Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beagle’s Nest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 61 resensies vir The Beagle’s Nest
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Amanda C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C

Heerlike wegbreek van besige Jhb.

Heerlike verblyf in 'n rustige, pragtige omgewing. Kothuis is goed toegerus met die nodige geriewe. Dit is veilig om rond te stap met honde.

Corja L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corja L

Picture perfect and very relaxing.

We loved our weekend at The Beagle's Nest. We can't wait to visit again. Beautiful location with amazing views and perfect for bird watching, and close to the Dullstroom Dam for afternoon walks. Exactly what was needed to get away from a busy work environment. Next time we would like to stay a bit longer.

Daniel R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel R

12 out of 10 based on my children.

It has been a blast. We needed a weekend away. We got this and so much more. We'll be back for sure.

Aléthea S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aléthea S

A peaceful stay and a dog haven.

We had a lovely time at The Beagle’s Nest - it had everything we needed despite the cabin not being very big. There are some things that need a bit of TLC - the electric frying pan didn't work, and we had really hoped to use it. The shower drain was quite blocked, the gate lock struggled to unlock, and the garden is quite overgrown. However, those were minor things in comparison to the overall atmosphere, which was very nice. We loved that it really catered for dogs with the wide open space, dog bowls, and even the Vetsak!

Natasha D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha D

A cozy, comfortable, relaxing, home away from home stay!

Definitely a home away from home! We enjoyed relaxing in the cozy and comfortable cottage, and the scenery was breathtaking. The fireplace was just the best! Our 2 fur kids were right at home and loved the secure open space to wander around. The kitchen was equipped with absolutely everything we needed. Our comfortable bed fitted with an electric blanket was such a treat. My husband did, however, have some unexpected work to attend to, so WiFi would have been a great help. Overall, our stay was absolutely relaxing and very comfortable. Just the getaway that we needed to relax and unwind! We will definitely be back for another stay!

Realta L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Realta L

Heerlik, rustig en cosy met alles wat mens nodig het.

Ek en my sus (2 vrolike, vriendelik, vet weduwees) het heerlik in die cosy cabin met 'n kaggelvuurtjie haar verjaarsdag gevier. Ons het nie eers uitgery na die Oppi Plaasfees. Wil net aanbeveel dat die blind bokant die kombuiswasbak vervang of reggemaak word. Ek het 'n glas op die droograkkie gebreek in die proses om die blind te laat sak.

Christine W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine W

Lovely place, has everything you need.

Loved the view, all the extras in the house were great.

Johan V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Die rustigheid en spasie was baie lekker en ek het dit baie geniet.

Die huis is baie gerieflik en het alles in wat nodig is. Die erf is lekker groot en die honde het die spasie baie geniet. Daar is egter 'n probleem by die ingangshek wat 'n spasie laat as dit toe is, dat klein honde daar kan uitkom. Daar was ook nie 'n besem of mop om self skoon te maak nie. Daar is nie 'n afdak in enige vorm nie en die voertuig het in die son gestaan.

Riaan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V

Rustig.

Snoesig voor die kaggel gesit. Goed toegerus.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Elize E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E

Baie goed ingerigte huisie.

Skoon, al die geriewe van my eie huis en nog meer! Spesiale moeite: Verwelkomings Sherry! Alarm vir veiligheid.

Elna J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna J

Baie lekker gebly.

Dit was net ek, my ma en ons klein woefie. Alhoewel dit bitter baie koud was, het ons lekker gebly. Die kaggel het natuurlik baie gehelp en die warmkomberse was 'n wenner. Die plekkie is baie netjies. Ons sal beslis weer kom!

Suleen N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suleen N

'n Heerlike, ontspanne paar dae!

The Beagle's Nest is 'n knoesige klein kothuis met 'n pragtige uitsig.

Ockert B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert B

Ruskansie

Ons het ongelooflik lekker gekuier. Die ligging was fantasties en rustig.

Ray E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray E

Ons het heerlik gerus.

Die Beagle's Nest is 'n pragtige plekkie. Baie stil en goed geleë. Ons drie hondjies het lekker rond gehardloop en gespeel en die grootmense het heerlik gerus. Mens het niks meer nodig nie.

Zelda B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B

Lieflike plek, stil rustig. Alles wat mens nodig het.

Oulike huisie, netjies en mooi. Lekker gerus.

Fransisco E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransisco E

Fantasties.

Dis cozy en perfek vir ons en 2 tieners. Het ook die "bonding time" geniet en tot laat bordspeletjies gespeel.

Retha S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Retha S

Ontspannend en gerieflik.

Heerlik gekuier. Honde het saamgegaan en dit vreeslik geniet. Skoon en netjies.

Elsa S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S

Dit was 'n aangename ervaring.

Die algemene netheid, bv. skoon matjies en 'n nuwe opwassponsie, het my dadelik opgeval. En dan natuurlik die omgewing en uitsig vanaf die stoep! Ons honde het die ruimte net so geniet. Baie dankie aan die eienaars vir hulle moeite om die huisie so smaakvol in te rig.

Liz E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liz E

Baie lekker gebly.

Dit was baie koud, daar was nie eers 'n emmer hout gewees toe ons daar kom nie! Al moes ons daarvoor betaal het! Niemand het ons eers gesê van die hout nie.

Elize V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V

Pragtige uitsig, rustig en veilig.

Het die verblyf geniet. Huisie is goed toegerus met noodsaaklikhede. Die kaggel was 'n lewensredder in die koue. Het lekker met die honde gaan stap. Omgewing is rustig en baie mooi uitsig vanaf die stoep. Het veilig gevoel.

Cecilia L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia L

In een woord - puik!

Ons was daar om Dullstroom te verken en The Beagle's Nest is perfek geleë! Dit was binne loopafstand vanaf die dorp, die uitsig in die oggend met 'n koppie koffie op die dam en die berge was asemrowend. Dis heerlik stil en nie in die middel van al die hustle en bustle van die dorp nie. Die natuurlike veld rondom die huis was so besonders ,want mens kon op die stoep sit en sommer na die fisante sit en kyk wat amper tot op die stoepie kom kos soek. Sal definitief weer daar tuis gaan. Die huisie het alles wat mens nodig het om dit 'n vakansie vir die boeke te maak.

Alta R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta R

Mooiste view in die klein stukkie vrede.

Alles wat nodig is is beskikbaar. Die klein huisie is groot genoeg vir 4. Die prentjie op die stoep van die dam en berg was elke oggend is 'n stukkie Hemel! Ons hondekind was veilig en het dit net so baie geniet. Ons gaan definitief weer van die mooi plekkie gebruikmaak.

Ockert B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ockert B

Puik plekkie om te rus. Goeie warm water en genoegsame kombuisgeriewe.

Lekker vars lug en in die aand kan mens al die sterre sien, partykeer selfs die Melkwegstelsel. Alles is binne loopafstand.

Neil D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neil D

Peaceful and what we needed.

It was a pleasant stay with a beautiful view close to the Dullstroom Dam.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jeanet V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanet V

Waarde vir geld.

Die rustige verblyf was regtig wat ons nodig gehad het in hierdie besige tyd. Ons sal oor en oor terugkom.

Leilani J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leilani J

Dis die beste toegeruste chalet wat ek nog ooit bespreek het. Baie netjies, skoon en gerieflik.

Ons kuier baie geniet.

Cathrina W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrina W

Rustige wegbreek.

Ons het The Beagle's Nest baie geniet. Die huisie is skoon, netjies en met alles wat ons nodig gehad het. Dit is ook goed toegerus vir die koue weer. Ons het die stoep met die mooi uitsig geniet, veral om in die son te bak op die koue oggende. Ons hondjie het die kuier ook baie geniet. Hy het lekker gaan stap, gebak in die son op die stoep en by die venster gelê en kyk na al die diere wat hy buite kan sien. Ons sal beslis weer kom kuier.

Michelle P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

Idyllic long weekend with the dogs.

We absolutely adored our stay at The Beagle's Nest, the place is ideally situated. Close to town but on the outskirts and it feels like you are in the country. The garden is huge and fully fenced, the dogs loved exploring there. The place is near and well furnished and has a bath that is perfect for long soaks after exploring the area. It's an ideal place to reflect and refresh.

Riaan S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Beautiful country escape.

Restful, relaxing, well appointed pet-friendly accommodation in a rustic setting but within close proximity to a unique little town with all amenities. Walking distance to beautiful dams. Lovely tranquil setting. Loved our stay and will definitely be back.

Jan D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D

Rustige en stil kuierplek met 'n pragtige uitsig!

Saam met vriende ontspan en lang ure gekuier. Kaggel was 'n wenner!

Nadia M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M

A comfortable, well appointed cottage in an idyllic location.

We loved our stay at The Beagle's Nest. The stunning view, close proximity to town, and the amazing fireplace made it a hit with us. We will definitely pay it a visit again!

James V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James V

It was great and the dogs loved the freedom.

Lots of space had every thing we needed and extras for the 4 of us and our 2 dogs thanks.

Mia V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia V

Fantasties!

Daar was baie aktiwiteite om te doen naby die huisie. Die huisie het definitief 'n tuis gevoel.

Jason B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason B

Beautiful country breakaway from the urban sprawl.

