Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duikersdrift Winelands Country Escape

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Suzanne M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Dit was 'n heerlike wegbreek. Al ons verwagtinge is oortref. Ons het heerlik gebly! Sal beslis weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxane J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Such a spoil, amazing! Simply delightful! We were received warmly and efficiently. The cottage at Duikersdrift Winelands Country Escape was beautiful and perfect for a romantic getaway. Lovely attention to detail. Magnificent view and amenities. The pool was a welcome addition given the extreme heat. Supper was served at the cottage and was delectably delicious. Unfortunately, mosquitoes shortened our hot tub opportunity. The cottage was comfortable and well equipped. Breakfast at the restaurant was delicious once again, and the service was extremely friendly. The entire establishment was quaint and a veritable treat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

A hidden gem in Tulbagh. Fantastic, beautiful accommodation and stunning views! Host was brilliant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
Duikersdrift Winelands Country Escape
Thank you very much for your review, it is highly appreciated. We hope to welcome you again soon! Kind Regards Howard

Chris B
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Lekker stil wegbreek! Fantasties! Ek wens ek kon langer bly. Die plek is asemrowend, mens kan amper nie glo dit is so mooi met die al pragtige berge om jou nie. Ek kon nie op 'n beter tyd kom nie, want die bergpieke was almal met sneeu bedek. Dit is regtig die plek vir iemand om te gaan wat vir 'n stil wegbreek soek. Die ontbyt is heerlik, asook al die ander kosse wat by die restaurant aangebied word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlene F
1 nag Saam met vriende
4.0
Aug 2024

Baie vriendelike personeel, eienaar kom groet self en beantwoord al jou vrae. Heerlike, rustige plekkie met mooi uitsig en lekker kos.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Duikersdrift went "above and beyond" with our stay and engagement. Die mense van Duikersdrift het "above and beyond" gegaan met ons verblyf en verlowing. Alles was perfek en het ons verwagtinge oortref. Die fasiliteite was luuks en die uitsig was prentjiemooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
Duikersdrift Winelands Country Escape
Hi Dirk, it was such a pleasure being part of your special event. We're so glad we could help make your stay with us a memorable one!

Tian F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Incredibly restful stay. My wife and I had an amazing time at Duikersdrift Winelands Country Escape. It was a perfect mix of nature and luxury. We also thoroughly enjoyed the onsite cafe, which always impressed us with great food, music, and service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
Duikersdrift Winelands Country Escape
Hi Tian, we're so glad you enjoyed your stay with us, it was a pleasure having you!

Charles T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Overall good experience. Overall it was a wonderful experience and I would recommend. However, the shower head was not good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
Duikersdrift Winelands Country Escape
Hi Charles, thank you for your review! We're glad you enjoyed your stay with us. Thank you for bringing the shower head to our attention, we'll be sure to look into that!

Abee H
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2023

Bietjies te afgesonder met geen geriewe as jy op 'n Maandag daar oorslaap - vir aandete moet jy dorp toe ry. Die tuine en rondom word nie mooi in stand gehou nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Annelize S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Most relaxing stay. We had the most relaxing stay here. Lindy, the manager, made us feel right at home. The views are breath taking and the food at Obiqua was top notch. We'll be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 665
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 665
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Drostby-laan, Erfdeel 31 Plaas 108, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd478188c2a50acf4d35bdcb613d037bd4527c68eb57cf8d0fce630126db3813d3501d89cccb998a792ca11fa5bf225014b79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 665 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Old Drostby Avenue Portion 31 Farm 108 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.258166639326 19.128566153373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang