Rest Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ingwenya-laan 293, Dullstroom, 1110, Gauteng
- Vanaf R1 155 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rest Guesthouse is in Dullstroom, 'n klein dorpie in Mpumalanga, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Dié verblyf is die ideale basis om die bekoorlike dorpie te verken en gaste kan tussen 'n privaat kamer, 'n solderkamer en die hoofhuis kies wat apart of saam bespreek kan word. Hierdie gastehuis se 3 kamers is individueel ingerig en elke kamer het 'n privaat ingang, asook gratis WiFi.
Dullstroom spog met baie gewilde besienswaardighede en sluit Anvil Ale House & Brewery, Dullstroom on the Dam en Dimitrov Kunsgalery in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Chane Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Ingwenya-laan 293, Dullstroom, 1110, Gauteng
- Gaste dink Rest Guesthouse het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ingwenya-laan 293, Dullstroom, 1110, Gauteng