Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duinesee

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blombossingel 31, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Duinesee is 'n drieslaapkamer-selfsorgwoonstel op die tweede verdieping, net 400 m vanaf die strand in Witsand geleë. Soos die naam aandui, het dit 'n wonderlike uitsig oor die see en oor die duine.

Walviskyk is moontlik vanaf die kroeg wat uitkyk oor St Sebastiansbaai. Witsand is ook bekend vir branderplankry, windbranderry, visvang, snorkel, voëlkyk en vir sy ongerepte Blouvlagstrand.

Die woonstel kan tot 6 gaste gerieflik akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en 'n braai- en TV-kamer. Die woonstel is ingerig met 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Linne word voorsien. Die badkamer het 'n bad, stort en toilet, en daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die braai- en TV-kamer beskik oor 'n TV met volledige DStv en 'n kroeg, asook 'n balkon. Onderdakparkeerplek word vir een voertuig voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 56 resensies vir Duinesee
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Blombossingel 31, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Duinesee het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blombossingel 31, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZTQ2MTAwLWRlMDQtNDdlNC05Yjg2LTY0OTBjYjQxYjdjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 6 mense 56 5 1 5 31 Blombos Crescent Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.393680464558 20.854855542358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang