Dullstroom Country Cottages
Beskrywing
Hierdie oopplan-houthuisies is ideaal vir 2 gaste en elke eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en 'n gasstoof. Daar is ’n kaggel in elke sitarera en die eenheid lei na 'n stoep met 'n braai. Ongelukkig word troeteldiere nie by hierdie eenhede toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg. Hierdie eenheid is nie troeteldiervriendelik nie.
Huisreëls
Visvang is onderhewig aan die regulasies wat voorsien word en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Motors met lae grondvryhoogtes word nie aanbeveel nie, maar dit is nie nodig vir 4x4-motors nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie houthuis is ideaal vir ’n paartjie en het 1 en suite-slaapkamer, ’n kombuis en ’n sitarea. Daar is 'n oopplan-kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof en 'n leefarea met 'n smeulstofie. Die eenheid het ook 'n stoep met braaigeriewe. Troeteldiere word ongelukkig nie by hierdie eenheid toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg. Hierdie eenheid is nie troeteldiervriendelik nie.
Huisreëls
Visvang is onderhewig aan die regulasies wat voorsien word en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Motors met lae grondvryhoogtes word nie aanbeveel nie, maar dit is nie nodig vir 4x4-motors nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is ideaal vir ’n gesin van 6 en beskik oor 3 en suite-slaapkamers, ’n kombuis, eetarea en ’n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n oopplan-kombuisie met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf en 'n oondjie en etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitarea het 'n smeulstofie en lei na 'n onderdakstoep met 'n braai-area wat 'n uitsig oor die rivier en waterval bied. Ongelukkig word troeteldiere nie by hierdie eenheid toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg. Hierdie eenheid is nie troeteldiervriendelik nie.
Huisreëls
Visvang is onderhewig aan die regulasies wat voorsien word en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Motors met lae grondvryhoogtes word nie aanbeveel nie, maar dit is nie nodig vir 4x4-motors nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis is ideaal vir ’n gesin van 6 en het 3 en suite-slaapkamers, ’n kombuis, eetarea en sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n kombuisie met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf en 'n oondjie en etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitarea het 'n smeulstofie en lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area wat 'n uitsig oor die dam bied. Honde is welkom indien daar vooraf reëlings getref word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg. Hierdie eenheid is troeteldiervriendelik. ’n Ekstra fooi van R60 per hond per dag word gehef en sal direk op die faktuur gesit word wanneer die bespreking bevestig word.
Huisreëls
Visvang is onderhewig aan die regulasies wat voorsien word en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Motors met lae grondvryhoogtes word nie aanbeveel nie, maar dit is nie nodig vir 4x4-motors nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis bied verblyf aan 8 gaste en het 4 slaapkamers, 4 badkamers, ’n kombuis, sitarea en ’n eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en die derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer is 'n anneks buite die kothuis wat 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met ’n stort en bad het. Die kothuis het 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond en etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitarea het ook 'n kaggel en lei na 'n stoep met 'n braai-area wat 'n uitsig oor die Bhembe-dam bied. Die eenheid het 'n dubbelmotorafdak. Ongelukkig word troeteldiere nie by hierdie eenheid toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg. Hierdie eenheid is nie troeteldiervriendelik nie.
Huisreëls
Visvang is onderhewig aan die regulasies wat voorsien word en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Motors met lae grondvryhoogtes word nie aanbeveel nie, maar dit is nie nodig vir 4x4-motors nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie klipkothuis word deur bome omring en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, ’n kombuis en ’n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oondjie en 'n stoof toegerus. Die sitarea het 'n kaggel en lei na 'n stoep met 'n braai. Die voorste tuin is omhein en honde is welkom indien daar vooraf reëlings getref word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg. Hierdie eenheid is troeteldiervriendelik. ’n Ekstra fooi van R60 per hond per dag word gehef en sal direk op die faktuur gesit word wanneer die bespreking bevestig word.
Huisreëls
Visvang is onderhewig aan die regulasies wat voorsien word en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Motors met lae grondvryhoogtes word nie aanbeveel nie, maar dit is nie nodig vir 4x4-motors nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis word omring deur bome en beskik oor 2 slaapkamers,1 badkamer, ’n kombuis en ’n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort en 'n bad. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oondjie en 'n stofie toegerus. Die leefarea het 'n kaggel en lei na 'n stoep met 'n braai. Honde is welkom indien daar vooraf reëlings getref word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg. Hierdie eenheid is troeteldiervriendelik. ’n Ekstra fooi van R60 per hond per dag word gehef en sal direk op die faktuur gesit word wanneer die bespreking bevestig word.
Huisreëls
Visvang is onderhewig aan die regulasies wat voorsien word en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Motors met lae grondvryhoogtes word nie aanbeveel nie, maar dit is nie nodig vir 4x4-motors nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 38 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R540, Harmony Plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang