Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Du Vlei

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Thereza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 82 resensies vir Du Vlei
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Francois L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

Gemaklik. Mooi ligging en uitsigte.

Goeie ligging tussen 'n paar mooi dorpe en mooi plase maklik bereikbaar. Uitsig oor die berge baie mooi. Die kamer was klein maar goeie waarde vir geld. Kombuis deel met ander besoekers - daar was niemand anders nie. Daar is groter eenhede met beter kombuisgeriewe. Ek het die stilte en oopte baie geniet.

Andre P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Hidden gem for a weekend getaway.

Friendly staff with great local knowledge.

Kathy G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy G

Budget accommodation.

The loft arrangement in the rooms that are alongside one another is not ideal, as you hear the creaking noises from your neighbours. But, as budget accommodation, it is good.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Netjiese en aangename verblyf.

Lekker geslaap en gebly. Spesiale dank aan eienaars.

Du Vlei se terugvoer

Hallo Jan, baie dankie vir jou mooi resensie. Jammer ek het julle gemis, maar my dogter, Almari, het vir my ingestaan. Hoop om julle binnekort weer by Du Vlei te verwelkom. Groete, Thereza.

Du Vlei
Rozan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozan V

Dit was 'n heerlike naweek wegbreek saam vriende.

Ons het dit baie geniet, die eenhede was baie prakties en alles bevat wat ons nodig gehad het. Pragtige natuurskoon, om bietjie uit die stad te kom.

Du Vlei se terugvoer

Hallo Rozan, ons is bly julle het lekker by Du Vlei Plaas-akkommodasie gekuier. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom in die Riebeek-Vallei.

Du Vlei
Lloyd S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lloyd S

We enjoyed the freedom to walk around freely and really enjoyed our long walks in the afternoon.

The rooms were spacious, but next door guests who stayed up late chatting loudly outside (night one) and playing music late (night two) somewhat spoiled our stay.

Du Vlei se terugvoer

Hi Lloyd. Thank you for your review. Apologies for other guests disturbing you.

Du Vlei
Madelaine L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Madelaine L

Pragtige ou houtvloerhuise met baie karakter.

Vinnige terugvoer op eposse ontvang en ons is gratis opgegradeer na ander verblyf sonder trappe om dinge te vergemaklik met klein baba. Netheid in kombuis met toestelle en geriewe kort net bietjie aandag.

Anthony H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony H

A very pleasant spot.

It was what I expected from the pictures and description. I enjoyed my stay. Thanks.

Rodney K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney K

Always nice there.

Thank you for your hospitality.

Nicole L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole L

Warm, friendly greeting / beautiful setting / clean environment

Lovely place, warm and friendly hosts. Rooms cleaned daily. Perfectly hot water. Kettle and fridge an absolute plus. Will definitely go back. Lovely historic, country feel.

Du Vlei se terugvoer

Hi Nicole,
Thank you for your nice review. Du Vlei will welcome you back at any time.

Du Vlei
Deon N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Deon N

Baie lekker en ontspanne atmosfeer. Ons het lekker gerus.

Du Vlei is baie naby Riebeek Kasteel en is 'n lekker plek wat jy as basis kan gebruik om die omgewing te verken.

Ansu R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansu R

Pragtige omgewing, uitstekende diens.

Baie dankie Du Vlei vir 'n heerlike naweek in jul pragtige gastekamers. Alles was netjies en skoon, alles wat mens kan nodig kry, is beskikbaar in die gesamentlike kombuis. Die restaurant bedien heerlike kos. Ek sal enigeen aanbeveel om te gaan ontspan by Du Vlei.

Du Vlei se terugvoer

Hi Ansu
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons sal julle groep met graagte terugverwelkom by Du Vlei gastehuis op die plaas.
Dankie ook dat jul ons plekkies so mooi netjies agtergelaat het.
Vriendelike groete
Thereza du Toit
Du Vlei

Du Vlei
Hannalie T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalie T

Heerlik oornag gebly. Kamers gerieflik.

Heerlike oornag verblyf. Gerieflike kamers.

Du Vlei se terugvoer

Hi Hannalie. Dit was lekker om julle te onmoet. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Du Vlei
Jannie F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie F

Uitstekend.

Heerlike skoon en netjiese verblyf.

Du Vlei se terugvoer

Beste Jannie,
Dit was 'n voorreg om jou te ontmoet en by Du Vlei te verwelkom. Vriendelike gaste soos jy maak ons werk die moeite werd. Hoop om jou binnekort weer by ons te ontvang.
Groete

Du Vlei
Anja B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja B

Very nice location and everything one needs.

All that is needed for a break-away. Very spacious and nice if you go in a group.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie nice ligging en alles wat mens nodig het.

Alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek. Baie ruim en nice as jy in 'n groep gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Du Vlei se terugvoer

Hi Anja. Thank you for your review. Hope to welcome you back soon at Du Vlei.

Du Vlei
Maureen K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen K

Great accommodation.

We were welcomed in a friendly manner and enjoyed our stay even though for only 1 night. Great stay and will certainly return.

Morton B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morton B

Baie rustig en stil.

'n Dubbelbed sal beslis werk, maar verder is alles in orde.

Du Vlei se terugvoer

Hi Morton,
Baie dankie vir jou resensie. Die eenheid wat jy deur jou bespreking aangevra het, het ongelukkig slegs enkelbeddens, soos dit op die webtuiste aangedui word. Vra gerus volgende keer spesifiek vir 'n dubbelbed as jy 'n bespreking maak. Ons verwelkom julle graag terug by Du Vlei.
Groete

Du Vlei
Quezette V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Quezette V

Perfek vir naweekverblyf.

Klein maar voldoende vir kort verblyf. Tweede keer dat ons daar oorbly.

Du Vlei se terugvoer

Hi Quezette. Dis altyd lekker om ou kliênte terug te verwelkom. Bespreek gerus volgende keer een van ons woonstelle wat baie groter is met volle kombuise, TV/sitkamers en aparte slaapkamers. Ons sien uit om julle weer by Du Vlei te verwelkom.
Groete,
Thereza

Du Vlei
Gerhard O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard O

Netjiese, waarde vir geld akkommodasie met vriendelike ontvangs.

Vriendelike ontvangs, netjies en skoon, waarde vir geld, sal weer daar bly. Plaas die "Peaceful Sleep" muskietafweerder op 'n meer sigbare of prominente plek. Ek het dit die volgende oggend in 'n bakkie op die vensterbank ontdek nadat die muskiete my byna lewendig opgevreet het.

Du Vlei se terugvoer

Hallo Gerhard. Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sal seker maak om die muskietmasjientjie op 'n meer sigbare plek te sit. Groete, Du Vlei.

Du Vlei
Ingrid M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ingrid M

Rustic and clean but lacks hot water in shower.

Accommodation was basic and clean. Most of the reviews highlight the beautiful views of the valley and private stoeps with braai's but the Viognier and Cabernet units have no view at all and only a communal braai, this results in noise outside the unit and smoke coming into the windows. The biggest issue is the lack of hot water. Management is aware of the problem hence the notice on the bathroom door stating how to use the water but unfortunately when more than one unit is occupied, one gas geyser cannot supply hot water to the showers of the units simultaneously.

Du Vlei se terugvoer

Hi Ingrid, thanks for your review. Pity you did not ask about the braais while you were here as we have lots of mobile braais available. Some of them were in the large garden in front of Viognier & Cabernet and some were around the corner at the swimming pool. Maybe you've just overlooked them. Apologies for the smoke coming through your windows, the wind blows in the direction of the guesthouse occasionally. We know it is a bit tricky to use the gas geysers, especially when one is not used to them. That's the reason for the notices on all the doors of our bathrooms with gas geysers. Please make sure to tell us if there is anything that bothers you in the future, as we really want to make sure all our guests are happy while staying at Du Vlei.
Regards,
Du Vlei Management

Du Vlei
Debbie K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie K

Stil en rustig!

Baie tevrede en sal definitief weer daar wil oorslaap.

Du Vlei se terugvoer

Goeiedag Debbie,

Ons verwelkom jou graag terug by Du Vlei.

Du Vlei
Eva N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eva N

Mooiste uitsig! Moenie te vinnig waai die oggend na die tyd nie!

Bring 'n melkie saam vir die oggend na die tyd en drink tee op die stoep! Baie bekostigbaar en netjies, alles wat jy nodig het vir 'n aand na 'n troue. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Carol D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D

Ons het 'n wonderlike tyd gehad.

Thereza die einaar het ons opgegradeer. Die Chalet was baie nice. Thereza was baie gasvry en vriendelik en sy het ons baie welkom laat voel. Sal altyd aanbeveel.

Du Vlei se terugvoer

Goeiedag Carol,

Dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop om julle sommer binnekort weer by Du vlei te kan ontvang.

Du Vlei
Aubrey J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aubrey J

As jy 5-ster verwag, bly dan by jou huis.

Veilig, redelik goed toegerus. Die gasvrou probeer om die tyd wat verby is, te skep en daarvan hou ek.

Riaan D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D

Wat 'n rustige atmosfeer met asemrowende uitsigte. Du Vlei is 'n perfekte wegbreekbestemming en boonop waarde vir geld.

Du Vlei is 'n perfekte wegbreekbestemming en boonop waarde vir geld. Alles word baie goed in stand gehou en die personeel is baie gasvry. Die bestemming is baie sentraal geleë en bied vele tyd verdrywe om te geniet, op die perseel sowel as in die onmiddellike omgewing.

Du Vlei se terugvoer

Hallo Riaan
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer by Du Vlei te ontvang.

Du Vlei
Lauren V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren V

We were a family of 4 adults.

We needed a place urgently and Du Vlei was affordable for 4 people at short notice. This was a great experience and will be keeping their contact for future getaway planning!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons was ’n gesin van 4 volwassenes.

Ons het dringend 'n plek nodig gehad en Du Vlei was bekostigbaar vir 4 mense op kort kennisgewing. Dit was 'n wonderlike ervaring en ons sal in kontak bly vir ons toekomstige wegbreek!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Du Vlei se terugvoer

Thank you for the nice words, Lauren. Hope to welcome you back soon!

Du Vlei
Frida V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frida V

Aangename, rustige naweek, sal weer gaan.

Aangename, vriendelike eienaars. Welkome, skoon swembad. Skoon, netjiese kamers met skoon linne, handdoeke ingesluit. Alles wat ons benodig het was daar. Ongelukkig was albei warmwaterkrane by die wasbakke foutief, maar Thereza het bevestig dat dit herstel sal word, gasstort werk goed. Miskien ander stoele buite op die stoep,aangesien plastiek stoele geneig is om te gly op teëls? Bespreek enige beplande kuiertyd by die padstal met die bestuur daarvan, aangesien dit verhuur word. (Ons kon nie die rugby daar kyk nie, want die padstal sluit 17:00 Saterdagmiddae). A.g.v die droogte was hengel onmoontlik, te min water in die rivier.

Du Vlei se terugvoer

Hi Frida,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. My man het Maandagoggend reeds die warmkrane uitsorteer, blykbaar 'n springetjie of iets binne-in die kraan wat vasgesteek het. Ons sou dit egter dadelik herstel het indien julle dit tydens jul verblyf onder ons aandag gebring het. Jammer vir enige ongerief. Ons was nie bewus daarvan dat julle wil hengel nie. Ek wens jul het ons raad omtrent die beste plek gevra, want die rivier het 'n keerwal net 'n paar meter boontoe in ons wingerd en daar is 'n diep visvanggat.

Du Vlei
Jenny B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny B

Goed, behalwe vir geraas van musiek tot laat Saterdagnag veroorsaak in naburige woonbuurt.

Sal aanbeveel, maar sal ook verkies dat die kombuis meer ruim sal wees met 'n beter voorkoms dat 'n mens nie voel of jy die skottelgoed eers moet was nie.

Du Vlei se terugvoer

Hallo Jenny
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bewus van die naburige woonbuurt wat soms harde musiek speel. Ons het dit al probeer aanspreek, maar dis ongelukkig buite ons beheer. Jy het een van ons oornag-kamers bespreek met die gemeenskaplike kombuisie en nie een van ons woonstelle met sy eie privaat kombuis nie. Ongelukkig laat sommige van ons gaste nie die kombuisie in 'n netjiese toestand nie, al is daar 'n vriendelike, skriftelike kennisgewing dat elke gas sy eie skottelgoed moet was. Ons vra om verskoning vir enige ongerief. Vriendelike groete, Du Vlei.

Du Vlei
Corne D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D

If first impressions are important to you, then we were impressed with the kind and friendly manner we were received.

On the map, Du Vlei, is pretty close to the main road but make no mistake - only the morning birds will wake you in the morning. The rooms were clean and functional. The view from the river bank over the vineyards and mountains on the other side is amazing - not many other guest houses around here have that. A great "home base" from where to explore the surrounding area.

Du Vlei se terugvoer

Good day Corne. Thank you for your lovely words. Hope to welcome you back soon.

Regards

Du Vlei

Du Vlei
Esja O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esja O

Lekker eenvoudig en bekostigbaar.

Die diens was baie goed en baie vriendelik. Alles was 100%. Het die eenvoud en bekostigbaarheid waardeer. Mens soek nie altyd "fancy" duur plekke nie. Al klagte wat ek kan gee is dat die koffie en suiker pakkies nie heeltemal aanvaarbaar was nie. Daar was nie naasteby genoeg suiker in nie. Ons het eerder koffie gelos oor daar nie genoeg suiker was vir almal nie. Ons drink almal 2 suiker en daar was net 1 per persoon.

Du Vlei se terugvoer

Besta Esja,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sal seker maak dat daar meer suiker beskikbaar is.

Du Vlei
Annelie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V

Net wat ons nodig gehad het.

Diens was so vriendelik ons het lekker geslaap en dit was so rustig.

Du Vlei se terugvoer

Beste Annelie,

Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om julle binnekort terug te verwelkom.

Du Vlei
Sandra W - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra W

Ongelooflike waarde vir geld!

Ideale basis om die omgewing te verken. Die terrein is pragtig versorg. En die lieflike swembad was 'n heerlike verrassing.

Corli V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corli V

Pragtige plek, baie rustig!

Sien die sterre.

Du Vlei se terugvoer

Hallo Corli,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Hoop om jou spoedig terug te verwelkom.

Du Vlei
Maya D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maya D

Rustig.

Lekker stoep, baie vriendelike mense, dit was perfek.

Du Vlei se terugvoer

Hi Maya
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop om jul spoedig weer hier by Du Vlei te ontvang.

Du Vlei
Anthea A - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea A

Fantastic place.

Would like to say thank you so much for your great service and hospitality. We really enjoyed our stay at your establishment and would recommend you guys to anyone heading that way. Definitely be booking with you guys again!

Du Vlei se terugvoer

Hi Anthea
Thanks for your lovely review. Was nice meeting you guys. Hope to welcome you back soon!

Du Vlei
Andre V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie aangenaam.

Plek is iets anders as normale gastehuise, beleef en ervaar die natuur meer omdat dit op 'n plaas geleë is in ongelooflike mooi omgewing. Kamers baie goed ingerig as in gedagte geneem word dat dit ou perdestalle was. Sal beslis aanbeveel vir die natuurmens.

Jonita L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonita L

Rustige plaaslewe, gerieflik vir verblyf vir al die troulokale in die omgewing.

Sien sterre.

Grant V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grant V

Very basic, but more than adequate as a budget accommodation option that is close to Riebeek-Kasteel & Riebeek-Wes.

See star rating.

Liana D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liana D

Heerlike verblyf vir 'n vinnige wegbreek.

Baie vriendelike diens. Heerlik gebly!

Juanette L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanette L

Kos vir jou siel.

Ons sal enige tyd teruggaan vir stilte tyd.

Du Vlei se terugvoer

Hi Juanette
Baie dankie vir jou opmerking.
Hoop om julle weer by Du Vlei te kan ontvang.

Du Vlei
Nico V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nico V

Lekker gebly.

Lekker rustige omgewing. Hangplek vir klere onprakties!

Jackie M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie M

Verblyf goed, koffie te min.

Geen probleem met verblyf ondervind nie, sal gaste aanraai om hulle eie koffie te vat as hulle vir langer as een aand slaap. Ons het net koffie gekry vir een oggend en nie eers daaraan gedink om nog te vat nie, aangesien ander verblyfopsies altyd genoeg sakkies koffie verskaf vir die aande wat jy oorslaap. Sal weer daar gaan bly, nou weet ons darem vir volgende keer.

Du Vlei se terugvoer

Goeiedag Jackie

Baie dankie vir jou opmerking. Aangesien Du Vlei Selfsorg akkommodasie bied, het ons 'n paar noodsaaklikhede soos bv. koffie, suiker, blits, vuurhoutjies, koeldranke, ens. by die inboekkantoor te koop. Die koffie wat julle met aankoms ontvang, is slegs 'n komplimentere welkom-heet-gebaar.

Vriendelike groete
Du Vlei bestuur

Du Vlei
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Mike H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike H

It was good value for money and we had a great time.

The location and views were perfect. Very peaceful, and the farm stall was also convenient.

Du Vlei se terugvoer

Hi Mike,
Thanks for your review. Hope to see you soon back at Du Vlei.

Du Vlei
Jacques L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Pragtige plek.

Uitstekende waarde vir geld.

Du Vlei se terugvoer

Hi Jacques
Dit was 'n voorreg om julle by Du Vlei te ontvang.
Hoop ons sien julle binnekort weer.

Du Vlei
Sunay J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunay J

Fantasties

Dit was kalmerend, heerlik en die gasvryheid was puik. Ek sal verseker weer gaan en ook ander aanbeveel.

Du Vlei se terugvoer

Sunay, dit was 'n voorreg om jou by Du Vlei te ontvang. Hoop om jou sommer gou weer terug te verwelkom.

Du Vlei
Jo-rina V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-rina V

Was soos huis ver van die huis af.

Baie oulike plekkie. Die mense is baie gasvry.

Annelise H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelise H

Goeie, skoon en mooi akkommodasie.

Die oorspronklike reëling was een aand as couple, maar toe iets voorval neem ons die kinders saam en nooi 'n vriendin. Ons was die enigstes wat die gemeenskaplike kombuis gebruik het, omdat daar min mense was. Omdat dit klein is, sal ons weer kom en eenheid vat met kombuis. Alles was van die begin tot einde puik. Diens, skoon, skoonouers wat ons ingeboek het. So Lekker om dit te kon beleef. Dankie.

Du Vlei se terugvoer

Dankie Annelise vir jou mooi woorde. Dit is sulke tye wat 'n mense weer kans sien om aan te gaan, ondanks mense wat met alles fout vind. Hoop om julle gou weer hier te ontvang.

Du Vlei
Stephne D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephne D

Gemak in die middel van 'n pragtige area.

Ons was ontvang met soveel gasvryheid en opregte plattelandse vriendskap. Ons kamer was perfek, skoon en vars. Die uitsig oor die berge met sonsondergang is iets uit 'n sprokiesverhaal. Wens ons kon langer kuier!

Lisa B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa B

Baie skoon, netjies en rustig.

Ons het lekker geswem en die rustigheid van die plaas geniet! Die huisie is skoon en netjies.

Magdalena M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magdalena M

Baie rustige omgewing.

Die persoon was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het 'n rustige aandjie gehad en heerlik gekuier op die stoep met die mooiste uitsig.

Du Vlei se terugvoer

Hi Magdalena.
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Hoop ons kan julle binnekort terug verwelkom by Du Vlei.

Du Vlei
Ansunette G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansunette G

Ontspanne!

Dit was goed om op so kort kennisgewing plek te kry. Ons is baie vriendelik ontvang. Die tydjie daar was rustig.

Adene H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adene H

Lovely, neat and cosy (when the water works).

Pity about the room next door to us having a burst pipe, their room flooded. As all the rooms are connected with water, the water was shut off. This meant that none of us were able to shower or use the toilet. We had to leave early on Sunday morning to use the toilets at the nearby restaurant. Not being able to shower was also not very nice. Other than that, the location is great and they have friendly staff.

Du Vlei se terugvoer

Hi Adene
Our sincere apologies for the inconvenience of the burst pipe and water-problem.
We had to close the main water supply in order to fix the burst pipe - that's the reason for not having water to shower or use the toilet.
Once again, we do apologise.
Kind Regards
Thereza du Toit

Du Vlei
Noleen V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noleen V

Als wat jy benodig op een plek met 'n mooi uitsig.

Dit was ons derde keer by Du Vlei en die eerste keer wat ons probleme gehad het met die fasiliteite. Daar het blykbaar 'n pyp gebars en dit was die rede dat ons nie water gehad het in ons huisie nie. Ek het vir Du Vlei 'n epos gestuur om te vra of ons ons deposito kan terugkry. Hulle het baie gou gereageer op die epos en het ons laat weet dat die eienares nie tans beskikbaar is nie, maar sodra sy terugkom sal sy ons kontak om die terugbetaling van die deposito te bespreek. Ek sal beslis weer teruggaan om daar te bly.

Du Vlei se terugvoer

Hi Bianca
Ons vra opreg om verskoning vir die ongerief met die gebarste pyp en water-probleem.
Ons was ongelukkig genoodsaak om die hoof-water-toevoer toe te draai om verdere skade te voorkom asook om die gebarste pyp te kon herstel.
Vriendelike groete
Thereza du Toit

Du Vlei
Almari J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Almari J

Baie mooi uitsig. Kombuisgeriewe bietjie beperk.

Aanwysings moet ook vanaf Malmesbury aangedui word as jy dus van teenoorgestelde kant af inkom by Riebeeck-Kasteel verby. Dit word slegs vanaf Hermon se kant deurgegee.

Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Wikus C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus C

Dit was baie lekker. Ons is mal oor dié tipe ou plekke en geniet dit baie.

Die waaier was net stukkend. Verder was dit baie lekker en ons sal weer daar tuisgaan. Die omgewing is pragtig.

Du Vlei se terugvoer

Hi Wikus
Namens Du Vlei vra ek om verskoning vir die stukkende waaier.
Baie dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het.
Ons sal dit dadelik vervang.
Vriendelike groete
Thereza du Toit

Du Vlei
Bernice V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice V

Sal Du Vlei met graagte weer besoek.

Pragtige uitsig en verblyf lekker ingerig.

Philip-ben K - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip-ben K

Lekker op die plaas!

Heerlike oornagbestemming met al die nodige geriewe!

Elichia F - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elichia F

Pragtige omgewing en wonderlike gasvrye verblyf!

Ons het die verblyf terdeë geniet en ons sal definitief weer terugkeer.

Vic M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic M

Warm, friendly, cosy and delicious food at the restaurant

See the ratings.

Marthie V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V

Rustige plaasatmosfeer.

Ons kon heerlik uitrus. Die eienaars is pragtige en vriendelike mense. Goed geleë om die Weskus en omliggende gebiede te besoek. Die restaurant het smaaklike etes en die personeel is ook baie vriendelik.

Nerine R - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine R

Tipiese ou plaashuis-gevoel.

Tuine was mooi en rustig met swembad.

Udith J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Udith J

Was heerlik rustig en mooi netjies

Het dit baie geniet. Sal dit aanbeveel.

Elmarie D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie D

Goed!

Die plek was netjies en skoon, maar ons het nie te lekker geslaap nie, want daar was rotte of voëls in die dak wat erg geraas het. Dit het heelnag aangehou.

Du Vlei se terugvoer

Beste Elmarie,

Baie dankie vir die terugvoer Nader aan die einde van die jaar is die voëls ongelukkig baie bedrywig! Ek kan jou verseker daar geen rotte in die dak is nie. Die mossies en spreeus probeer almal nesmaak in die geute en dak. Ons probeer regtig ons bes om hulle uit te hou, maar hulle kry elke keer weer 'n gaatjie om in te kom. Ons vra om verskoning vir enige ongerief veroorsaak.

Vriendelike groete,
Du Vlei- bestuur

Du Vlei
Kobus L - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus L

Baie aangenaam, 'n lekker plaas kuier.

Ons eenheid se privaatheid, geriewe, stoep, uitsig ens. was iets besonders. Die swembad was 'n verrassing in die hitte! Met alles meer as tevrede en baie geniet. Die woonstel was goed toegerus en niks het ontbreek nie. Die lekker braaihout, ys en ander ware op die perseel beskikbaar was gaaf! Die waaiers ens in die kamers was ook 'n gawe voordeel. (Dit was 'n warm naweek.) Die badkamers het dalk net oor die algemeen bietjie aandag nodig. Die stort se deur wil nie van binne toe nie!

Cobus G - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cobus G

Theresa se ontvangs en behulpsaamheid was eersteklas.

Die area en fasiliteite was baie netjies.

Emil V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Emil V

Baie lekker geslaap!

Die uitsig buite is ongelooflik! Het mooi fotos geneem. Ons het nie gebraai nie, maar die braaiplek is lekker! Ovaalvormige sement blok, pak kampstoele om dit en braai lekker. Die eienaar, Theresa, as ek reg onthou, was baie vriendelik.

Janita L - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Janita L

Sal dit nie aanbeveel.

Dis baie duur vir wat dit bied. Ou beddegoed, harde handdoeke ens. Restaurant uit boonste rakke.

Marius L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L

Ons het net 'n oorslaapplek gesoek, maar 'n juweel ontdek.

Ons kom beslis weer!

Anton Z - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton Z

Dit was baie lekker, miskien 'n klien bietjie ver uit die dorp self, maar baie rustig.

Sien die sterre hieronder.

Rita V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rita V

Interessant!

Plaas en omgewing was 'n lekker ondervinding, die geskiedenis van die plaas asook die ou postal baie interessant gewees. Die beddens was ongelukkig 'n bietjie ongemaklik.

Quezette V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Quezette V

Vir net een nag kon dit werk.

Johane van LekkeSlaap is een van die mees vriendelike en hulpvaardige persone waarmee ons op hierdie reis te doen gehad het.

Theo P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theo P

Dit was lekker, maar die prys was te veel vir die plek waarin ons gebly het.

Die plek was baie skoon en netjies, maar die prys was te duur. Met die krag af kon ons glad nie stort nie ...

Lezaan L - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezaan L

Dit was baie aangenaam, het die rustugheid geniet. baie netjies.

Het baie gehou van ons bly plekkie (Grenache) baie gerieflik en netjies. Du Vlei het n rustige- en kalm atmosfeer. Sal baie graag n naweek wil oor bly in plaas van n nag. 10/10 vir DuVlei Lezaan Linee

Rina B - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina B

Dit was baie lekker gewees ... ek sal dit aanbeveel.

Lekker rustig en ontspanne!

Christelle V - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christelle V

Die verblyf was lekker. Dit was net baie klein en beknop gewees, maar seker voldoende.

Ons was 'n groep van vier enkellopendes en dus het ons vier enkelbeddens verlang. Ons is 'n groter kamer aangebied, maar kon dit ongelukkig nie neem nie, a.g.v. 'n dubbelbed. Verder was die verblyf knap en klein. 'n Biejtie meer spasie sou voldoende gewees het.

Alan M - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alan M

Very pleasant but the self catering designation needs to be looked at.

The setting, the friendliness and the accommodation are all great, but the rooms are listed as self catering and the smaller rooms don't have cooking facilities. So they are not self catering - they just have a kettle for making a cup of tea. I recommend that a small stove be placed in all the small rooms - a washing up facility could be provided outside so there wouldn't be a need for additional plumbing. Otherwise a good stay.

Craig P - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig P

Nice and clean,

Nice and clean, great views. Well worth it.

Ronelle B - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle B

Rustig en gerieflik, met vriendelike ontvangs

Die verblyf by Du Vlei sluit alles in wat nodig is om gerieflik en lekker te oornag. Dit sal gaaf wees as daar meer kanale op televisie as net SABC 1, 2 en 3 is (miskien iets soos DStv compact?).

Brian G - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian G

Gerieflike verblyf!

Du Vlei is buite Riebeek Kasteel (so 7 km). Daar kan meer aandag gegee word aan algemene netheid en skoonheid. Verder is dit 'n gerieflike oorbly-fasiliteit.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleisbankplaas, Hermon, Riebeek Kasteel, 7308, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0ZTZiZmM1LWQ2NjctNDc1MC05NDYwLTU5MWViNWM1ZDNkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 Vleisbank Farm Hermon 7308 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.432558544497 18.954672215939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang