L
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Ons het fantasties gebly in hierdie pragtige moderne plek. Die stylvolle goed toegeruste plekkie het ons harte gesteel. Ook die uitsig is wonderlik. Ons sal enige tyd weer by Alta se plekkie wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandelene P
1 nag
5.0
Jun 2023

Gerieflike oornag. Baie netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Sep 2023

Baie tevrede. Baie netjies, skoon, gerieflik en stylvol. Vriendelike en vinnige inboek. Sal vir seker weer by du Repos oorslaap. Die heel enigste ongerief was dat die perseel nie omhein is nie. Ons voertuig kon wel onder 'n netjiese motorafdak parkeer maar sonder omheining. Verder, geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republiekstraat 41, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5fa744632f764f79c35aab5d4c2984b26ddad2600bd42831a038dec138aa07c0264899ba7caf4dbd03f45c47b2d573c9444?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense 20 5 1 5 41 Republiek Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.658668339392 17.89642811038

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang