Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duikersdrift Winelands Country Escape

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Drostby-laan, Erfdeel 31 Plaas 108, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 665 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Duikersdrift Winelands Country Escape is 'n eksklusiewe, plattelandse plaas met 'n panoramiese uitsig op Tulbagh se berge. Die plaas het 'n klein wingerd, 'n olyfboord, veekampie met perde, donkies en koeie, en baie voëlspesies.

Duikersdrift Winelands Country Escape bied B&B-verblyf op ’n rustige plaas. Verblyf is in 4 gastekothuise met uitsigte op die berge en slaapplek vir 2 tot 4 gaste beskikbaar. Elke kothuis het ’n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en ’n privaat badkamer met ’n bad en ’n stort.

Elke kothuis het lugversorging, 'n plafonwaaier met ’n afstandbeheer, TV, WiFi, USB-koppelpunte, kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n houtvuur-kaggel. Daar is ook stoepe wat soggens ideaal is vir koffie drink en saans ideaal vir skemerkelkies is. Let asb. daarop dat die kothuise nie vir selfsorg toegerus is nie.

Die perseel spog met 'n swembad met sonstoele en 'n tafel met stoele, 'n speelarea vir kinders, skadu-parkeerplek, en 'n wasgoeddiens teen ekstra koste indien gaste vir 2 nagte of langer bly. Die Obliqua Café-restaurant en Duikersdrift Deli en Padstal is ook op die perseel geleë en is elke dag oop. Die plaas produseer ook bekroonde EVOO-olyfolie en Shiraz-wyn. Die gewilde Park Run wat elke Saterdagoggend om 08:00 begin en met 'n ontbyt by Obliqua Café-restaurant afsluit word op hierdie plaas gehou.

Duikersdrift bied ook 'n privaat swembadarea met afdakke en swembadstoele, 'n restaurant op die perseel (gesluit in Oktober 2024) wat heerlike maaltye bedien, en 'n speelarea vir kinders. 'n Verskeidenheid aktiwiteite kan op die perseel of in die omliggende area geniet word, insluitend pieknieks, wynproe, visvang, voetslaan en bergfietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Suzanne M
Saam met vriende
5.0
Dit was 'n heerlike wegbreek. Al ons verwagtinge is oortref. Ons het heerlik gebly! Sal beslis weer terugkeer.
Aug 2024
Roxane J
Saam met lewensmaat
5.0
Such a spoil, amazing! Simply delightful! We were received warmly and efficiently. The cottage at Duikersdrift Winelands Country Escape...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Christo R
Gesin met klein kinders
5.0
A hidden gem in Tulbagh. Fantastic, beautiful accommodation and stunning views! Host was brilliant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Dirk S
Saam met lewensmaat
5.0
Duikersdrift went "above and beyond" with our stay and engagement. Die mense van Duikersdrift het "above and beyond" gegaan met ons verblyf en verlowi...
Sien meer
Des 2023
Tian F
Saam met lewensmaat
5.0
Incredibly restful stay. My wife and I had an amazing time at Duikersdrift Winelands Country Escape. It was a perfect mix of nature and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Old Drostby-laan, Erfdeel 31 Plaas 108, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Duikersdrift Winelands Country Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 665
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 665
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Drostby-laan, Erfdeel 31 Plaas 108, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd478188c2a50acf4d35bdcb613d037bd4527c68eb57cf8d0fce630126db3813d3501d89cccb998a792ca11fa5bf225014b79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 665 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Old Drostby Avenue Portion 31 Farm 108 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.258166639326 19.128566153373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang