Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duintjie

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.0
Sylvia M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

It was wow. It's a beautiful little cottage in an amazing location. The fireplace was lovely as we chose a really chilly day for a visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacinta V
1 nag
5.0
Jul 2024

Duintjie het ons die hele gevoel van die pragtige Paternoster gegee. Die eenheid is baie netjies ingerig met alles wat mens benodig. 'n Pluspunt is die "fireplace" en die see-uitsig gee mens net daardie rustige vakansiegevoel. Die ligging is sentraal en het ons die hele dorp te voet verken. Lekker eet- en kuierplekkies. Ons gaan beslis weer in Duintjie bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nanette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Pragtige verblyf met mooi uitsig. Huisie was pragtig, gerieflik met mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy B
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Sep 2024

Comfortable and all our needs seen to. We were very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeduikerstraat, Eenheid 5, Die Kom, Kliprug, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA440dd57c29bdbf798430a4ab0c5f21528affcc78e38dcc663944a09b677d780911a27e471a6c38b2c89a51ec4bebcfac8e8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Seeduiker Street Unit 5, Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.80879721859 17.890600069562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang