Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duifieklip

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Liana H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlike, bekostigbare verblyf teenaan die see. Duifieklip was alles wat ons voor gehoop het en meer! Dit was die ideale basis vir ons dagritte na dorpies soos Paternoster en Langebaan, maar wens eintlik ons het meer tyd gehad om 'n paar dae net op die dekstoele te lê en oor die see uit te staar! Dit is reg teenaan die see, met die mooiste uitsigte. Lieflike sonsopkoms! Op ons eerste dag het ons 'n skilpad in die tuin gewaar en 'n rob op die rotse, skaars 100 m van die huis af. Tydens kayakritte het ons meer robbe en seelewe gesien. Saans het ons die bordspeletjies en wye verskeidenheid leesstof in die boekrakke geniet! Die strande van o. a. Brittania Baai en Shelly Point is naby en hier het ons ook vir kilometers langs die see gestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnic D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Uitstekende ligging met alles wat jy nodig het. Heerlike verblyf met alles wat ons nodig gehad het. Alles is presies soos op die foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dierdre
Duifieklip
Thanks for your review, Marnic. Glad that you enjoyed Duifieklip and your stay in general! Best regards, Dierdré

Charmaine B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Well equipped, beautiful home. Little heaven at Duifieklip. Excellent stay. Our stay was amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dierdre
Duifieklip
Hi Charmaine, Thank you for your most kind words. We are very glad that you enjoyed your stay at Duifieklip. We look forward to welcoming you back in future! Best regards, Dierdre

Angus G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Simply stunning! The accommodation is beautifully situated with no shortcomings. If anything, it is over and above well equipped! It feels like a home away from home with a great view and nearby shops. I will definitely visit here again! The hosts were very friendly and checked in to see if we settled in okay as well. Thanks so much for a great experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dierdre
Duifieklip
Dear Angus, We do appreciate your kind words. Your positive feedback further encourages us to continue sharing the place with others. We hope to welcome you back soon! Kind regards, Dierdre

Winrie S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Wel ingerigte, gemaklike, pragtige familie vakansiehuis reg op strand. Hulle maak voorsiening vir klonte met 'n veiligheidshek en kampkot. Die huis is ingerig met alles wat mens mag nodig hê, insluitend WiFi en 'n indrukwekkende boekrak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dierdre
Duifieklip
Middag Winrie, Baie dankie vir die terugvoer. Ons deel graag die plek met ander, hoofsaaklik omdat ander mense dit ook geniet! Vriendelike groete, Dierdre

Adri H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Heerlik. Baie lekker gekuier, sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dierdre
Duifieklip
Dankie Adri, Ons is baie bly dat julle julle winter-besoek aan die Weskus geniet het. Dit is 'n lekker tyd van die jaar. Ons sal julle graag weer ontvang! Vriendelike groete, Dierdre

Michelle B
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Super comfortable, well equipped, gorgeous natural location on the ocean. My parents, brother and I stayed at Duifieklip for one week at the end of February 2024. I was torn about leaving a review because I don't want word to get out how fantastic this holiday home is! Lol! The location being on the ocean is spectacular. The garden leading to the ocean is so pretty, filled with a huge variety of birds, and hearing the birds chirping made our holiday special. The sounds of the gulls and the waves created a feeling of peace. The house itself was more than perfect! It had everything one would want for a truly comfortable vacation. There are so many features to mention at Duifieklip: The downstairs braai area/stoep with table was perfect, the lounge, kitchen, downstairs dining area, upstairs patio with unbelievable views. Each of the bedrooms had ensuite bathrooms. The garage had an extra fridge with washer and dryer. Kayaks, life vests, sun umbrellas and so much more to make for a perfect, perfect holiday. We felt very safe as the house has an alarm system and is well situated for safety. The house is close to a local shopping village, the Spar and several lovely restaurants. Paternoster is 20-30 mins away, Stompneus baai has a lovely beach and we found lots to do in the area. All in all, we did not want for a thing and our expectations were exceeded.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dierdre
Duifieklip
Dear Michelle, Thank you for taking the time to write such a special review. We are very glad that you enjoyed your time at Duifieklip. That is the best feedback possible. You would be most welcome back in the future. Best wishes, Dierdré

Genavieve C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Everything we wanted and then some! Will definitely be back when next in SA. We had the best time at Duifieklip celebrating my 40th birthday. We were 6 adults and toddlers. The house has everything you need, it's right on the beach and the garden is perfect for kids to play. We had the most relaxing weekend sitting outside, playing board games and strolling down to the beach to go fishing & kayaking. The house was clean with an impressive library, every kitchen utensil you could ever need and an inverter in case of load shedding. We all said we would definitely be back! What a beautiful home in a beautiful part of South Africa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dierdre
Duifieklip
Dear Genavieve, Thank you for taking the time to submit a review! We are so glad that you enjoyed your stay at Duifieklip and we hope to have you back anytime you are visiting again. Best wishes with your endeavours.

Ronelle J
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Gemaklik, rus, lag, salig by die see. Verskriklik lekker gebly!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mignon G
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Uitstekende ligging. Die huis is letterlik op die strand. Hy is so gebou dat jy heerlik op die stoep kan kuier al waai die wind hoe sterk. Die huis het behoorlik alles wat jy enigsins kan nodig hê tydens jou kuier. Die alarmstelsel het ons ook baie veilig laat voel toe ons uitgegaan het of die nag gaan slaap het. Gasvrou was altyd vriendelik en behulpsaam. Sal hierdie plek enige tyd aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Dierdre
Duifieklip
Middag Mignon, Baie dankie vir die resensie. Jy is reg. Die Suid-Ooster kan maar waai en pla nie op die stoep nie. En die huis en stoep front Noord. Ons ontvang julle graag weer by Duifieklip!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dierdre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannasbaaisingel 18, Hannasbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA375e565d1e4779253dcacc9a58ec497d08b794f696e732977043cd00a1032aa916b4511dbc0271885315672e695f608362f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) 62 5 1 5 18 Hannasbaai Crescent Hannasbaai 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.753146 18.019635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang