Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dubula Mangi Safari Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Tinus B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Perfekte lodge naby Nelspruit. Dankie, het vreeslik lekker gebly. Jou kos was uit die boonste rakke. Pragtige uitsig. My kamer was perfek. Wil graag volgende keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons sal vir seker weer daar oornag oppad Kruger Wildtuin toe. Uitstekende verblyf. Heerlike swembad. Gasvrye ontvangs. Mooi uitsig! Wonderlike ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2022

Baie vriendelik ontvang. Goeie diens en die gastehuis is baie netjies. Dit is voorwaar 'n top gastehuis met uitstekende diens. Eienaars is vriendelik en gaan uit hul pad om die verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Puik ligging met mooi uitsigte, eienaars baie gasvry en behulpsaam, all-and-all net 'n lekker gevoel om daar te bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pg S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Nuwe betekenis van gasvryheid. Niks was ooit te veel moeite nie. Ons het welkom gevoel vandat ons daar aangekom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Puik, soos om by ou vriende te kuier! Dit was baie lekker! Die eienaars is baie gasvry en het ons tuis laat voel met ons aankoms! Ons het baie lekker gebly en gekuier. Puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thembi M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2021

Beautiful, tranquil and private. Daleen and Dannie were amazing. They immediately made us feel at home. The rooms were refreshing, clean and comfortable. The house felt like our second home. Lindy, their helper was also amazing, helpful and so humble. We will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2020

Was 'n great naweek. Dankie vir julle great gasvryheid en die kos was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carla T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2019

Asemrowende uitsig, heerlike kos, gasvrye mense. Daleen en haar span het uit hul pad uit gegaan om ons tydjie onvergeetlik te maak. Met ons aankoms het Daleen ons hartlik verwelkom. Sy het ons en ons babadogtertjie dadelik soos familie laat voel. Dit is duidelik dat Daleen en haar span 'n hart vir mense en vir kinders het. Die kamers is gerieflik toegerus en daar is vir seker aandag aan detail gegee. Ons is bederf met die heerlikste, smaaklikste ontbyt en aandetes wat bedien word op die dek of in die eetkamer afhangende van die weer. Die kamers word daagliks skoongemaak. Daleen se span het vir seker die ekstra myl gegaan vir ons - hulle het selfs ons dogtertjie se bottels gewas sonder dat ons hulle vra. Ons sal nooit weer by enige ander plek tuisgaan wanneer ons Nelspruit of omgewing besoek nie. Dankie vir 'n onvergeetlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannalize L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2019

Heerlik! Ons is bederf. Ons het baie lekker by Dubula Mangi Lodge gebly. Die aand is ons bederf met ‘n heerlike aandete en die oggend weereens met ‘n baie lekker ontbyt. Die kamers was baie skoon en ons het heerlik oornag. Dennie en Daleen, baie dankie vir julle gasvryheid. Julle sien ons definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 6 Kolenbrander-plaas, Noordkaap-pad, Nelspruit, 1206, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1NjAwMjM5LTYyMTEtNDIwYy04Y2M2LTdkNDljMzQxZGJmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Portion 6 Farm Kolenbrander Noordkaap Road 1206 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.631384587216 31.008876264095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang