Duke's Nest
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Attie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Rene B - Jan 2024
Algehele gradering
Spontaan, rustig en veilig.
Duke's Nest se terugvoer
Hi Rene, bly julle het so lekker gekuier. Laat gerus weet as julle weer beplan om daar langs te kom. Julle is altyd welkom!
Howard B - Apr 2022
Algehele gradering
Family break with our 2 adult children and their partners.
Duke's Nest se terugvoer
Thanks Howard,
Oyster Bay is truly a place of relaxation and experiencing nature in its purest form. Hope to see you again!
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Anne L - Feb 2021
Algehele gradering
Just what we needed!
Duke's Nest se terugvoer
Hi Anne
Thank you for your positive response on your enjoyment at Duke's Nest.
Hope you will visit Oyster Bay soon.
Attie
Marita T - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker rustig.
Lees meerDuke's Nest se terugvoer
Dankie Marita
Bly julle het dit geniet by Duke's Nest en die kids was gemaklik in die huis.
Hoop die grondpad en winkelvoorraad is volgende keer beter!
Marita P - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekend en gasvry.
Duke's Nest se terugvoer
Dankie Marita,
Dit was net 'n plesier om wonderlike gaste soos julle familie daar te hê. Sien gerus weer.
Attie
Erica V - Des 2018
Algehele gradering
Beste verblyf wat ons nog bespreek het.
Hester P - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Duke's Nest se terugvoer
Ons is bly dat julle die rustigheid van Oesterbaai geniet het, dit is nog altyd 'n lafenis aan die einde van die winter. Die winkel is intussen oorgeneem deur nuwe eienaars wat darem meer as net die nodigste daar aanhou. Een alternatief vir die 21 km grondpad na Humansdorp is die 15 km grondpad na Kaap St Francis, maar dit is maar die beste om genoeg voorraad saam na Oesterbaai te neem.
Attie
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselstraat 11, Oesterbaai, 6301, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang