Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duiker 32

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerstraat 32, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 438 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Duiker 32 bied selfsorgvakansieverblyf in 'n knus kothuis in die hartjie van Struisbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek saam met familie of 'n klein groepie vriende aangesien hierdie eiendom net 120 m van die strand af is.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 8 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en 'n stapelbed. 'n Bad en 'n stort is beskikbaar in die eerste badkamer, terwyl die tweede badkamer 'n stort het. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-toegang. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder en slimkaart saam te bring.

Boonop het hierdie kothuis 'n lieflike binne-ingeboude braai wat ideaal is vir die winter. Buite is daar 'n sonnige binnehof met sitplek en 'n braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl die vuur brand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 62

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Duikerstraat 32, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 438
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 438
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerstraat 32, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2187d37dfbde0a9b271e80761f47e06503bd763533eff61900f6537bdc6e3bf20d402467baa9f801565aa770ddc546e4eb52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 438 per nag (plek vir 8) 32 Duiker Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.7965666 20.047688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang