Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dublin Guest Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 57 resensies vir Dublin Guest Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Kedibone Kedi M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kedibone Kedi M

Wonderful.

My stay was wonderful. Trevor assisted us promptly upon our arrival. Please consider replacing the sofa as it is a bit old and makes the room appear dull.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Thank you for choosing to stay with us, Kedibone. It was lovely hosting you. We will consider your suggestion, thank you.

Dublin Guest Lodge
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Adel G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adel G

Pragtige tuin, bekwame gasheer.

Die beddens was aangedui as koninggrootte, maar dit was definitief nie koninggrootte nie. Op die beste queen size, maar eerder nader aan gewone dubbelbeddens.

Tabita R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tabita R

Trevor and the staff were amazing. The cottage needs some work.

Trevor and the staff went out of their way to accommodate us and help where they could. The cottage is infested with biting, red ants. The sleeper couches are way over their expiry dates. The one is so sunk in the centre and the other must be propped against the wall to keep it upright. 3/4 linen was supplied for one couch and single for the other, although it is also 3/4. The shower in the master bathroom does not regulate temperature. A kettle for the gas stove when there is load shedding would be nice. Some of the pillows inside the cases were brown from either dirt or age. The rest of the stay was pleasant and the biggest issue was the ants.

Melody S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody S

Wonderlike ondervinding, hartseer om huis toe te kom.

Sal definitief die gastehuis aanbeveel. Beeldskone tuin en swemarea, was regtig 'n plesier.

Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Lisa V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V

Quiet, pleasant and relaxing.

Well located, we enjoyed our stay, neat, tidy and clean. Susanne and Oscar are very friendly and attentive. The gardens are beautifully kept and after a day of touring it was amazing to come back and relax in our room.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Thank you Lisa for your wonderful review. It was a pleasure hosting you.

Dublin Guest Lodge
Marie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Sabie is naby al die besienswaardighede.

Die tuin is 'n paradys om te sit en te ontspan na dag se rondry. Eerste plek wat ons kry wat 'n bad en stort het. Kamers is lekker groot. Sal definitief weer gaan. Balkon het die mooiste uitsig.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Marie, vir jou baie positiewe resensie, ons waardeer dit. Dit was 'n voorreg om julle as gaste hier te ontvang.
Vriendelike groete,
Oscar, Susan en Inno

Dublin Guest Lodge
Keletso S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keletso S

The best.

Dublin was one of the best places, the owners are the friendliest people ever and they are very accommodating.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Thank you very much for your wonderful review.
It was a pleasure hosting you and your friends.
We hope to have you back soon.

Dublin Guest Lodge
Nikiwe N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikiwe N

Lovely place.

My family and I really enjoyed staying at Dublin Guest Lodge, Susan made us feel at home. She and her grandson are lovely people. Will definitely go back again. Everything was on point.

Mattheus L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mattheus L

Knus en salig

Met ons aankoms was ons hartlik verwelkom. Nie net was ons totaal verras met die kamer nie, die tuin rondom en die uitsig op die berge was asemrowend verby. Ons sal definitief weer 'n draai gaan maak as ons weer deur Sabie reis.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die baie positiewe opmerkings.
Dit was 'n plesier om vriendelike mense soos julle te ontvang.
Ons sien uit na julle volgende verblyf.
Vriendelike groete,
Oscar & Susan

Dublin Guest Lodge
Da-eun K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Da-eun K

Friendly owners, available to contact at all hours of the day.

Room was very clean and patio area very nice. Overall very satisfied with stay.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Thank you for an excellent review.
It was a pleasure hosting you.
Kind regards,
Oscar & Susan

Dublin Guest Lodge
Cheryl M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl M

Lovely.

A real little gem in Sabie. We had a lovely stay and Susan was super welcoming. Good clean accommodation. Very well equipped. Beautiful surroundings. We will definitely be back for another stay.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Dear Cheryl,
Thank you for the great review.
It was only a pleasure hosting wonderful and friendly guests like you, thank you.
Kind regards,
Oscar & Susan

Dublin Guest Lodge
Mathildah N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathildah N

It was a fantastic experience.

It was very clean. The rooms were warm, the staff very friendly. Will definitely use them again.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Thank you very much Mathildah for the wonderful review. It was only a pleasure hosting friendly guests
like you.
Kind regards,
Oscar, Susan & Cass

Dublin Guest Lodge
Malcolm S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm S

Baie lekker plek. Rustig. Tannie Susan was uitstekend!

Baie lekker, rustige plek. Skoon, netjies en die diens was uitstekend. Tannie Susan het uit haar pad gegaan. Ons het vreeslik lekker gekuier en haar werkers verdien ook krediet.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Goeie dag Malcolm,

Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Dit was 'n voorreg om sulke vriendelike en aangename gaste te ontmoet en ontvang.

Hoop om julle binnekort weet te sien.

Vriendelike groete,
Oscar en Susan

Dublin Guest Lodge
Izell R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izell R

Ons is vriendelik ontvang en baie tuis laat voel.

Ons was 'n groep van 10 fietsryers. Ons is die groot braai-area en toegang tot die kombuis aangebied. Later het die tuinier vrywillig ons fietse daagliks help was. En Susan het vir ons wasgoed gewas sonder ekstra kostes. Ons het heerlik tuis gevoel en lekker gekuier. Al voorstel om te maak is dat daar klein bietjie opknapwerk gedoen kan word aan bv. kombuiskasdeurtjies, en om seker te maak 'n 8-slaap-eenheid het genoeg breekware. Ons kon wel by die groot kombuis kry wat ons gekort het. Baie dankie!

Alrika V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alrika V

Gerieflike oorstop.

Voorstel: Interkomstelsel of klokkie by ontvangs. Moes bel vir iemand om my te help inklok en daar was ook niemand by ontvangs toe ek vertrek het nie.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Daar is wel 'n groot klok by die voordeur

Dublin Guest Lodge
Etienne V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Etienne V

Nie goeie ervaring.

Ons het glad nie 'n goeie ervaring gehad nie. 1. Met ons aankoms moes ons omtrent 15 minute wag voordat een van die werkers ons gehelp het. 2. Geen Covid 19-protokol was gevolg nie, geen temp geneem, geen register ingevul en werker het geen masker gedra nie. 3. Ons het bespreek in Tyrone Suite en eindig toe op in Claire Suite. Claire Suite is baie ver van die parkering af. Tyrone Suite is naby die parkering. 4. Met ons vertrek Sondag het ons sopnat gereën nog voordat ons by die eerste trap van die suite was. Die eienaar het Saterdag aangebied om die service-deur vir ons oop te sluit as ons Sondag vertrek, want dan is dit nader aan die parkering. Ek het Sondag haar 'n WhatsApp gestuur en geskakel om die deur oop te sluit, want dit reën. Ek wag nog steeds. 5. Baie geraas met mense wat laat ingeboek het.

Lesley S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley S

We had a lovely stay. Will stay again when in the Sabie area.

The hostess was very accommodating. Overall, the stay was great.

Liezil K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezil K

Pleasant weekend stay.

Nice, quiet area. Very neat. Enjoyed our stay.

Marais D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marais D

Baie raserig en geen diens van die eienaars nie.

Wanvoorstelling van die verblyf en fasiliteite. Baie teleurgesteld in die verblyf gehalte en toestand van die kamers. Swak toegeruste kamers, met afgeleefde toerusting. Sal nooit weer daar gaan bly nie.

Mojalefa M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mojalefa M

Way good stay.

A very good stay. The hosts were very welcoming. A clean pool and as promised.

Mmapula M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmapula M

Very nice place and excellent service, pleasant experience.

Excellent service with good staff. Rooms were well cleaned and the manager was always around to check if we were fine. Enjoyed the veggies from their garden. Keep it up Dublin staff.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Thank you very much for your review.
It was such a pleasure hosting you.
Hope to see you soon.
Kind regards,
Oscar, Susan & Kelly.

Dublin Guest Lodge
Dikeledi M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dikeledi M

Beautiful.

Beautiful, quiet and friendly place.

Snezhana I - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Snezhana I

Good.

Good place to stay in.

Marisca V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca V

Fantasties.

Baie, baie lekker gebly by Dublin en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Wens ons kon nog langer gebly het!

Rudolf A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf A

Ons het lekker gebly.

Ons eerste indruk was nie baie goed nie. Dit was as gevolg van 'n wan-indruk oor hoe die plek sou lyk. Daar was ander banke in die sitkamer as wat in die foto's was. Ons ervaring het wel vinnig positief geword nadat ons baie vriendelik ontvang is. Ons het die hele tyd baie geniet en is baie goed behandel. Die plek word ook elke dag baie goed skoongemaak sonder dat ons gepla was. Ons was aangenaam verras deur die uitstekende diens.

Alita V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alita V

Uitstekende verblyf in Sabie.

Ek en my man het drie nagte by Dublin Guest Lodge gebly en ons het dit baie geniet. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons kamer was skoon, netjiese en ruim met als wat ons nodig gehad het. Daar was selfs vars melk daagliks vir ons voorsien. Ons sal beslis weer daar bly.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Alida vir die baie positiewe resensie.
Dit was 'n voorreg om julle hier te kon akkomodeer.

Vriendelike groete,
Oscar & Susan

Dublin Guest Lodge
Gert J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert J

Lekker.

Graag wil ons hiermee ons opregte dank teenoor Susan en Oscar van het Guest Lodge uitspreek. Ons het werklik tuis gevoel by hulle en die tyd daar baie geniet. Ek sal Dublin Guest Lodge enige tyd aan enige persoon aanbeveel wat verblyf in Sabie benodig.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Beste Gert,

Baie dankie vir die baie goeie resensie. Dit was 'n absolute voorreg om julle opregte en vriendelike mense as gaste te kon akkomeer. Ons hoop om julle binnekort weer hier te ontvang. Alles van die beste vir julle familie.

Vriendelike Groete,
Oscar en Susan

Dublin Guest Lodge
Francois J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Uitstekend.

Baie lekker plekkie. Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Sal beslis weer by Dublin Guest Lodge bly!

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Francois and Yolandi vir die goeie opmerkings en sterre.
Julle was 'n voorreg om te kon akkomodeer.
Ek vertrou ons sien julle binnekort weer.

Vriendelike groete,
Oscar and Susan

Dublin Guest Lodge
Rencia V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rencia V

Uitstekend!

Die tuinwoonstel is uitstekend uitgelê. Dit is waarlik waarde vir geld.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Rencia vir jou baie goeie terugvoer.
Julle gesin was net 'n plesier om te kon akkomodeer.

Vriendelike groete,
Susan

Dublin Guest Lodge
Emcy V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emcy V

Baie aangenaam, voel veilig en baie vriendelike diens.

Sal weer teruggaan en aanbeveel vir almal wat wil wegkom uit die besige stad.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Emcy vir die goeie opmerkings. Julle was net 'n plesier om as gaste te ontvang.
Julle is altyd welkom.

Vriendelike groete,
Oscar & Susan

Dublin Guest Lodge
Rachel M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel M

Overall the place was relaxing.

I would recommend provision for disposal of sanitary pads for ladies and a small paper bin in the bathroom. Increase WiFi coverage or remove it on advertising.

Dr Kolie V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Kolie V

Baie vriendelike en behulpsame ontvangs.

Sien sterre.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Dr Kolie vir die baie positiewe oorsig.

Vriendelike groete,
Oscar & Susan

Dublin Guest Lodge
Hendrik F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik F

Baie aangenaam!

Sien sterre.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Hendrik vir die goeie opmerking.
Groete

Dublin Guest Lodge
Zanné J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zanné J

Lekker blyplek in Sabie. Genoeg spasie en het als gehad wat ons benodig.

Ons het baie lekker gebly, die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die selfsorgwoonstel het als in wat jy nodig het. Voorstel sal wees om gordyne op te hang by al die venters en nie net kantgordyne nie.

Jan B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan B

WiFi is a disaster.

Alles prima maar wij willen altijd een goede wifiverbinding om contact te houden met thuis. Het is hier heel erg slecht en als de gastvrouw naar bed gaat om 20.00 of 21.00 is alles uitgeschakeld. Heel erg vervelend.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Jan
Ons is baie jammer dat jy so ontevrede met ons diens was. Ons het verskoning gevra vir die swak opvangs met Wi-Fi. Dit is egter nie dat ek (die gasvrou) dit afgeskakel het nie. My kantoor is oop tot 22:00 in die aand, dan werk ek nog steeds. Ek weet egter nie waar kom jy daaraan dat ek om agt uur reeds gaan slaap nie. Ek is ook baie teleurgesteld in jou swak opmerkings.

Dublin Guest Lodge
Cecilia S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Cecilia S

Gemiddeld.

Ons TV het nie gewerk nie. Was ongemaklik want toe moes ons in 'n ander eenheid gaan kyk het en toe ewe skielik word die deur oopgesluit van die ander eenheid en nuwe mense kom daar in sonder waarskuwing.

James C - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James C

Perfect!

Excellent but the price keep around R500 - R550 is better.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Hi James.

Thank you for your excellent review. Hope to see you soon. Regards to your wife.

Kind regards,
Oscar & Susan

Dublin Guest Lodge
Claudine M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine M

Goeie wegbreek!

Skoon en privaat. Absolute fantastiese plekkie. Ons is baie vriendelik ontvang en hulle is baie hulpvaardig. Sal definitief weer daar draai.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Claudine vir julle goeie terugvoer. Julle was wonderlike gaste en 'n plesier om te onthaal. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Oscar & Susan

Dublin Guest Lodge
Gerrie V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie V

Vriendelike diens en gemaklike woon-area.

Was 'n baie lekker plek gewees om oor te slaap. Die gasvryheid en kommunikasie was briljant. Ons het 'n "event" aan gehad in Graskop, maar dit was 100% die moeite werd om hier te gebly het vir die gemoedsrus en waarde vir geld. Sal definitief weer gebruik maak van die gastehuis as ek enigsins in die omgewing moet wees.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Gerrie vir die goeie gradering. Julle was uitstekende gaste en 'n plesier om te huisves. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Susan

Dublin Guest Lodge
Jannie C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie C

Het die rustigheid geniet en die diens was eersteklas.

Alhoewel ons verblyf slegs vir een aand was, was dit 'n baie aangename ervaring. Die gastehuis se bestuur is baie aangenaam en hulpvaardig en het verseker dat al ons benodighede, vir ons verblyf, na omgesien is. Ons sal beslis weer, tydens ons besoeke aan Sabie, van die Dublin Guest Lodge gebruik maak. Werklik uitstekend.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Jannie vir die positiewe kommentaar. Julle was sulke aangename gaste en ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Vriendelike groete
Susan

Dublin Guest Lodge
Clifton H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifton H

Very friendly people.

The place was lovely, very homely and the people are so friendly. Thank you for a lovely holiday. We highly recommend the place.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Good afternoon Clifton.

Thank you very much for an excellent review. You were the most wonderful guests and only a pleasure and privilege to accommodate.
Oscar says I must please tell you a big thank you for the lovely curry! (He refused to share)
Please send our regards to your beautiful family.

Kind regards
Susan

Dublin Guest Lodge
Elmien L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien L

Baie gemaklik.

Baie gerieflike selfsorg-eenhede. Susan is baie gasvry en help graag waar sy kan.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die goeie opmerkings Elmien.
Julle was 'n plesier as gaste om te onthaal.
Liefde en groete vir die familie.

Dublin Guest Lodge
Bram D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bram D

Hartelijke ontvangst!

We bleven maar één nacht, maar zijn heel hartelijk ontvangen, en meteen is ook een restaurant gereserveerd voor ons. We kregen wat goede tips. Alles was heel netjes!

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Thank you very much for your positive review, Bram. You were wonderful guests.
Kind regards,
Oscar & Susan

Dublin Guest Lodge
Boet N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Boet N

Aangenaam.

Sien sterre.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Boet & Henna vir die positiewe terugvoer.
Dit was baie aangenaam om julle
te kon ontmoet.

Vriendelike groete,
Oscar & Susan

Dublin Guest Lodge
Carmen V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen V

Gerieflik en skoon!

Daar was selfs vars tuinrose in die badkamer - 'n teken van Susan en Oscar se liefde en entoesiasme! Die swembad sonder 'n net was effe kommerwekkend met klein kinders. Ons was egter aangenaam verras met die verblyf - alles is pragtig, netjies en skoon en dit is duidelik dat Susan en Oscar baie liefde en tyd bestee het aan hul plekkie. Baie dankie.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Carmen vir jou goeie positiewe kommentaar.
Julle was baie aangename gaste en 'n voorreg om hier by ons te ontvang.
Ons hoop om julle weer te ontvang.

Vriendelike groete,
Oscar & Susan

Dublin Guest Lodge
Gerhard K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard K

Goed.

Die bestuur is baie aangenaam en bied aan om besprekings vir besienswaardighede namens gaste te doen. Naby aan die dorp/restaurant en toeriste-aktiwiteite. Die kamer raak net so bietjie warm in die somer, maar is baie netjies en goed ingerig.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Dankie, Gerhard, vir die positiewe terugvoer.
Vriendelike groete,
Oscar & Susan

Dublin Guest Lodge
Martyn B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martyn B

Was lekker rustig om daar te bly.

Baie mooi omgewing en baie netjies. Goed toegerus. Privaat. Ongelukkig geen TV in kamer.

Lida V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida V

Ons het baie spesiaal gevoel.

Vriendelikheid en hulpvaardigheid kry vol punte plus. Alles en meer as wat benodig is, was daar. Sal Dublin aanbeveel vir almal. Sal beslis weer daar tuisgaan in die toekoms. Jy voel soos familie.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Lida. Julle is enige tyd welkom! xxxx

Dublin Guest Lodge
Arthur P - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur P

It was a very nice place to stay for the weekend; everything I needed was there.

Nice beds with a good view of the mountains,. Everything was neat and comfortable. Will certainly go there again.

Mahlatse C - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mahlatse C

Good clean, safe and secure.

Please see the stars below.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Hi Christopher.
Thank you very much for the positive review. You were wonderful guests and only a privilage to host.

Kind regards
Susan

Dublin Guest Lodge
Sonet C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet C

Selfsorgeenheid met vol badkamer, goed ingerigte kombuis, buite dek met braaigeriewe en ongelooflike uitsig.

Oscar en Susan baie dankie vir 'n heerlike kuiertjie by julle pragtige plek! Dit was werklik heerlik en julle diens en vriendelikheid is uitmuntend. Ons het as gaste daar aangekom maar het soos ou vriende gegroet. Die blyplek is smaakvol en baie gerieflik en huislik. Nogmaals dankie.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Hi Sonet

Baie dankie vir die goeie 'review', lekker dom ekke, sien dit nou eers toe ek my 'site' bietjie op datum wil bring. Ons het julle so baie geniet!
Julle moet asb weer kom 'kuier'. Oscar stuur ook groete xxxxx

Dublin Guest Lodge
Julian W - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian W

Absoluut WOW!

Een van die beste plekke waarby ek al ooit gebly het!

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Thanks, Julian, for a very positive review.
Kind regards,
Oscar & Susan.

Dublin Guest Lodge
Judie W - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judie W

Ons het die York Longtom Marathon daar gedoen en klaargemaak.

Die verblyf was uit die boonste rakke. Die gasvryheid van die eienaars was tops, alles wat jy wil hê is daar.

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie, Judie, vir die wonderlike opmerkings.
Dit was 'n voorreg om julle as gas te hê.
Vriendelike groete
Oscar & Susan.

Dublin Guest Lodge
Laurika B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika B

Baie vriendelike diens en het dit baie geniet!

Baie dankie vir die goeie en vriendelike diens! Ons sien julle hopelik weer!

Dublin Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie, Laurika, vir die wonderlike positiewe terugvoer.
Julle was 'n voorreg om te kon akkomodeer.
Vriendelike groete
Oscar & Susan

Dublin Guest Lodge
Theo B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B

Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

Sien asb. die sterre.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fordstraat 52, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5m07PwbaSC4TcYUJLpLdpjZp2c9qTklmObS7Xu9Bowsd400KEz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 52 Ford Street Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.093828786181 30.779712349176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang