Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Du Vlei

  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleisbankplaas, Hermon, Riebeek Kasteel, 7308, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Albert en Thereza du Toit verwelkom jou by Du Vlei. Ervaar die unieke, warm gasvryheid van boere in die hartjie van die Swartland. Du Vlei is 7 km vanaf die skilderagtige Riebeek-Kasteel, op die oewer van die Bergrivier geleë.

Die groot oorspronklike plaashuis, wat dateer uit 1704, is opgeknap in 4 ruim, volledig toegeruste selfsorg-eenhede met stortbadkamers. Die kombuis in elk van hierdie 4 eenhede is volledig toegerus. Elke eenheid bied ook 'n leefarea en Viognier, Pinotage & Shiraz het TV's met 18 Oopsig-kanale. Pinotage & Shiraz het elk 2 badkamers.

Die ou wynkelder, harnas-, meul- en melkkamers is opgeknap in luukse gastekamers. Daar is 'n yskassie en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Gaste het ook toegang tot die klein gemeenskaplike kombuis.

Buite kan gaste op die stoep ontspan en die asemrowende uitsigte oor die berge, die Bergrivier en die wingerde ervaar met die ontsagwekkende geluid van visarende wat in die agtergrond huil. Dit alles terwyl jou kinders die groot tuin met uitgestrekte grasperke om op te speel en 'n sprankelende swembad geniet.

Die eienaars het ook 'n plaasstalletjie en restaurant oopgemaak wat gaste welkom is om te besoek. Hulle is tussen Riebeek Kasteel en Hermon op die R46 geleë. Ontbyt en middagete word daagliks van 08:00 tot 15:00 bedien, op Dinsdae gesluit. Du Vlei het ook 'n klein funksielokaal vir spesiale geleenthede met gaste tot 120 mense en konferensies vir 50 mense.

Du Vlei is net 75 km vanaf Kaapstad, 1 uur se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, en 'n paar minute se ry vanaf verskeie trou-venues en wyn-/olyflandgoedere.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Thereza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Vleisbankplaas, Hermon, Riebeek Kasteel, 7308, Wes-Kaap
  • Gaste dink Du Vlei het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleisbankplaas, Hermon, Riebeek Kasteel, 7308, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0ZTZiZmM1LWQ2NjctNDc1MC05NDYwLTU5MWViNWM1ZDNkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 Vleisbank Farm Hermon 7308 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.432558544497 18.954672215939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang