Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duinerosie

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 1, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Duinerosie is 'n losstaande selfsorgkothuis wat net 200 m vanaf die ongerepte, wit strand in Dwarskersbos geleë is. Dit is heerlik om lang ente op die strand te gaan stap of met laagwater te gaan fietsry.

Duinerosie is volledig toegerus en het sy eie privaat ingang. Die kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n enkelbed in die leefarea beskikbaar en linne word voorsien. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus met eetgerei en breekware, 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas en 'n wasmasjien. Die ruim area het 'n TV met DStv. Daar is 'n buitebraai-area en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kothuis het ook 'n groot binnehof vir kinders om te speel en is troeteldiervriendelik vir 2 klein honde wat goed gedra. Ander geriewe sluit 'n wonderlike lapa op die strand in waar jy heerlike maaltye of skemerkelkies kan geniet om die pragtige sonsondergange van die Weskus te geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 44 resensies vir Duinerosie
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Calima Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Galjoenstraat 1, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Duinerosie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 1, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e80bca7e011657ae26f1b6da283f30a430ecda78f6eac8ca14c10ab77d67370dc8a35439fcb5134a0594ea4342c0edfe040?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 44 5 1 5 1 Galjoen Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.690789 18.237399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang