Dublin Guest Lodge
Beskrywing
Dié suite is 'n eenslaapkamer-woonstel met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n patio en 'n privaat ingang. Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is gratis WiFi by die hoofhuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra kostes.
Kinder-tariewe vir verblyf:
Kinders onder 3 jaar betaal R150 per nag.
Kinders tussen die 4 en 12 jaar betaal R200.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Claire Suite is op die boonste verdieping en het 'n fantastiese uitsig op die omliggende berge, lowerryke tuine en swembad. Die eenheid het 'n groot houtdek met 'n knus sitarea en 'n braai. Dit is ten volle toegerus vir selfsorgverblyf en daar is WiFi in die eenheid. Die suite het 'n volledige en suite-badkamer en alle linne en handdoeke word voorsien. Gaste moet net hul eie swemhanddoeke saambring. Die daaglikse skoonmaakdiens is van 09:00 af beskikbaar. Ontbyt is nie ingesluit nie en moet vooraf bespreek word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra kostes.
Kinder-tariewe vir verblyf:
Kinders onder 3 jaar betaal R150 per nag.
Kinders tussen die 4 en 12 jaar betaal R200.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Carlow Suite is op die boonste verdieping en het 'n fantastiese uitsig op die omliggende berge, lowerryke tuine en swembad. Die eenheid het 'n groot houtdek met 'n knus sitarea en 'n braai. Dit is ten volle toegerus vir selfsorgverblyf en daar is WiFi in die eenheid. Die suite het 'n volledige en suite-badkamer en alle linne en handdoeke word voorsien. Gaste moet net hul eie swemhanddoeke saambring. Die daaglikse skoonmaakdiens is van 09:00 af beskikbaar. Ontbyt is nie ingesluit nie en moet vooraf bespreek word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra kostes.
Kinder-tariewe vir verblyf:
Kinders onder 3 jaar betaal R150 per nag.
Kinders tussen die 4 en 12 jaar betaal R200.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite is 'n oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed, 'n sitarea, kombuis wat ten volle toegerus is, 'n en suite-badkamer met 'n stort en daar is 'n privaat sitplek buite met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra kostes.
Kinder-tariewe vir verblyf:
Kinders onder 3 jaar betaal R150 per nag.
Kinders tussen die 4 en 12 jaar betaal R200.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim eenslaapkamer-grasdakkothuis is nuut opgeknap. Dit het 'n privaat slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer, 'n ruim sitarea, nog 'n badkamer, dubbelslaapbanke en 'n enkelbed op versoek. Die kothuis bied volledige DStv-kanale op 'n platskerm-TV. Die eenheid is ten volle toegerus vir selfsorgverblyf en het 'n knus sitarea op 'n patio met braaigeriewe. Daar is ook 'n privaat tuintjie. Die oprit en ingang is privaat en daar is onderdakparkeerplek. Gratis WiFi is beskikbaar aan alle gaste. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Ontbyt is nie ingesluit nie en moet vooraf bespreek word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
2 x Kinderbank vir 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra kostes.
Kinder-tariewe vir verblyf:
Kinders onder 3 jaar betaal R150 per nag.
Kinders tussen die 4 en 12 jaar betaal R200.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Kerry suite is ideaal vir 'n gesin. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Dit is 'n losstaande eenheid en volledig toegerus vir selfsorg. Daar is ook 'n klein eetarea en buite-sitarea. Die eenheid het 'n braai- en vermaakarea. Daar is 'n TV met DStv. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is gratis WiFi by die hoofhuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra kostes.
Kinder-tariewe vir verblyf:
Kinders onder 3 jaar betaal R150 per nag.
Kinders tussen die 4 en 12 jaar betaal R200.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik het 2 slaapkamers en 1 gesinsbadkamer. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea vir kinders. Die eenheid is volledig toegerus vir selfsorg. Daar is is 'n kuierarea met sitplek en 'n braai buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra kostes.
Kinder-tariewe vir verblyf:
Kinders onder 3 jaar betaal R150 per nag.
Kinders tussen die 4 en 12 jaar betaal R200.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sit-area. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n ten volle toegeruste kombuis, eet-area, waaier, kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met DStv. Die eenheid het ook 'n stoep, braai-area en 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra kostes.
Kinder-tariewe vir verblyf:
Kinders onder 3 jaar betaal R150 per nag.
Kinders tussen die 4 en 12 jaar betaal R200.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie dubbelverdiepingwoonstel het 2 ruim slaapkamers en slaapplek vir tot 8 gaste. Die eenheid het 3 koningingrootte-beddens, daar is nog 'n slaapkamer wat nie privaat is nie op die tweede verdieping en 2 dubbelslaapbanke in die sitarea. Daar is 2 badkamers, een met 'n bad en 'n stort en die ander met net 'n stort. Die eenheid is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n groot houtdek met knus sitplek en 'n groot Weber-braai. Daar is 'n groot platskerm-TV met 'n volledige DStv-pakket en WiFi. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Ontbyt is nie ingesluit nie en moet vooraf bespreek word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra kostes.
Kinder-tariewe vir verblyf:
Kinders onder 3 jaar betaal R150 per nag.
Kinders tussen die 4 en 12 jaar betaal R200.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fordstraat 52, Sabie, 1260, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang