Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beagle’s Nest

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amajubastraat 385, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 R1 050 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Beagle's Nest is aan die buitewyke van die dorp en bied 'n uitsig op die Suikerbosch-koppie en oor die Dullstroom Natuurreservaat. Die kothuis bied selfsorgverblyf aan 4 gaste in 'n stil deel van Dullstroom.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die beddens het elektriese komberse. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n aparte toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, elektriese braaipan, tweeplaatstoof, oondjie, ketel, breekware en eetgerei toegerus.

Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met Premium DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n houtdek met sitplek en braaigeriewe. Honde is welkom indien dit vooraf gereël word. Die eiendom is omhein. Die kothuis is aan die rand van die dorp en voel dus eg plattelands.

Daar is LED-ligte vir gebruik tydens beurtkrag en gaste kan 'n alarm stel as hulle die eiendom verlaat.

Dullstroom bied visvang en staproetes, en gaste kan die Dullstroom Natuurreservaat, Steenkampsberg Natuurreservaat en Verloren Vallei Natuurreservaat besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 61 resensies vir The Beagle’s Nest
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Amajubastraat 385, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink The Beagle’s Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amajubastraat 385, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA528ea7166339cceb11be22f9f94304d3938a100345bb91a7d9b250c1421984809871fd0d35adda74196ccdfe5f801e142aae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 050 per nag, vir 4 mense 61 5 1 5 385 Amajuba Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.411352418922 30.103660225868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang