Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duiwekloof Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chantele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 51 resensies vir Duiwekloof Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Juanita V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

‘n baie unieke en lekker ervaring.

Ons het by Duiwekloof gekamp saam met familie en het 'n fantastiese tyd daar gehad. Duiwekloof was 'n perfekte basis vanwaar ons Baviaanskloof kon verken. Dit was wel bietjie te ver om tot in Patensie te ry, maar ons kon steeds rustig tot in die bewaararea en terug ry. Duiwekloof se staproetes is ook fantasties en die orrelgrot roete was ons gunsteling.

Ilse B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B

Baie goed.

Beste verblyf. Die warmste stort ooit. Ons gaan definitief weer. Toko is baie goed gewees.

Lois S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lois S

Veilig, netjies, heerlik gebly. Pragtige natuurskoon.

Perfekte ligging om die Baviaanskloof te verken.

Eric H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric H

Awesome, will visit again.

Was a great experience. Very neat and well kept.

Mariza B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariza B

Expectations met above and beyond.

Dit was sowaar baie lekker.

Liselle D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liselle D

Asemrowende omgewing, ondergemiddelde verblyf.

Die omgewing is asemrowend en mens het 2 dae nodig om regtig te geniet. Die verblyf is ondergemiddeld. Ons moes R200 deposito betaal vir breekskade, net om 'n glas in ons kamer te kry wat reeds gekraak is. Toe ons dit aanmeld, was daar bevestig dat hulle bewus is daarvan, hoekom nie vervang voor jou gaste opdaag nie? Die linne en beddegoed is baie oud. Die matras is hol geslaap en ongemaklik.

Christine D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D

Gerieflik, mooi, ontspannend in die natuur.

Ons het ons 23ste huweliksherdenking gevier. Dit was so lekker en ontspannend. Ons het in die Leopards Cave (honeymoon suite) gebly. Die huisie het alles wat mens nodig het. Die slaap-, leef- en badkamer was mooi en goed uitgedink. Die diens was vriendelik, en die huisie en gronde was mooi skoon. Ek sal definitief weer wil besoek, en sal dit aanbeveel vir enige iemand wat van die geraas wil wegkom.

Idalet E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Idalet E

Heritage weekend getaway.

My partner and I wanted an adventure - and that is exactly what we got. The road through the Baviaanskloof was amazing and awe-inspiring. The accommodation at Duiwekloof Lodge was just what we wanted with all the necessities supplied and more. The cavern is so cosy and romantic. The Duiwekloof Lodge staff were very friendly and helpful. We enjoyed our stay immensely and would go back in a heartbeat.

Franli C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franli C

Fantastiese familiewegbreek, off the beaten track!

Lieflike, ruim kuierarea met lekker speletjies, genoegsame kaggels en braaigeriewe. Ons sal terug wees!

Dewet B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet B

Pragtige kuier.

Perfek geleë aan die begin van Baviaanskloof. In pragtige kloof, vriendelike diens en mooi chalets en kampgronde.

Chris V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Great.

Great place to relax.

Deidre G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre G

Unforgetable.

Loved the setting, tranquility, trails!

Hester V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V

Baie lekker gekamp, pragtige omgewing.

Ons was vriendelik ontvang. Die kampeerterrein is baie mooi en netjies. Die ablusies is baie mooi. Daar is wonderlike staproetes.

Marcha L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcha L

Netjies en skoon.

Baie vriendelik ontvang. Mooi kampterrein en skoon fasiliteite.

Marlize E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize E

Een van die mooiste plekke, 'n "gem" tussen die berge.

Ons gaan al vir die laaste 4 jaar Duiwekloof toe, die plek is net salig en mooi. Tokko en Austin wat die plek bestuur, is altyd vriendelik en behulpsaam. Ons het al in elke eenheid gebly, dis altyd skoon en netjies. Daar is verskeie staproetes en hulle 2 honde stap graag saam. Die plonspoel is altyd 'n bonus om in af te koel. Ons is net mal oor Duiwekloof, 'n perfekte plek om te rus en af te skakel uit die stad se gejaag.

Jv D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jv D

Uitstekende verblyf in 'n asemrowende omgewing.

Die stilte in die aand met duidelike sterrebeelde en ander naggeluide is net ongelooflik.

Pierre D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D

Awesome.

Ongelooflike uitsig en 'n rustige omgewing. Baie skoon, maar linne kan verbeter word.

Johan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Fantastiese verblyf.

Pragtige ligging, netjiese verblyf, goeie vriendelike diens. Baie dankie.

Pjj S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pjj S

Wonderful as always, we have been there more than once and cannot wait to go again!

One of our favourite destinations.

Wp V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wp V

Fantasties.

Rustig, pragtig en lekker.

Tabu V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabu V

Lekker gekuier.

Vriendelike behulpsame staf. Goeie diens. Lekker boerekos geëet. Kon basiese benodigdhede aanvul. Lekker kamers. Pragtige natuurskoon.

Stefanie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie M

Na rit deur Baviaanskloof wag hierdie oase tussen die berge.

Beste staanplek ooit van enige kampterrein. Alles pragtig en skoon.

Emsie P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie P

Ongelooflike mooi omgewing, rustigheid en pragtige staproetes.

Sal met groot vertroue aanbeveel.

Jenni B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenni B

Friendly service and beautiful location.

Room a bit cramped and only one comfy chair.

Heula S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heula S

Rus en vrede in die natuur.

Fantastiese natuurskoon, afgeleë en perfek om kwaliteit tyd te spandeer saam met gesin! Ons sal vir seker weer gaan!

Juan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan B

Wonderlik, wonderlik, wonderlik.

Pragtige omgewing en elke keer iets nuuts om te sien en doen. Mis baie vir Chewy en Flash, maar Leya en Panda is oulike hondjies.

Rene B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B

Oase in die die ruwe Baviaans.

Geleë in die mooiste omgewing. Gerieflike akkommodasie en goeie diens.

Yolandie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie B

Pragtig en baie gerieflik.

Dametjie wat ons ontvang het was baie gasvry. Kamers mooi skoon en netjies. Natuur is beeldskoon.

Gerrie S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie S

Was fantasties. Kampgeriewe is baie skoon.

Beslis waarde vir jou geld. Kampgeriewe is regtig baie skoon en netjies, niks uit plek nie. Was baie vriendelik ontvang met aankoms en personeel baie behulpsaam. Sal binnekort weer gaan kamp daar.

Sarah H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah H

Very comfortable.

The lady running it was delightful and exceptionally helpful and accommodating. The rooms were comfortable and cosy which was great because it was a very cold night.

Duiwekloof Lodge se terugvoer

Thank you so much for the lovely review. We hope we can welcome you back in the near future, Manuela

Duiwekloof Lodge
Manon M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Manon M

Interesting.

The chalets are very cold inside, but there is plenty of bedding and a gas heater but there is no microwave etc. because there is no electricity - although there is no cell phone signal, there is Wi-Fi but one cannot connect. Rooms are okay-ish but concrete painted floors don't do me good.

Kobus P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P

Motorfietstoer.

Asemrowende ligging.

Johan O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Heerlike 2 dae in Baviaanskloof.

Heerlik gekuier by Duiwekloof. Austin en Thocco was baie behulpsaam en vriendelik.

Jacus P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacus P

Lekker en mooi.

Pragtige ligging. Skoon, gerieflike akkommodasie. Redelike prys. Goeie diens.

Rose F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rose F

Beautiful setting!

Beautiful camping grounds in a stunning setting right in the mountains. We loved our time here.

Peter D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter D

Baie mooi omgewing.

Die 48km grondpad deur die Baviaanspoort is die moeite werd om te ry. Rustige atmosfeer met alles wat mens nodig het.

Louisa B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Louisa B

Netjiese oord.

Kampering geboek, hulle tarief was die duurste op ons hele toer. Daarmee saam was die staanplek oortrek met miere, so vat maar miergif saam! Op die deur by die ontvangsarea is 'n geel bordjie wat sê "CAMPERS Not allowed", wow, so ons geld is goed genoeg maar nie ons teenwoordigheid nie.

Wim G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wim G

Ons het een nag oorgeslaap op deurreis deur die Baviaanskloof.

Ons is vriendelik ontvang, en die kamer het alles gebied wat ons nodig het. Die omgewing is pragtig en mens kan lekker stap vanaf die lodge. Aandete was billik geprys maar kon meer aantreklik gewees het.

Magda C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C

Beste medisyne vir die siel. Fantastiese plek.

Sal Duiwekloof sover moontlik aanbeveel. Die diens is puik. Dit is netjies, rustig personeel uitstekend en skroom nie om enige persoon te help nie. Die paadjies waar 'n mens kan gaan stap is gemaklik en al die besienswaardighede maklik bekombaar. Ongelooflik mooi in die kloof geleë.

Jan D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Wow, wat kan ek sê? En al die personeel wat so vriendelik en hulpvaardig was!

Dit was opreg 'n tyd wat ons nooit sal vergeet nie, want dit was 'n lekker bos experience en die werkers se vriendelikheid was opreg en ons was so dankbaar dat hul ons tyd vir ons so lekker gemaak het om te vergeet van al die stres.

Drikus S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Drikus S

Salige stilte.

Gasverwarmer en genoeg komberse het die oornag in die, jammer met minus temperature buite, heel aanvaarbaar gemaak! Personeel vriendelik en behulpsaam.

Billy S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Billy S

Baie mooi natuur.

Uitstekende ligging van waar om die Baviaanskloof te verken.

Phillipp C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Phillipp C

Asemrowende natuurskoon en heerlike rustigheid.

Ek was oorspronkliik daar vir die Karoo 2 Coast-bergfietswedren en dit was sleg dat ek nie my selfoon kon laai met kleiner tipe muurproppe nie. Andersins was die diens en verblyf puik waarde vir geld.

Madaleen V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Madaleen V

Wonderlike kampgeriewe en lekker stapplek.

Ons was verras gewees met die lekker lapa-kombuis en braaigeriewe vir die kampers. Die stappaadjies is fantasties en ons het baie lekker gebly in 'n baie mooi omgewing. Sal beslis terugkeer hierheen.

Anzel L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel L

Amazing oasis in the middle of the most peaceful area.

A wonderful place. Restores the soul.

Morne K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne K

Baie gesellige verblyf wat jou die ontspanning gee weg van die dorplewe.

Die verblyf was baie gesellig met 'n pragtige omliggende bergreeks. Die plaas en die huis gee jou die volle Baviaans-avontuur wat jy soek in 'n plek weg van die stad en besige lewe. Geen selfoon en TV nie, so jy kan ontspan en die natuur geniet.

Heinrich F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heinrich F

Baie mooi ligging, sal weer soontoe gaan, maar volgende keer eerder in een van die losstaande huisies.

Baie mooi ligging, sal weer soontoe gaan, maar volgende keer eerder in een van die losstaande huisies. Let op dat daar nie elektrisiteit in die kamers is nie. Gaan dus voorbereid soontoe. Daar is elektrisiteit en WiFi by die braai/kuier area.

Cornelle O - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelle O

Die verblyf was aangenaam, maar gemiddeld.

Die eienaar van Duiwekloof is glad nie beleefd nie. Die verblyf wat ek bespreek het was nie voorberei nie en sy wou vir ons besluit waar ons moet bly. Sy het ook ongeskikte opmerkings gemaak. Totaal onvanpas. Ook met my gepraat asof ek haar kind is. Ek is self 'n gastehuiseienaar en weet presies hoe 'n bespreking werk. Die bestuurder was nie daar nie, maar die skoonmaker Cynthia was baie hulpvaardig en aangenaam. Plastiekglase en -koffiebekers is ook nie wat ek verwag vir die prys nie. Beddegoed was baie skoon, maar oud en uitgebleik. Dit alles "match" nie die prys nie. Baie jammer vir al die negatiewe aangesien die ligging en hele opset eintlik baie mooi is.

Duiwekloof Lodge se terugvoer

Dear Cornelle,

Thank you for your review. We take note of your comments but would like to point out that you booked and paid for 1 Double Room and 1 Family Room, which you will see on your confirmation received from LekkeSlaap. You requested the family cottage but this request could not be confirmed. As you are aware, Duiwekloof Lodge is situated in the remote Baviaanskloof and high-quality plastic glassware is used in the units as there is no recourse to immediate replacement. Glasses are available in the lapa if desired. Our linen is replaced annually, but we will follow up with our housekeeping team.

We appologise for any misunderstanding.

Kind regards,
Maunela Teuscher

Duiwekloof Lodge
Neels F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels F

Vriendelike ontvangs deur Austin wat al die formaliteite vinnig afgehandel het en my na kamer vergesel het.

Die kamer was skoon en netjies met alles wat ek nodig gehad het. Het die stilte en rustigheid baie geniet.

Alessandro P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alessandro P

Wonderful, wonderful place. An amazing surprise.

Wonderful lodge in Baviaanskloof. The rooms are very well decorated, with all you need. Kind crew. Only sour note, the regular absence of the owners, that deprive the visitors of an important source of information about the surroundings, that the crew don't know.

Shaina F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaina F

A real hidden gem, truly peaceful - such bliss.

We loved our 1 night stay at Duiwekloof Lodge. Very peaceful and beautiful. Clean ablutions, friendly staff (Austin) and perfect camp sites positioning. Stunning rock pool, a real hidden gem.

Vanaf
Vanaf R477
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R477
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 209, Verlaatenrivier, Baviaanskloof, 6410, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5704529c45de6f84e66b6b112f9298a38731d6cc8a85b74f3da98d3df263a5e6df27ef166db1de15dc1ffe78f2e2ad0451d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R477 per nag (plek vir 4) 51 5 1 5 Farm 209 Verlaaten Revier 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.508198788772 23.754518777132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang