Duinerosie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Calima Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Edith S - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike Weskus kuier met gerieflike verblyf.
Duinerosie se terugvoer
Baie dankie Riaan. Hier is WiFi, ek het vergeet om te sê. Mooi loop.
Riaan H - Feb 2024
Algehele gradering
Veilige en stil omgewing, naby die strand, troeteldiervriendelik. Ups vir beurtkrag.
Nicolette S - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Manfref P - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker lekker lekker.
Duinerosie se terugvoer
Baie dankie Manfred. Julle is altyd welkom.
Dehan D - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Duinerosie se terugvoer
Dankie Dehan, die gesin kan gerus weer kom. Hulle is altyd welkom.
Charl H - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike en rustige plekkie weg van die stad se gejaag.
Duinerosie se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Julle beker is by Charlotte. Kom gerus weer. Groetnis Calima
Hennie E - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome net te kort.
Duinerosie se terugvoer
Baie dankie, bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Anita L - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig. Alles wat jy nodig het. Kon heeltemal ontspan en rus.
Duinerosie se terugvoer
Dankie Anita, bly julle het dit geniet.
Elaine K - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was vir seker 'n baie pragtige plekkie. Goed toegerus en die eienaar was baie behulpsaam. Uitstekende ligging vir 'n vakansie.
Duinerosie se terugvoer
Baie dankie Elaine, vir die pragtige terugvoering. Ek waardeer dit. Jy is altyd welkom.
Madie A - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Regte Weskus gasvryheid.
Duinerosie se terugvoer
Dankie Madie. Ek is bly julle en die brakke het lekker gekuier.
Joan B - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was hemels het dit baie geniet, sal weer gaan.
Duinerosie se terugvoer
Dankie Joan, bly julle het dit geniet. Kom gerus weer. Groetnis. Calima
Louise T - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker, net wat ons nodig gehad het.
Michelle B - Jun 2022
Algehele gradering
Was a beautiful relaxing place to stay.
Mike G - Mrt 2022
Algehele gradering
Hartlike ontvangs, gasvry, naby die see en heerlik ontspan.
Schalk V - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Duinerosie se terugvoer
Baie dankie Schalk, kom gerus weer.
Bernard A - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies, voldoende.
Duinerosie se terugvoer
Dankie Etienne ek waardeer dit.
Carol-anne D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies, ligging goed. Diens baie goed.
Duinerosie se terugvoer
Baie dankie Carol-anne, ek waardeer dit.
Sanet M - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Duinerosie se terugvoer
Baie dankie Sanet. Kom gerus weer.
Groetnis,
Calima
Naomie S - Feb 2021
Algehele gradering
Duinerosie is fantasties! Ons het so lekker gerus!
Lees meerDuinerosie se terugvoer
Dankie Naomi, kom gerus weer. Julle is altyd welkom.
Linzi C - Okt 2020
Algehele gradering
Awesome stay at Duinerosie
Zane M - Feb 2020
Algehele gradering
Friendly host. Comfortable accommodation. Quiet neighbourhood.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelike gasheer. Gerieflike verblyf. Stil woonbuurt.
Ons het ons verblyf geniet en sal dit aanbeveel, want dit is goeie waar vir geld teen die prys.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Duinerosie se terugvoer
Thank you Zane. I am glad you enjoyed your stay. Regards, Calima.
Andre V - Sep 2020
Algehele gradering
Friendly, comfortable and great hostess.
Johanna D - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlike Weskus gasvryheid met harders op die kole en 'n bootrit op die Bergrivier saam met Tollies en sy Skipper vrou, Madeleine.
Duinerosie se terugvoer
Hallo Johanna,
Dankie vir die goeie terugvoer, bly julle het dit geniet. Kom weer.
Mooi loop,
Calima
Rickus V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie aangename akkommodasie en goeie waarde vir geld.
Duinerosie se terugvoer
Baie dankie Laura, kom gerus weer.
Karen M - Aug 2019
Algehele gradering
Die omgewing was veilig en verblyf was rustig.
Louretha K - Aug 2019
Algehele gradering
Kan netjieser wees.
Anna-marie R - Sep 2018
Algehele gradering
Ongelooflik mooi!
Duinerosie se terugvoer
Beste Annemie,
Baie dankie, ek is bly julle het lekker gebly. Kom kuier gerus weer.
Groetnis,
Calima
Herman V - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Duinerosie se terugvoer
Baie dankie Herman. Ek is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Groetnis
Lu V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Duinerosie se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit help altyd om net beter en beter te wees.
Rita E - Apr 2018
Algehele gradering
Verblyf was netjies en skoon en volledig.
Attie B - Mei 2018
Algehele gradering
Ruim en skoon eenheid.
Duinerosie se terugvoer
Baie dankie Attie, vir die goeie terugvoer. Dit help altyd om te verseker die akkommodasie is op 'n hoë vlak. Groetnis, Calims.
Joretha H - Des 2018
Algehele gradering
Lekker en netjies, maar kort dalk nuwe beddegoed.
Karien B - Sep 2018
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Wilna J - Aug 2018
Algehele gradering
Die swakste van my hele toer Kaap toe, en duurste!
Jaco O - Sep 2017
Algehele gradering
Algeheel goed. Gemaklik vir 6 mense. Baie naby aan strand.
Duinerosie se terugvoer
Baie dankie Jaco vir die goeie terugvoer. Ek waardeer dit. Groetnis Calima
Maureen J - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Cathy L - Apr 2017
Algehele gradering
Friendly, considerate and personalised service and a comfortable, clean and pretty cottage.
Morne E - Mrt 2017
Algehele gradering
Lieflik.
Duinerosie se terugvoer
Hi Morné,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek is baie bly julle het dit so geniet. Kom weer.
Groetnis
Calima
Jered K - Nov 2017
Algehele gradering
Rustige naweek, sal weer so maak.
Duinerosie se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer Jared.
Groetnis
Erica J - Nov 2017
Algehele gradering
Lekker naweek.
Glynnis L - Jul 2016
Algehele gradering
Baie mooi plek en was fantasies en baie rustig om daar te kuier.
Renier C - Aug 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou!
Simone P - Aug 2016
Algehele gradering
Stil en rustige verblyf.
Louis S - Mrt 2016
Algehele gradering
Nie goed nie.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Galjoenstraat 1, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang