Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duinesee

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 56 resensies vir Duinesee
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hannes T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes T

10 dae se lekker rus, alles wat nodig is in die woonstel en 'n pragtige uitsig.

Ons het baie lekker gebly by Duinesee, naby die strand en vir 10 dae net lekker gerus.

Kevin Leslie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin Leslie V

Very peaceful and quiet. Woke up to a beautiful sunrise and the sound of birds.

Very peaceful and quiet. Woke up to a beautiful sunrise and the sounds of singing birds with a beautiful view over the whole ocean.

William R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William R

Peaceful spot.

We enjoyed a comfortable weekend, explored the beach, watched the whales, and did the parkrun.

Ernest D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest D

Ongelooflik lekker.

Woonstel is groot en ruim. Uitsig is ongelooflik. Oom Hennie het uit sy pad gegaan om dit vir ons lekker te maak. Sal verseker weer gaan.

Duinesee se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering.

Duinesee
Jacquin A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquin A

Dit was baie lekker, vriendelike gemeenskap en die seewêreld doen mens goed.

Al wat ek kan sê, is goeie diens.

Mishka I - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishka I

Wow it was an amazing trip, the place was nice and clean and the area so quiet and peaceful.

I highly recommend this place to anyone, the people are so friendly and the place is just amazing. I will definitely be going again.

Duinesee se terugvoer

Baie dankie Mishka.

Duinesee
Theresa V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa V

Pragtige uitsig waarde vir geld.

Dis 'n juweel van 'n plekkie, ruim, skoon, als wat mens wil hê. WiFi mag dalk 'n opsie wees vir toekoms. Ek werk van huis af en dit sal baie help. Ek beveel Duinesee verseker aan en gaan beslis weer terug.

Duinesee se terugvoer

Baie dankie.

Duinesee
Jo-anne J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-anne J

Baie lekker. Sal weer besoek.

Duinesee is die perfekte huis vir 'n gesin. Eienaar is vriendelik. Die see is loopafstand vanaf die huis. Dit is 'n rustige omgewing en mense is so vriendelik daar.

Duinesee se terugvoer

Baie dankie

Duinesee
Anita M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M

Uitstekend.

Baie lekker gebly. Plek baie mooi skoon en netjies. En alles wat jy nodig is daar. Die eienaar baie vriendelik en baie behulpsaam.

Nigel A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel A

Ongelooflik en onvergeetlik.

Sal enige tyd weer gaan.

Duinesee se terugvoer

Baie dankie Nigel. Julle is altyd welkom.

Duinesee
Eloise W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise W

Puik ligging.

Vriendelike ontvangs. Ruim kamers. Kuierareas puik. Uitsig op see bo verwagting. Veilige omgewing. Lekker kort stapafstand na die see. Uiters waarde vir geld. Kombuis het als wat mens nodig het.

Duinesee se terugvoer

Baie dankie.

Duinesee
Albo V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albo V

It was a great get away.

The weather was the only bad thing.

Nico H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico H

Was baie lekker.

Baie ruim huis. Sal net voorstel dat eienaar ander potte kry want ons kon net een gebruik.

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Cobus K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus K

Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Alles wat jy nodig het, is in die plek. Volledige DStv is 'n baie lekker bonus. Ek het alklaar die plek aanbeveel by vriende.

Duinesee se terugvoer

Baie dankie Cobus. Ek waardeer jou terugvoer.

Duinesee
Yumenah C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yumenah C

We had a wonderful stay at Duinesee; even though we were on the top floor of the host's home, we felt that we had our own place. We had a peaceful long weekend.

I would advise that the host provides fluffier pillows and duvets, the blankets were also a bit old.

Josslyn D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josslyn D

Fantastiese verblyf.

Duinesee is 'n baie pragtige plek met als wat jy nodig het. Dit het letterlik soos huis gevoel. Die eienaar, oom Hennie, is die dierbaarste mens en het ons onmiddelik laat tuis voel. Die plekkie is veilig en ons het sommer lekker gekuier en die stilte geniet. Ons gaan beslis weer daar kuier. Dankie oom Hennie.

Duinesee se terugvoer

Baie dankie Josslyn. Ek waardeer dit baie.

Duinesee
Jeanette G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette G

Goed toegerus met 'n mooi uitsig oor die see en omgewing

Ruim en goed toegerus. Die binnebraai en walvisse was 'n bonus!

Duinesee se terugvoer

Baie dankie. Waardeer dit baie.

Duinesee
Dirk E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk E

Veilige, rustige omgewing met lekker visvangplek.

Sal enige tyd Duinesee aanbeveel.

Duinesee se terugvoer

Baie dankie, Dirk, jy is altyd welkom by Duinesee

Duinesee
Chantol V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantol V

Baie lekker gewees.

Blyplek het alles gehad wat ons benodig het. Dit het 'n pragtige uitsig oor die duine en see gehad. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Duinesee se terugvoer

Baie dankie.

Duinesee
Davids J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davids J

Was great.

Mooi ligging oor die see.

Freek F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freek F

Was die veiligste en netjieste verblyf in my leeftyd.

100% veilig en gerieflike woning. Stil area. Stapafstand strand toe. Alles wat 'n mens soek in 'n woning.

Marthie M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie M

Heerlik gekuier en lekker vir die see gekyk.

Ons het baie lekker gekuier en die uitsig waardeer.

Frans D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D

Waarde vir geld. Vriendelike diens.

Mooi see-uitsig. Vriendelike ontvangs. Waarde vir geld. Ruim vertrekke en badkamer. Gerieflike binnebraai indien die weer nie lekker is nie. Rustige omgewing.

Duinesee se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie kommentaar! Dit beteken vir ons baie.

Duinesee
Sian R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sian R

Relaxing and amazing views.

We had such a lovely stay at Duinesee and proud to say that my partner proposed just down the road from the house along the Breede. Extremely safe area and we had a very warm welcome from Oom Hennie and Tannie Susan. Thank you again for a lovely weekend, cant wait to come back again soon. Highly recommend this home away from home.

Duinesee se terugvoer

Thank you so much for the review. You will always be welcome and good luck for your future.
Hennie and Susan.

Duinesee
Trudy S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy S

Onbeskryflik. Rustig goed vir die siel

Baie dankie Hennie en Susan.. Ek en Johann het dit baie geniet. Net die regte plek om te kom rus en jou gedagtes te laat gaan.. Baie netjies en veillig.. Dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Ons Sal beslis we Kom..

Duinesee se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Julle is altyd welkom.
Hennie en Susan

Duinesee
Gurseline M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gurseline M

Dit was heerlik, lekker onspannend en rustig. Veilige buurt en uitsig oor see was hemels om te anskou. Huis het baie ruimte, skoon en netjies.

Fantasties, pragtig.

Duinesee se terugvoer

Baie dankie. Waardeer goeie terugvoer

Duinesee
Jodie M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodie M

Perfect position. Value for money. Stunning 360 degree views from all windows. Home away from home.

Go for fish and chips at the restaurant on the beach. It's a short walk down the road. Delicious.

Martienet U - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martienet U

Ons het as gesin hier gekuier. Dit was so lekker om die see na drie kante toe te sien.

Vriendelike ontvangs. Lekker gekuier met pragtige uitsig.

Bertie J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie J

Baie goeie waade vir geld.

Die huis is goed geleë, het 'n baie mooi uitsig, dit is lekker ruim en daar is alles wat benodig word.

Duinesee se terugvoer

Hi Bertie,
Baie dankie vir die terugvoering.

Duinesee
Joshua H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua H

Lekker rustig by die see.

Verblyf is baie netjies en skoon met 'n asemrowende see-uitsig. Hennie was baie gasvry en vriendelik. Sal beslis aanbeveel.

Laetitia R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia R

'n Rustige naweek by die see.

Baie dankie vir 'n lekker blyplek en vriendelike ontvangs. Seën vir julle besigheid vorentoe.

Ria V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ria V

Heerlik en rustig!

Dit was baie lekker en rustig. Hennie en sy vrou is baie aangename mense en ons was goed ontvang. Die woonstel is netjies en skoon en met lieflike see uitsigte. Ek sal Duinesee beslis aanbeveel.

Leandria D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandria D

Well located and spacious.

The flat is well located and very spacious. Very cost effective and value for money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goed geleë en ruim.

Die woonstel is goed geleë en baie ruim. Baie koste-effektief en waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Kenneth E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth E

Baie vriendelike mense en behulpsaam.

Het dit baie geniet. Baie vriendelike mense.

Andries Z - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries Z

Vriendelike en gasvrye ontvangs.

Netjies skoon fasiliteite, pragtige see-uitsig, veilige omgewing en geriewe is soos geadverteer. Dankie Hennie en Susan vir julle gasvryheid, dit het ons sommer tuis laat voel.

Duinesee se terugvoer

Baie dankie Andries vir terugvoer. Dit beteken baie vir ons.

Duinesee
Cobus S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus S

Aangename ervaring.

Gerieflik met alles wat jy nodig het byderhand. Dankie Hennie en Susan - julle weet hoe!

Maré S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maré S

Lieflike plekkie en gerieflik ingerig.

Duinesee is 'n lieflike plekkie by die see. Baie goed ingerig en gerieflik. Goeie waarde vir geld en lekker ruim met vriendelike diens. Dit was heerlik om daar te bly en ons sal beslis weer daar bly.

Theo O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo O

Beste waarde vir geld op Witsand.

Gasheer was baie goed en het nie ingemeng by ons verblyf nie. Huis het alles wat benodig word en alles is skoon en netjies.

Duinesee se terugvoer

Baie dankie Theo!!!

Duinesee
John M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John M

Lekker rusplek om al jou sorge gou-gou te vergeet.

Lekker stil rusplek. Hier kan jy weer jouself her-ontdek. Weg van die stad se gewoel met 'n goeie uitsig oor die see om walvisse te sien vanuit die gerief van jou sitkamer. Lekker huislike gasheer en vrou.

Duinesee se terugvoer

Baie dankie John.

Duinesee
Enziegh F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Enziegh F

Clean, neat, tranquil and enjoyable. We had all we needed at our disposal and the hosts were friendly. Value for money.

See stars.

Duinesee se terugvoer

Thank you Enziegh.

Duinesee
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Brian B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian B

Fantastiese plek en baie gerieflik.

Ek en my vriende het baie geniet. Van die Vrydag tot die Sondag.

Elmarie V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Baie rustige gebied.

Baie lekker, rustig, mooi uitsig oor die see, plek baie netjies.

Marlene B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B

Heerlik.

Witsand bly 'n fantastiese vakansiebestemming.

Mbali M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mbali M

Dit was baie rustig, die uitsig 'n belewenis, mense vriendelik, huis was netjies, gasvryheid.

Pryse billik, mense vriendelik.

Paulina T - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulina T

Stunning views and very peaceful.

We loved our stay at Duinesee. Has everything that you need and is very comfortable. The views are awesome. So relaxing to hear, smell & see the sea at all times. We were also lucky with seeing the whales playing in the water from the balcony. Hennie & his wife were so friendly and great hosts. We will definitely be going back to Duinesee.

Ena N - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ena N

Dit was rustig met 'n pragtige uitsig.

Dit was 'n ruim woonstel in 'n rustige omgewing. Die uitsig is pragtig en dis ideaal vir mense wat rustig wil kuier. Die tarief is besonder billik.

Duinesee se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom.

Duinesee
Tony M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tony M

Very comfortable for our needs.

Great, with a friendly owner. Accommodation was comfortable and we will be back with our families. Great value for money.

Paulina H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paulina H

Heerlik gekuier.

Ons het heerlik gekuier. Gasheer is baie vriendelik en gemaklik.

Bernice S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice S

Baie vriendelike mense, asemrowende uitsig en dit was so besonders.

Die mense was so vriendelike en het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik te laat voel. Dit was nou regtig iets besonders en ons sal enige tyd weer teruggaan.

Annetjie C - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annetjie C

Heerlik gebly.

Ons het baie lekker gebly. Eienaars is baie gasvry. Sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak. Die plek is ruim en netjies.

Duinesee se terugvoer

Baie terugvoer, julle is altyd welkom.

Duinesee
Pieter L - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Hennie jou plek is puik. Ons sal dit beslis weer besoek en aanbeveel om te gaan uitrus.

Die uitsig is puik, loopafstand van die strand en alles is skoon en netjies. Aan almal wat wil gaan uitrus gaan daarheen en doen dit met 'n geruste hart.

Melt V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melt V

Die plek is baie goed toegerus met alles wat 'n mens kan nodig kry.

Dit is egter baie vol meubels in die sitkamer - wat te verstane is as in ag geneem word dat die plek sewe mense kan huisves - maar dan is een badkamer nie voldoende nie.

Willie Johannes D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willie Johannes D

Baie rustig. Ons het lekker gekuier al was die wind bietjie kwaai!

Die gasheer en sy vrou is baie vriendelike mense en was altyd behulpsaam. Hennie, ons sal weer kom kuier!

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blombossingel 31, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZTQ2MTAwLWRlMDQtNDdlNC05Yjg2LTY0OTBjYjQxYjdjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 6 mense 56 5 1 5 31 Blombos Crescent Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.393680464558 20.854855542358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang