Du Repos
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Monet G - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlike rustige atmosfeer, net die plek vir 'n gesin om te ontspan.
Claudia C - Sep 2023
Algehele gradering
Kuiertjie was lekker maar die persoon wie ons ontvang het by die huis moet aan sy persoonlikheid werk as hulle besigheid doen en meer vriendeliker wees.
Du Repos se terugvoer
Beste Claudia
Ek is jammer jy voel so.
Ongelukkig het julle ons huisreëls gebreek en die persoon wat jul ontvang het moes streng optree. Volgens my kennis het hy julle vriendelik verwelkom. Hy het slegs opgetree toe julle die reëls van ons instansie verbreek het.
Groete
Margaret V - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig awesome.
Anina L - Sep 2023
Algehele gradering
Baie tevrede.
Liesel V - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige huis, heerlike stoep! Dankie vir die sjokolade, altyd lekker as daar iets spesiaals is. Pragtige uitsig.
Marietjie C - Aug 2023
Algehele gradering
Sal weer van hul gebruik maak, definitief.
Rut L - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het fantasties gebly in hierdie pragtige moderne plek.
Yolandelene P - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornag.
Annamarie V - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Joah C - Sep 2022
Algehele gradering
Ons kuier was baie aangenaam. Verblyf baie ruim, skoon en baie veilig gewees.
Du Repos se terugvoer
Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Deon F - Sep 2022
Algehele gradering
Geen verrassings, alles was soos wat ons dit verwag het.
Avon R - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf en baie goed toegerus.
Madeleen E - Jun 2022
Algehele gradering
Fantastiese ligging, skoon, netjies, perfek as jy net wil oorbly.
Hermien J - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en alles en nog meer wat jy nodig het.
Heinrich K - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was baie netjies en skoon.
Roderick J - Nov 2021
Algehele gradering
Fantasties
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Republiekstraat 41, Springbok, 8240, Noord-Kaap