A stunning location within walking distance of town and all amenities. We loved the peace and quiet as it was far away from town to be rural but close enough to be accessible. Being pet friendly was also a big plus for us and the house had everything to make this one of the better vacations we have taken.

Jeanay S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanay S

Stunning and tranquil

A lovely break away in a peaceful piece of South Africa! Dullstroom has become a very special place for us and we will be returning soon with our dogs. We rested and our dogs had a blast running around. Lovely cottage feel and felt like we were back in the country side of Europe. The cottage is lovely and has everything you need for a weekend away.

Leon D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon D

Basis in Dullstroom.

The Beagle's Nest is 'n goeie basis as mens die area wil verken.

Carola F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carola F

Rustig en stil.

Baie netjies en skoon. Geleë in 'n rustige omgewing.

Jeanne D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne D

Rustig op die rand van die dorp.

Ek en my vrou en volwasse dogter het 3 nagte lekker rustig gebly op die rand van die dorp. Die wooneenheid is perfek geleë weg van die dorp se gewoel naby 'n oop veldarea wat jou laat dink aan 'n reservaat. Daar is staproetes na die naby geleë dam, asook om die koppie langs die dam te klim. Anders kan jy net lekker ontspan voor die TV of deur 'n boek te lees, of selfs om te beplan vir die jaar wat voorlê. As als te veel word kan jy buite ontspan rondom die braaivleisvuur - of binne ontspan om die kaggelvuur in die winter.

Jason B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason B

Well located, well equipped, stunning home away from home.

This was the perfect holiday home for our time in Dullstroom. A little piece of paradise with all the amenities we needed, great views and scenery and a short walk into town. We loved staying here and would easily come back again in a heart beat.

Sanet B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B

Die perfekte wegbreek!

Die Pelgrimshuisie is knus en gesellig binne. Die houtdek is ideaal om die natuurskoon wat op jou voorstoep is te waardeer. Met die reënweer en mistige aande was die kaggel te heerlik. Die paar dae het soos weke gevoel. Ons het selfs 'n visarend gewaar. Megan het enige navrae beantwoord. Sal weer by Beagle's Nest tuisgaan. Dankie vir die perfekte wegbreek!

Leslie M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie M

Beagles Nest is sterk aanbeveel want hy het alles in en is mooi skoon met n mooi uitsig.

Die plekkie is regtig hoogs aanbeveel en niks is kort daar nie.

Stephanus N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus N

Baie rustig.

Ek sou skadu bome plant en 'n mooi tuin ontwikkel.

Andries C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries C

Heerlike verblyf op natuur se voorstoep.

Alet het my gedurende die week voor ons wegbreek gekontak en seker gemaak ons weet presies waar om die sleutel te kry. Die Kruger Cottage is skoon en baie snoesig. Perfek vir mistige koue dae. Die kaggel is 'n wenner! Heerlike warm water maak die stort- en bad-ervaring uit die boonste rakke. Die kothuis is goed toegerus. Ons kan dit beslis aanbeveel.

Frik P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frik P

Rustig, vind weer jou siel.

Die nuwe eienaar is baie tegemoetkomend en was maklik bekombaar vir navrae en onsekerheid. Kan regtig aanbeveel.

Meloney C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meloney C

All you need and more.

My boyfriend and I stayed at the Kruger Cottage over the Easter weekend. I was so impressed with everything that is provided in the cottage. The owner made sure we will never be cold during the beautiful rainy days. Its very neat and could not ask for a better location or a more beautiful view of the grass plains and the lake. Although I read comments about the neighbours being too close, we did not find that a problem at all. We only saw the view and listened to all the birds. I would recommend this place for anyone. The alarm system was very appreciated and felt very safe throughout the nights. The best was that everything is in walking distance.

Izelle S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle S

Puik.

Baie dankie vir puik akkommodasie. Alles was netjies. Gaan beslis weer kom.

The Beagle’s Nest se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, ons is bly julle het dit geniet.
Dit is vir ons 'n bitter pil om te sluk dat die buurman so baie spasie gehad het om te bou en tog besluit het om amper teen die kothuis te bou.
Ons hoop om julle weer te sien.

The Beagle’s Nest
Johan D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Rustig met eenvoud en baie gemaklik.

Het baie lekker gebly. Baie goeie ligging, mooi uitsig en nie omring deur te veel blyplekke nie.

El-ri G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
El-ri G

Gerief met 'n uitsig.

Alet was van die bespreking af in kommunikasie en was bereid om enige vrae en versoeke dadelik te beantwoord. Die cottage is baie gerieflik en het alles wat mens nodig het vir 'n heerlike naweek. Ons het dit geniet dat dit op die rand van die dorp was en dat mens afgesonder, maar steeds veilig, was. Sal dit definitief aanbeveel vir enige besoekers aan Dullstroom!

Janine C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine C

Baie netjies en goed toegerus.

Huisie was baie netjies en goed toegerus. Het heerlik gebly.

Johan V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Pragtige plekkie aan die buitewyke van Dullstroom.

Wat 'n stukkie rustigheid aan die buitewyke van die pragtige Dullstroom. Ons het ons kuier so baie hier geniet.

Sonnette P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonnette P

Asemrowende natuurskoon en stilte was salf vir die siel!

Ons het heerlik gebly in dié pragtige, knus huisie! Die bibberkoue was afgeweer deur 'n vuur in die kaggel en elektriese komberse. Die basiese toerusting is voldoende, veral as mens gaan uiteet, dit is net nie binne stapafstand van die hoofstraat nie. Die veldpaaie rondom bied egter baie geleentheid om te stap vir mens en hond! Al is dit op die rand van die vleiland geleë, het ons geensins onveilig gevoel nie. Pragtige uitsig vanaf die stoep, tog te jammer die buurman het sy huis so naby gaan bou.

Adriaan J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan J

Rustige atmosfeer met al die nodige bykomstighede.

Huisie is goed toegerus, skoon en netjies met rustige uitsig van die omgewing. Ons sou net beter stoele om die etenstafel wou hê.

The Beagle’s Nest se terugvoer

Dankie vir die terugvoering.
Die tafel en stoele is vir buite op die dek bedoel.
Ons sal daarna kyk om 'n ander eetkamertafel en stoele te kry.

The Beagle’s Nest
Liezel S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel S

Baie gerieflik, netjies en stil.

Perfekte ligging, netjies, gerieflik en stil. Perfek vir gesin met twee kinders.

Renier P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renier P

Baie gerieflike kothuis in 'n stil deel van Dullstroom!

Dit is nou die tweede keer dat ek die plekkie bespreek en het dit weer baie geniet. Dit is goed toegerus met alles wat jy sal benodig. Baie oulike kaggel vir lekker vuurmaak in die aand. Die uitsig is baie mooi en as jy net wil wegbreek en naby die natuur wees, is dit die regte plek vir jou.

Celeste F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste F

Rustig, net wat ons nodig gehad het.

Die verblyf is gerieflik en baie netjies, ons het heerlik vuur gemaak in die kaggel.

The Beagle’s Nest se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, bly julle het dit geniet.

The Beagle’s Nest
John B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John B

Very clean and neat.

The cottage was very clean and neat including bedding. A serious concern was the narrow stone path over the "moat" (?) for disabled or otherwise challenged people. The shared fireplace between the living area and the bedroom is a great idea if you don't have guests, which we had. Suggest a portable screen for privacy.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie skoon en netjies.

Die kothuis was baie skoon en netjies en die beddegoed ook. 'n Ernstige probleem was die eng klippaadjie oor die grag vir gestremde mense. Die gedeelde vuurmaakplek tussen die leef-area en die slaapkamer is 'n goeie idee as jy nie gaste het nie, wat ons wel gehad het. Voorstel: 'n draagbare skerm vir privaatheid.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

The Beagle’s Nest se terugvoer

Thank you for the feedback.
We already replaced the stones with stepping stones to make it safer for the quest.
Will send some one to try to widen the path.
With regards to the fireplace we will look into it, otherwise I will just advertise the place as a 2 sleeper.

The Beagle’s Nest
Charl S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charl S

Netjiese en gemaklike plekkie.

Alles wat nodig is. Rustig en naby die dorp.

Charl B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl B

Waarde vir geld met 'n awesome view!

Sien ster-gradering.

The Beagle’s Nest se terugvoer

Dankie vir die terugvoer
Het juis die erf voor die cottage gekoop om seker te maak niemand bou om die uitsig te bederf nie.

The Beagle’s Nest
Renier P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renier P

Baie snoesig en baie karakter!

Die plekkie is regtig so oulik en het soveel karakter. Daar is alles wat mens nodig het en baie gerieflik! Die enigste ding wat ek kan noem is dat die stukkie grondpad nie baie goed is tot by die huisie nie maar behalwe vir dit was alles perfek.

The Beagle’s Nest se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, ongelukkig is die pad in die stadsraad se hande.
Gelukkig is dit darem net ń 300m stretch
Hoop om julle weer te sien.

The Beagle’s Nest
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amajubastraat 385, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA528ea7166339cceb11be22f9f94304d3938a100345bb91a7d9b250c1421984809871fd0d35adda74196ccdfe5f801e142aae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 050 per nag, vir 4 mense 61 5 1 5 385 Amajuba Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.411352418922 30.103660225868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang