Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duinesee

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Hannes T
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

10 dae se lekker rus, alles wat nodig is in die woonstel en 'n pragtige uitsig. Ons het baie lekker gebly by Duinesee, naby die strand en vir 10 dae net lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin Leslie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Very peaceful and quiet. Woke up to a beautiful sunrise and the sound of birds. Very peaceful and quiet. Woke up to a beautiful sunrise and the sounds of singing birds with a beautiful view over the whole ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Peaceful spot. We enjoyed a comfortable weekend, explored the beach, watched the whales, and did the parkrun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Ongelooflik lekker. Woonstel is groot en ruim. Uitsig is ongelooflik. Oom Hennie het uit sy pad gegaan om dit vir ons lekker te maak. Sal verseker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Duinesee
Baie dankie vir terugvoering.

Jacquin A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Dit was baie lekker, vriendelike gemeenskap en die seewêreld doen mens goed. Al wat ek kan sê, is goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mishka I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Wow it was an amazing trip, the place was nice and clean and the area so quiet and peaceful. I highly recommend this place to anyone, the people are so friendly and the place is just amazing. I will definitely be going again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Duinesee
Baie dankie Mishka.

Theresa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Pragtige uitsig waarde vir geld. Dis 'n juweel van 'n plekkie, ruim, skoon, als wat mens wil hê. WiFi mag dalk 'n opsie wees vir toekoms. Ek werk van huis af en dit sal baie help. Ek beveel Duinesee verseker aan en gaan beslis weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Duinesee
Baie dankie.

Jo-anne J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2023

Baie lekker. Sal weer besoek. Duinesee is die perfekte huis vir 'n gesin. Eienaar is vriendelik. Die see is loopafstand vanaf die huis. Dit is 'n rustige omgewing en mense is so vriendelik daar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hennie
Duinesee
Baie dankie

Anita M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Uitstekend. Baie lekker gebly. Plek baie mooi skoon en netjies. En alles wat jy nodig is daar. Die eienaar baie vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nigel A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Ongelooflik en onvergeetlik. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Duinesee
Baie dankie Nigel. Julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blombossingel 31, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZTQ2MTAwLWRlMDQtNDdlNC05Yjg2LTY0OTBjYjQxYjdjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 6 mense 56 5 1 5 31 Blombos Crescent Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.393680464558 20.854855542358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang