Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duke & Duchess Boutique Hotel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Vanessa T
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

I like your style. Heerlik en gesofistikeerd geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Stylvol en prakties. Ons was baie tevrede met die verblyf, ontvangs en geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Awesome stay. They were load-shedding ready, even late at night. Friendly service and well looked after place. Nice big room and bathroom, great breakfast!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marno L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Uitstekende diens en geriewe. Sal ons vir seker weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Pragtig. Dit is 'n pragtige plek, baie vriendelike personeel en baie skoon kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Private and quiet, would use them again. Breakfast was done very well and service was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Tweede besoek aan Duke & Duchess en weereens hoogs tevrede met diens en geriewe. Ideale oornagplek vir 'n stil en rustige wegbreekgeleentheid. Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

F P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Baie lekker. Baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janadre J
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2021

Uitstekend Baie rustig en netjies. Alles wat nosig is. Baie mooi area en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2021

Stil, rustig en privaat. Stylvolle meubilering. Ideale plek vir 'n stil en rustige naweek en romantiese wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Drakensberge Laan, , Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa15500e79b1d5bbed8d7d51304f5dbae633eb9910091dd69a5209c4d8cde43f511536e2162d89b5527e1edeb4bfe223db65b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 70 Drakensberg Avenue Waterkloof Park 0181 Gauteng 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -25.78916970169 28.259747639322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang