Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duinesee

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blombossingel 31, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Duinesee is 'n drieslaapkamer-selfsorgwoonstel op die tweede verdieping, net 400 m vanaf die strand in Witsand geleë. Soos die naam aandui, het dit 'n wonderlike uitsig oor die see en oor die duine.

Walviskyk is moontlik vanaf die kroeg wat uitkyk oor St Sebastiansbaai. Witsand is ook bekend vir branderplankry, windbranderry, visvang, snorkel, voëlkyk en vir sy ongerepte Blouvlagstrand.

Die woonstel kan tot 6 gaste gerieflik akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en 'n braai- en TV-kamer. Die woonstel is ingerig met 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Linne word voorsien. Die badkamer het 'n bad, stort en toilet, en daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die braai- en TV-kamer beskik oor 'n TV met volledige DStv en 'n kroeg, asook 'n balkon. Onderdakparkeerplek word vir een voertuig voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hannes T
Gesin met tieners
5.0
10 dae se lekker rus, alles wat nodig is in die woonstel en 'n pragtige uitsig. Ons het baie lekker gebly by Duinesee, naby die strand en vir 10 dae n...
Sien meer
Des 2023
Kevin Leslie V
Saam met lewensmaat
5.0
Very peaceful and quiet. Woke up to a beautiful sunrise and the sound of birds. Very peaceful and quiet. Woke up to a beautiful sunrise...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
William R
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful spot. We enjoyed a comfortable weekend, explored the beach, watched the whales, and did the parkrun.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Ernest D
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker. Woonstel is groot en ruim. Uitsig is ongelooflik. Oom Hennie het uit sy pad gegaan om dit vir ons lekker te maak. Sal verseker wee...
Sien meer
Jul 2023
Jacquin A
Saam met vriende
5.0
Dit was baie lekker, vriendelike gemeenskap en die seewêreld doen mens goed. Al wat ek kan sê, is goeie diens.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Blombossingel 31, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Duinesee het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blombossingel 31, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZTQ2MTAwLWRlMDQtNDdlNC05Yjg2LTY0OTBjYjQxYjdjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 6 mense 56 5 1 5 31 Blombos Crescent Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.393680464558 20.854855542358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang