Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duke's Nest

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Rene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Spontaan, rustig en veilig. Lieflike plek met baie gasvrye eienaars! Gaan beslis weer gebruik maak van Duke's Nest.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Attie
Duke's Nest
Hi Rene, bly julle het so lekker gekuier. Laat gerus weet as julle weer beplan om daar langs te kom. Julle is altyd welkom!

Howard B
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Family break with our 2 adult children and their partners. Lovely place, lovely area. Enjoyed our long walks on the beach and the quiet of the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Attie
Duke's Nest
Thanks Howard, Oyster Bay is truly a place of relaxation and experiencing nature in its purest form. Hope to see you again!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Mrt 2022

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Attie
Duke's Nest
Hi Nico Ons is so bly julle het die huis met sy lieflike uitsig en geriewe geniet en dat julle weer Oesterbaai kon herontdek! Daar word op dorpsraad aksie gevat met die insekte wat hierdie maand so lastig was. Dankie vir jou eerlike terugvoer. Attie

Anne L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2021

Just what we needed! The hosts at Duke's Nest were incredibly accommodating and the house had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Attie
Duke's Nest
Hi Anne Thank you for your positive response on your enjoyment at Duke's Nest. Hope you will visit Oyster Bay soon. Attie

Marita T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Okt 2021

Lekker rustig. Die huis is lekker ruim met 'n fantastiese uitsig oor die see, en die kommunikasie vanaf die eienaar was baie goed en vriendelik. Die kinders het heerlik in die eenheid gespeel, aangesien dit baie winderig was tydens ons besoek. Koop liefs jou kruideniersware en drankies in 'n ander dorp, aangesien die winkel in Oyster Bay baie min voorraad het. Die paaie na Oyster Bay is gangbaar maar grondpaaie, en kan tydens swaar reënvaltye moontlik moeiliker begaanbaar wees by die rivierkruisings.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Attie
Duke's Nest
Dankie Marita Bly julle het dit geniet by Duke's Nest en die kids was gemaklik in die huis. Hoop die grondpad en winkelvoorraad is volgende keer beter!

Marita P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Uitstekend en gasvry. Baie dankie, die verblyf was net wonderlik en gasheer baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Attie
Duke's Nest
Dankie Marita, Dit was net 'n plesier om wonderlike gaste soos julle familie daar te hê. Sien gerus weer. Attie

Erica V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Beste verblyf wat ons nog bespreek het. Ons het ongelooflik lekker gebly by Duke's Nest. Dis volledig toegerus, met oorgenoeg spasie vir die kindertjies. Dit voel ongetwyfeld soos huis weg van jou eie huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2018

Heerlik en rustig. Heerlike en rustige plek. Huis is groot genoeg vir 'n groep mense en alles is daar wat jy benodig. Daar was ongelukkig geen winkel om iets te koop as jy dit vergeet het nie, en die naaste plek is sowat 21 km grondpad van jou af.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Attie
Duke's Nest
Ons is bly dat julle die rustigheid van Oesterbaai geniet het, dit is nog altyd 'n lafenis aan die einde van die winter. Die winkel is intussen oorgeneem deur nuwe eienaars wat darem meer as net die nodigste daar aanhou. Een alternatief vir die 21 km grondpad na Humansdorp is die 15 km grondpad na Kaap St Francis, maar dit is maar die beste om genoeg voorraad saam na Oesterbaai te neem. Attie

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Apr 2018

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Attie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 11, Oesterbaai, 6301, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiYTg0M2U5LTVjMjAtNDQ0Ny04MTJiLWZhYjFjZDkxNzgwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 11 Mossel Street Oyster Bay 6301 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.169492522355 24.649368077517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang