Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Du Vlei

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Francois L
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Gemaklik. Mooi ligging en uitsigte. Goeie ligging tussen 'n paar mooi dorpe en mooi plase maklik bereikbaar. Uitsig oor die berge baie mooi. Die kamer was klein maar goeie waarde vir geld. Kombuis deel met ander besoekers - daar was niemand anders nie. Daar is groter eenhede met beter kombuisgeriewe. Ek het die stilte en oopte baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Hidden gem for a weekend getaway. Friendly staff with great local knowledge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathy G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Budget accommodation. The loft arrangement in the rooms that are alongside one another is not ideal, as you hear the creaking noises from your neighbours. But, as budget accommodation, it is good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.2
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Jan V
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Netjiese en aangename verblyf. Lekker geslaap en gebly. Spesiale dank aan eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thereza
Du Vlei
Hallo Jan, baie dankie vir jou mooi resensie. Jammer ek het julle gemis, maar my dogter, Almari, het vir my ingestaan. Hoop om julle binnekort weer by Du Vlei te verwelkom. Groete, Thereza.

Rozan V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2022

Dit was 'n heerlike naweek wegbreek saam vriende. Ons het dit baie geniet, die eenhede was baie prakties en alles bevat wat ons nodig gehad het. Pragtige natuurskoon, om bietjie uit die stad te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thereza
Du Vlei
Hallo Rozan, ons is bly julle het lekker by Du Vlei Plaas-akkommodasie gekuier. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom in die Riebeek-Vallei.

Lloyd S
Kort verblyf
3.6
Mrt 2022

We enjoyed the freedom to walk around freely and really enjoyed our long walks in the afternoon. The rooms were spacious, but next door guests who stayed up late chatting loudly outside (night one) and playing music late (night two) somewhat spoiled our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Thereza
Du Vlei
Hi Lloyd. Thank you for your review. Apologies for other guests disturbing you.

Madelaine L
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Apr 2022

Pragtige ou houtvloerhuise met baie karakter. Vinnige terugvoer op eposse ontvang en ons is gratis opgegradeer na ander verblyf sonder trappe om dinge te vergemaklik met klein baba. Netheid in kombuis met toestelle en geriewe kort net bietjie aandag.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anthony H
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2021

A very pleasant spot. It was what I expected from the pictures and description. I enjoyed my stay. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodney K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Always nice there. Thank you for your hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Thereza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleisbankplaas, Hermon, Riebeek Kasteel, 7308, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0ZTZiZmM1LWQ2NjctNDc1MC05NDYwLTU5MWViNWM1ZDNkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 Vleisbank Farm Hermon 7308 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.432558544497 18.954672215939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang