Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dubula Mangi Safari Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Dubula Mangi Safari Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Tinus B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus B

Perfekte lodge naby Nelspruit.

Dankie, het vreeslik lekker gebly. Jou kos was uit die boonste rakke. Pragtige uitsig. My kamer was perfek. Wil graag volgende keer langer bly.

Lourens B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B

Ons sal vir seker weer daar oornag oppad Kruger Wildtuin toe.

Uitstekende verblyf. Heerlike swembad. Gasvrye ontvangs. Mooi uitsig! Wonderlike ligging.

Chris F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris F

Baie vriendelik ontvang. Goeie diens en die gastehuis is baie netjies.

Dit is voorwaar 'n top gastehuis met uitstekende diens. Eienaars is vriendelik en gaan uit hul pad om die verblyf aangenaam te maak.

Dirk V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Puik ligging met mooi uitsigte, eienaars baie gasvry en behulpsaam, all-and-all net 'n lekker gevoel om daar te bly.

Sien sterre.

Pg S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pg S

Nuwe betekenis van gasvryheid.

Niks was ooit te veel moeite nie. Ons het welkom gevoel vandat ons daar aangekom het.

Louis O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis O

Puik, soos om by ou vriende te kuier!

Dit was baie lekker! Die eienaars is baie gasvry en het ons tuis laat voel met ons aankoms! Ons het baie lekker gebly en gekuier. Puik!

Thembi M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembi M

Beautiful, tranquil and private.

Daleen and Dannie were amazing. They immediately made us feel at home. The rooms were refreshing, clean and comfortable. The house felt like our second home. Lindy, their helper was also amazing, helpful and so humble. We will definitely go back.

Gerhard N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard N

Was a great weekend.

Thank you for your great hospitality and food that was out of this world.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was 'n great naweek.

Dankie vir julle great gasvryheid en die kos was uit die boonste rakke.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Carla T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla T

Asemrowende uitsig, heerlike kos, gasvrye mense.

Daleen en haar span het uit hul pad uit gegaan om ons tydjie onvergeetlik te maak. Met ons aankoms het Daleen ons hartlik verwelkom. Sy het ons en ons babadogtertjie dadelik soos familie laat voel. Dit is duidelik dat Daleen en haar span 'n hart vir mense en vir kinders het. Die kamers is gerieflik toegerus en daar is vir seker aandag aan detail gegee. Ons is bederf met die heerlikste, smaaklikste ontbyt en aandetes wat bedien word op die dek of in die eetkamer afhangende van die weer. Die kamers word daagliks skoongemaak. Daleen se span het vir seker die ekstra myl gegaan vir ons - hulle het selfs ons dogtertjie se bottels gewas sonder dat ons hulle vra. Ons sal nooit weer by enige ander plek tuisgaan wanneer ons Nelspruit of omgewing besoek nie. Dankie vir 'n onvergeetlike ervaring.

Hannalize L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalize L

Heerlik! Ons is bederf.

Ons het baie lekker by Dubula Mangi Lodge gebly. Die aand is ons bederf met ‘n heerlike aandete en die oggend weereens met ‘n baie lekker ontbyt. Die kamers was baie skoon en ons het heerlik oornag. Dennie en Daleen, baie dankie vir julle gasvryheid. Julle sien ons definitief weer.

Annabelle M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabelle M

Ongelooflik.

5-ster verblyf, sal dit vir enige persoon aanbeveel ons is met gasvryheid oorlaai pragtige kamer met baie mooi linne, wonderlike uitsig, definitief een van die lekkerste plekke waar ons nog gebly het. 10/10.

Andrew John M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew John M

Going the extra mile.

Our first experience of Dubula Mangi was phenomenal. From the hosts to the facilities and the food, all excellent. Dennie and Daleen are both wonderful hosts and one feels more like family than a guest.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gaan die ekstra myl.

Ons eerste ervaring van Dubula Mangi was fenomenaal. Van die gashere tot die geriewe en die kos, als was uitstekend. Dennie en Daleen is albei wonderlike gashere en 'n mens voel meer soos familie as 'n gas.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Martha S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha S

Splendid.

Very welcoming. the place is beautiful and the owners are wonderful people.

Ciska V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska V

Fantasties! Pragtig! Vriendelik! Gesellig!

Ons het ‘n fantatiese naweek gehad. Daar word soveel moeite gedoen vir mens en detail aan die klein goedjies! Ontbyt was great en so ook als anders. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly! Beddens ens. is in puik toestand, mens slaap, eet, bad en kuier heerlik hier!

Dubula Mangi Safari Lodge se terugvoer

Dankie vir die pragtige boodskap Ciska. So word ons ryker aan familie. Dit was 'n fees met die jong kindertjies by ons. Al die vrae en hoekoms sit 'n glimlag op enige mens se gesig. Sien uit na ons volgende kuier.

Dubula Mangi Safari Lodge
Helene N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene N

Absolute amazing kos en gasvryheid.

Sjoe waar begin ek. Vanaf dag 1 het ek tuis gevoel. Daleen is awesome en haar manier van met mense werk is net great. Daai kos ... sjoe! Dankie julle. Ekke sal vir seker weer vir julle kom kuier. Gee hug vir Zuta kind van my af asb! Big hugz vir julle almal ook. Was my beste vakansie in 'n lang tyd. Rerig. Dankie!

Gerrie J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J

Uitstekende waarde vir geld.

Daleen was baie vriendelik en die diens was puik. Die kamers was besonders skoon en netjies en die ligging op die plaas was baie rustig en mooi. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Mashilo M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mashilo M

The customer service was awesome, and the rooms were super clean.

The place is great I feel it will be greater if you are travelling for a holiday.

Ezekiel S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ezekiel S

Awesome experience and great value for money.

Very professional and excellent service. We like the place so much. My daughter Rethabile enjoyed her 12th Years birthday special cake and the treat with her cousin Mokgabo. Great moment was the special hamper for our 20th wedding anniversary. My family had a good time and we look forward for another visit.

Alice O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice O

Wonderlike gasvryheid!

'n Ongelooflike voorreg om vir 'n kort tydjie deel te kon wees van Dennie en Daleen se stukkie hemel in die bos. Hul vriendelikheid en gasvryheid is merkwaardig. As jy een keer hier kom kuier het, sal jy beslis weer wil gaan. Hoogs aan te bevele vir enige moeë stadsjapie wat die stadsrumoer wil ontsnap.

Hanlie M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M

Pragtige plek, vriendelike mense, heerlike naweek!

Pragtige ligging, gerieflike kamers, vriendelike mense, heerlike naweek.

Dubula Mangi Safari Lodge se terugvoer

Baie dankie Hanlie! Kom gerus weer!

Dubula Mangi Safari Lodge
Anita V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita V

Ongelooflik, is sommer as vriende uit mekaar.

Kamers is baie netjies. Badkamer ongelooflik ruim en netjies. Eienaar en sy vrou ongelooflike huislike mense en baie vriendelik. Ek sal definitief weer daar bly.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 6 Kolenbrander-plaas, Noordkaap-pad, Nelspruit, 1206, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1NjAwMjM5LTYyMTEtNDIwYy04Y2M2LTdkNDljMzQxZGJmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Portion 6 Farm Kolenbrander Noordkaap Road 1206 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.631384587216 31.008876264095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang