Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dullstroom on the Dam

Kampeer/karavaan

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.2
Eric K
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Heerlik. Skoon, netjies. Die stilte is net wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonya L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly, lekker huisie, kaggel en braai plek. Skoon en netjies, almal baie. Baie lekker gebly, lekker huisie, kaggel en braai plek. Skoon en netjies, almal baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selma N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie goed. Al was dit net 'n oornagpunt vir ons, was dit baie mooi en goed toegerus. Sal weer gebruik maak van die fasiliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Peaceful and quite. Very peaceful and enjoyable. Had a good rest!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John T
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Interesting. Very basic but beautiful location. Adequate for our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeline M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Lekker, ten spyte van dubbelbespreking vir die eenheid gekies. Ons het lekker gebly, daar was egter 'n dubbelbespreking vir die eenheid wat ons gekies het. Die eienaar was baie behulpsaam, en het vir ons vir die eerste aand plek in 'n ander gastehuis op die dorp gegee en die tweede aand 'n ander eenheid by Dullstroom on the Dam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lena V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Sep 2024

Lekker uitsig op dam en braai is nice. Baie lekker plek, kort bietjie aandag met maintenance, maar anders netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Izaan V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2024

Lieflike rustige natuur, tog naby aan die dorp. Baie lekker gebly, sal beslis aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kevin R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

Very nice. It was very good. The trout were a bit shy. Had nice walks in the hills.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Nov 2024

Baie lekker gekuier. Ons het baie lekker gebly by die dam. Huisie is baie lekker, ons was min daar omdat ons 'n rally gehad het die naweek, maar die tyd wat ons daar spandeer het, was baie lekker. Ons het 3 huisies geboek en baie lekker gekuier, sal hul aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Alwin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 36 van Plaas 124, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfbe8411afaa7818bb276e089ad3784a79dc45af929eb76e3ff5bfaf5cc7493f057c10d97a46dee71a1841ab3f526511b7a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 41 5 1 4 Portion 36 of the Farm 124 Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.405455462449 30.106972995037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang