Ducktree Flat
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Munro Drive 8, Glenmore, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ducktree Flat bied verblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n tuin op die eienaars se woonerf. Die eiendom is in Glenmore, naby Port Edward, en dit is gerieflik binne stapafstand van die strand af.
Gaste kan op die beskutte stoep sit en ontspan, na die see in die verte luister of braai.
Die oopplan-woonstel het 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet, 'n sitarea, en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas, broodrooster en 'n ketel. Die woonstel het 'n TV met OpenView-kanale.
Linne word voorsien en gaste moet asb. hulle eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 30
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Munro Drive 8, Glenmore, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Glenmore Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Munro Drive 8, Glenmore, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang