Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duinerosie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Edith S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Heerlike Weskus kuier met gerieflike verblyf. Ons het baie lekker gekuier in Dwarskersbos. Die verblyf was baie netjies en goed toegerus. Heerlik rustige omgewing en lekker naby aan die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calima
Duinerosie
Baie dankie Riaan. Hier is WiFi, ek het vergeet om te sê. Mooi loop.

Riaan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Veilige en stil omgewing, naby die strand, troeteldiervriendelik. Ups vir beurtkrag. Al wat ons bietjie gemis het was WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Rustig en ontspanne. Heerlik gerus, alles in blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manfref P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lekker lekker lekker. Dit was uitstekend en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calima
Duinerosie
Baie dankie Manfred. Julle is altyd welkom.

Dehan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2024

Heerlik. Dit was heerlik. Sal beslis weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Calima
Duinerosie
Dankie Dehan, die gesin kan gerus weer kom. Hulle is altyd welkom.

Charl H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlike en rustige plekkie weg van die stad se gejaag. Met ons aankoms was ons verbaas oor hoe groot en mooi ingerig die huisie was. Alhoewel die braai oop is, is dit goed beskut en die klein bietjie wind wat ons gekry het het glad nie 'n impak gemaak op die plesier van buite sit en kuier nie. Die plek is naby die See Kaia restaurant en winkel geleë en om vinnig iets te gaan kry was geen probleem. Heerlik gekuier en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calima
Duinerosie
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Julle beker is by Charlotte. Kom gerus weer. Groetnis Calima

Hennie E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Awesome net te kort. Een van die beste plekke waarin ek al gebly het. Sal definitief weer daar gaan bly. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calima
Duinerosie
Baie dankie, bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Anita L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Heerlik rustig. Alles wat jy nodig het. Kon heeltemal ontspan en rus. Hondjies gelukkig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calima
Duinerosie
Dankie Anita, bly julle het dit geniet.

Elaine K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Dit was vir seker 'n baie pragtige plekkie. Goed toegerus en die eienaar was baie behulpsaam. Uitstekende ligging vir 'n vakansie. Wat 'n pragtige plekkie. Bederf met die feit dat ons nooit beurtkrag gevoel het nie as gevolg van sonpanele. Eienaar het 'n hart van goud en het uit gaar pad gegaan om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calima
Duinerosie
Baie dankie Elaine, vir die pragtige terugvoering. Ek waardeer dit. Jy is altyd welkom.

Madie A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2023

Heerlik gekuier. Regte Weskus gasvryheid. Pratige, karaktervolle huisie by die see. Mooi dekor en lieflike buite-area. Ons gasvrou was dierbaar. 'n Groot bonus is dat ons hondjies kon saamkuier!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calima
Duinerosie
Dankie Madie. Ek is bly julle en die brakke het lekker gekuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Calima Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 1, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e80bca7e011657ae26f1b6da283f30a430ecda78f6eac8ca14c10ab77d67370dc8a35439fcb5134a0594ea4342c0edfe040?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 44 5 1 5 1 Galjoen Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.690789 18.237399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang