Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duiwekloof Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Juanita V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

‘n baie unieke en lekker ervaring. Ons het by Duiwekloof gekamp saam met familie en het 'n fantastiese tyd daar gehad. Duiwekloof was 'n perfekte basis vanwaar ons Baviaanskloof kon verken. Dit was wel bietjie te ver om tot in Patensie te ry, maar ons kon steeds rustig tot in die bewaararea en terug ry. Duiwekloof se staproetes is ook fantasties en die orrelgrot roete was ons gunsteling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie goed. Beste verblyf. Die warmste stort ooit. Ons gaan definitief weer. Toko is baie goed gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lois S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Veilig, netjies, heerlik gebly. Pragtige natuurskoon. Perfekte ligging om die Baviaanskloof te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Awesome, will visit again. Was a great experience. Very neat and well kept.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariza B
1 nag Saam met vriende
4.4
Jul 2024

Expectations met above and beyond. Dit was sowaar baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liselle D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Asemrowende omgewing, ondergemiddelde verblyf. Die omgewing is asemrowend en mens het 2 dae nodig om regtig te geniet. Die verblyf is ondergemiddeld. Ons moes R200 deposito betaal vir breekskade, net om 'n glas in ons kamer te kry wat reeds gekraak is. Toe ons dit aanmeld, was daar bevestig dat hulle bewus is daarvan, hoekom nie vervang voor jou gaste opdaag nie? Die linne en beddegoed is baie oud. Die matras is hol geslaap en ongemaklik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gerieflik, mooi, ontspannend in die natuur. Ons het ons 23ste huweliksherdenking gevier. Dit was so lekker en ontspannend. Ons het in die Leopards Cave (honeymoon suite) gebly. Die huisie het alles wat mens nodig het. Die slaap-, leef- en badkamer was mooi en goed uitgedink. Die diens was vriendelik, en die huisie en gronde was mooi skoon. Ek sal definitief weer wil besoek, en sal dit aanbeveel vir enige iemand wat van die geraas wil wegkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Idalet E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Heritage weekend getaway. My partner and I wanted an adventure - and that is exactly what we got. The road through the Baviaanskloof was amazing and awe-inspiring. The accommodation at Duiwekloof Lodge was just what we wanted with all the necessities supplied and more. The cavern is so cosy and romantic. The Duiwekloof Lodge staff were very friendly and helpful. We enjoyed our stay immensely and would go back in a heartbeat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franli C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Fantastiese familiewegbreek, off the beaten track! Lieflike, ruim kuierarea met lekker speletjies, genoegsame kaggels en braaigeriewe. Ons sal terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Pragtige kuier. Perfek geleë aan die begin van Baviaanskloof. In pragtige kloof, vriendelike diens en mooi chalets en kampgronde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chantele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R477
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R477
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 209, Verlaatenrivier, Baviaanskloof, 6410, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5704529c45de6f84e66b6b112f9298a38731d6cc8a85b74f3da98d3df263a5e6df27ef166db1de15dc1ffe78f2e2ad0451d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R477 per nag (plek vir 4) 51 5 1 5 Farm 209 Verlaaten Revier 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.508198788772 23.754518777132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang