Dubula Mangi Safari Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 6 Kolenbrander-plaas, Noordkaap-pad, Nelspruit, 1206, Mpumalanga
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dubula Mangi Safari Lodge is in 'n natuurreservaat geleë en bied jou die geleentheid om 'n verskeidenheid van Suid-Afrika se wil van naby te sien. Die lodge is sowat 25 km vanaf Mbombela (Nelspruit) op pad na Barberton geleë.
Ons bied verblyf in 4 luukse en suite-slaapkamers, elkeen mooi gemeubileer met beeldskone afwerkings en dekor, met óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed. Die daaglikse tarief sluit ontbyt in en ander maaltye is beskikbaar teen ekstra koste. Daar is ook 'n kontantkroeg beskikbaar. Ons het verder ook konferensie- en funksiegeriewe beskikbaar en jag-geleenthede kan gereël word. Daar is 'n wasgoedmasjien op versoek beskikbaar.
Die lodge is aan die buitewyke van De Kaap Vallei Natuurbewarea geleë en word omring deur berge en die Noordkaaprivier met 'n groot verskeidenheid wild- en voëllewe. Die lodge bied begeleide toere na die Krugerwildtuin wat net 45 minute se ry ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Daleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Erfdeel 6 Kolenbrander-plaas, Noordkaap-pad, Nelspruit, 1206, Mpumalanga
- Gaste dink Dubula Mangi Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 6 Kolenbrander-plaas, Noordkaap-pad, Nelspruit, 1206, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang